SMS'e vir 30 Maart 2020
". . . slimmer en meer reg . . ."
Dankie regering van die dag vir julle hum en ha in die media. Nou sit Jan Alleman in mekaar se keelgatte oor die vertolking van lockdown. Elkeen wil slimmer en meer reg wees as die ander. Dit doen meer skade as Covid-19 self. Word wakker regering! Doen dit waarvoor ons julle betaal!
‘n Mens moet ons regering se maatreëls om die verspreiding van die coronavirus teen te werk admireer. Baie sterkte, my land!
Dis goed en wel dat daar ‘n lockdown is. Is daar ‘n lockdown op kruidenierspryse? Nee. Die winkels en besighede pas pryse aan soos dit hulle pas. So kyk daarna. Ons, die verbruikers, moet leef en oorleef in hierdie tyd; onbepaald weens nood. Die goewerment kan my nie waarborg vir hoe lank die coronavirus sal leef nie. Dankie, kyk hierna.
Wil graag die NBC en regering komplimenteer vir ‘n uitstekende nuuskonferensie op 27 Maart 2020. Dit was 100% beter as ‘n paar dae tevore.
The best preventative strategies against Covid-19 are fruitless if the general public does not implement them, starting with hand hygiene in shops and at other public service providers.
Dit is onrusbarend om te sien dat baie winkels en ander openbare instellings steeds nie die voorgeskrewe gesondheidsmaatreëlsnakom nie. Dit wys hoe ongewoon basiese higiëne soos handewas is. Skrikwekkend.
Wat gebeur nou eintlik in gevalle waar Social Security se betalings vir domestics nie op datum is nie, sou die domestic tot sterwe kom voor die lockdown verby is en ons weer by Social Security kan uitkom om die betalings te doen? Is dit ook ‘n noodsaaklike diens en ons wat nie EFT-geriewe het nie kan gaan betaal?
Ek verstaan nie. Die president sê ons moet by die huis bly as ons werk nie lewensnoodsaaklik is nie, maar ons werkgewers wil hê ons moet werk, want hulle moet geld maak.
Ek wil net graag weet: Is die asdromkrappers in Windhoek wat elke dag van die week in die verskillende woonbuurte in die inwoners se asdromme krap ook ingeperk tot hulle huise? Was hulle ook hulle hande van asdrom tot asdrom? Daar word 2 000 en meer asdromme per dag hanteer. Hou dit nie ook ‘n gevaar in nie?
Regering verstaan my mooi. Ek is met julle, maar ek mag nie my domestics van belasting aftrek nie, maar julle wat regering is, wil ook nie hê ek moet nie die tyd wat nie deur hulle gewerk is nie vol betaal en nie ruil vir verlof, betaal of onbetaal? Jammer, ek foot die bill al vir julle. Ek kan nie dit ook nog doen nie.
Stem saam dat dit ‘n plesier is om na Ramaphosa se toesprake te luister. Party van die ander presidente mompel.
Prof. Jairos Kangira, please note that the Govt-enforced premature school holidays from mid-March to 14 April replace the customary April-May holidays and are therefore not extended holidays as you state in your article on homeschooling in Friday’s New Era. Several schools are planning to use IT technology to continue teaching after 14 April in case schools cannot reopen then.
“Medical Interns Fear Covid-19 Exposure”. In other countries they ask for 250 000 volunteers and over 500 000 people volunteer. You became Medical Interns to help people. So, here is your chance.
Kan die polisie asseblief die drankplekke en die geraas in Gemengde toemaak.
Asseblief, laat weet bietjie. Ons huishulpe wat nou nie werk in die lockdown tyd nie. Moet hulle betaling kry, ja of nee? Mag hulle kom werk, ja of nee?
Volg Suid-Afrika se voorbeeld en maak alle kroeë, drankwinkels, sjebeens en cuca shops toe. Verbied alkohol verkope summier vir 21 dae.
Voerkrale Gobabis. Wat gaan aan dat hier niks aangaan vir langer as 2 jaar nie? Miljoene se uitgawes aan infrastruktuur nou ‘n total loss, abandoned engineering. - Louis

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie