SMS'e vir 30 November 2018
". . . veterane getroos . . ."
300 babas uit 1 500 sterf in Windhoek Sentrale Hospitaal? Daar is nie geld nie, omstandighede alles behalwe ideaal, diens swak en susters nors en onprofessioneel? Dit is duidelik dat daar groot fout is! Is dit nie krimineel nie en moet verantwoordelikes wat oënskynlik min gepla is nie aangekla word nie? Begin by die minister. Skande, skande, skande!
Wat is plastieksak by parke: Drasak, aartappelskyfiesak, vakuumpak braaiwors, sespak yskoue bier, koeldrankverpakking of sanitêre doekie-verpakkingsakkie en hoeveel gaan dit kos en hoel ank gaan dit neem om beamptes op te lei? Straf die wat mors, nie die wat weet dit is die belastingbetaler wat moet betaal vir skoonmaak en nie werkskepping nie.
“No financial policy for war veterans fund!” was die opskrif van ’n Engelse dagblad van 19 November vanjaar. Niemand kan rekenskap gee van die miljoene dollar se projekte wat gestol het nie. Nou skielik uit die bloute word die veterane getroos met ’n kamma-kabinetsbesluit waarvolgens veterane uit onteiende groepe vir 70% van grond kwalifiseer. Die toeken van plase aan hulle klink vir my na ’n weerligafleier. Arme Hage bevind hom in ’n regering wat hy bankrot geërf het, tesame met party karakters met diep sakke. Jy het die bed opgemaak, so lê daa op. “And now the end is near I did it my way" (Frank Sinatra). – Namalander
Waar gaan Chinese nou renosterhorings en olifanttande wegsteek as hulle nie meer hout kan uitvoer nie?
Hoe is dit moontlik dat Dippenaar met so baie klagtes teen hom uit is op “warning” en nie borgtog nie? Met so baie klagtes, insluitende moord, is daar 'n kans dat hy landuit kan vlug?
So Chinese Mogul Huang friend of Geingob embroiled in alleged tax evasion suspends charity funding in Namibia because he is attacked by media and mistreated by government agencies? Denied credit? Ag shame tog! What we want to know is when he will stand trial, although given his connections it is unlikely that that will ever happen?
Russian billionaire to construct multi billion Habitas hotel on land owned by Comsar, a company wholly owned by Russian tycoon? New Era, 28 November 2018. So he is the owner of the farms after all?
China promises Ghana billions of U$ dollars worth of infrastructure in exchange for access to mining bauxite which would mean big trouble and would destroy evergreen forests, waterfalls and cliffs, deep caves and valleys, risks of landslides, pollution of 3 rivers providing water to communities downstream and 5 million people in greater Accra! Another country down the drain for greed of China and money at the expense of pristine nature. Wherever China goes nature is looted. Heartbreaking!
Waar is Katrina Hanse wat so pronk op die voorblad elke keer oor hofsake? Hoekom so stil oor Rehoboth se water by die skole? Toi-toi sy nog. Skande!
Maandagnag bars ’n groot waterpyp in Fritschestraat. Die een helfte van die straat is daarmee heen. Mense het nooddienste onsuksesvol probeer bel. Dinsdag is die pyp herstel, maar die straat is ’n gevaar vir motoriste en geen padtekens is aangebring om teen slaggate te waarsku nie. – Johan
NaTIS CEO, can you please explain to us as public why the testing examiners of the driving licenses at NaTIS suddenly started to take the whole morning to test us in phases for the motorcycle license. Previously we were tested in one go first thing in the mornings just after 08H00. We can’t sit there the whole morning in hot riding gear and wait to be tested. Please, please!
Goeiedag. Ek glo nie wat op ons dorp aangaan nie. Hier is ’n groot vrou, sy is nog getroud, sy het vyf kinders en sy is nog ’n ouma van haar kindskinders ook. Die getroude vrou gaan met ’n 29-jarige seun uit en die vrou is ouer as 50 jaar. Is dit nou ’n goeie ding daardie, sê julle my. En die getroude man lewe en die man kan nie eers by sy vrou gaan nie, want die seunkind wat die vrou het, sal die man doodmaak? Altwee lewe van die kind se geld af? Die lewe vandag? Sit dit tog op asseblief, ek wil dit môre lees asseblief as ek koerant gaan koop.
Japie, almal is verskriklik trots op jou, maar ek bars van trots. Van jou Sub A-juffrou op Outjo.
Fuel regulator. You better wake-up and adjust the fuel price down drastically for the public is seeing that the price per barrel already dropped from US$84 to US$59. Stop milking the public.
As dinge skeef loop, dan kla ons, maar as dinge reg loop, dan sê ons niks. Ons raadslid op Rehoboth laat dinge gebeur. Kom ons help haar en gee haar die erkenning. Dinge gebeur op Rehoboth.
Ons wag nog vir die vrou wat ’n sak met belangrike items in Uis se pad van Filipus Matsuib opgetel het. Bel my asseblief – 081 370 0691.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie