SMS'e vir 30 Januarie 2020
"...opgrond van wat..."
Home Affairs: Ek wil graag weet op grond van wat kry al die Chinese in die land burgerskap? My voorvaders en al my familie is geslagte lank Namibiërs. Ek is ’n burger, maar ongelukkig is ek met ’n Suid-Afrikaanse vrou getroud vir 33 jaar, maar sy kan nie burgerskap kry nie. Ek sukkel nou al 4 jaar. Ook my kinders kan nie kry nie, omdat hulle toevallig in Suid-Afrika gebore is. Maar al die Chinese wat net mooi niks is van die land nie, kry burgerskap? Al hoe ek miskien kan regkom, is omkoopgeld en die mense noem die opsie openlik by Home Affairs. As jy iets wil gedoen hê, haal uit die cash!
Hardapdam. The government is fast asleep. They could have already repaired the cracked dam wall a long time ago while it is so empty.
Korrupsie en diefstal is hoeka nie verkeerd by onse kerk nie. Daarom steel die hostel se dame wat al vir dekades daar werk van ’n TV af tot kos tot by vormlinge se bydraes. Suur druiwe is nie hier ter sprake, maar wel die beginsel van verkeerd dinge hanteer en dink niemand sal dit raaksien.
I hope the police with their investigations can establish how it is possible that two children (4 years and 6 years old) drowns in a public pool with the mother in attendance.
Wonder maar net hoe lank die berrieplaas in die Kavango het om die geld wat geleen is by GIPF, ons pensioengeld, terug te betaal?
Hiermee stel ek die ELCRN topbestuur in kennis dat die Ebenhaezer-gemeente in Mariental in chaos gedompel is deur sekere, oningeligte, sogenaamde kerkraadslede wat die gemeente mislei met hul valse agendas en die voormalige pastoor ook nog huidiglik teenwoordig in die kerksake. Alhoewel sy termyn verstreke is, is daar nog nie ’n plaasvervanger vir hom nie. Laat die gemeente opstaan teenoor sulke euwels wat hul Christelike regte ondermyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie