SMS'e vir 30 September 2019
"...lewe is altyd kosbaar,"
Tog so hartseer oor die Harambee wat sy doel gemis het in Hardapstreek. Red minister, slegs vriende van uitdelers trek voordeel, waar die in nood smag.
PDM. Groot-Aub, Oshakati staan agter julle, want ons weet julle gaan ons kragprobleem oplos, want NamPower kan nie. Julle gaan ons waterkrisis oplos, want ons kry water net 2 dae per week, elke naweek sonder water. Alle paaie word geskraap, behalwe ons s'n. Moet ek nog opnoem? Asseblief kom help!
NBC, julle het mos die kanale gestop. Dan kan ons mos die dekodeerders terugneem vir ons geld terug.
Oom Theron, dankie vir paaie se skraap in Etosha, maar was die naweek daar en paaie is maar weer erg sinkplaat. Regering moet ook nou ‘n slag sy kant bring. Jy kan tog nie elke keer skraap nie.
Rozario Coetzee. Jy is ook besig om vinnig bejaard te raak. Dan gee jy seker ook nie om dat jou eie mense en jy ook sterf nie? Show some respect!
Geagte hoofinsp. Coetzee. My ma is ’n bejaarde mens en ek sal baie omgee as sy sterf. Wat dink jou ma van jou mening? - Fiina
So. Rozario Coetzee gee nie om as ’n bejaarde persoon sterf nie? Man, jy is jou pos as polisiebeampte nie werd nie! Jy behoort aangekla te word!
Dit is met afgryse en skok dat ek in Republikein van 26 September lees dat hoofinspekteer Rozario Coetzee sê hy gee nie om as ’n bejaarde mens sterf nie, maar sleg vir kinders. Dit is walglik en siek. ’n Mense se lewe is altyd kosbaar, dit maak nie saak hoe oud die persoon is nie.
In ons eie koerant van 26 September word Rassie en sy Bokke eenmaal vreeslik opgehemel, terwyl ons span Namibië aan die einde feature. Waar is julle lojaliteit teen oor jou eie span? Trotse Namibiër. Welwitschias, wys hulle man! (Die berig was deur Netwerk24 in Suid-Afrika, soos duidelik aangedui. - Redakteur)
PJ Walters en Newman ongelukkig nie opgewasse op internasionale vlak nie.
I would really like to know who are the consulting engineers are for the proposed interlock road in Karasburg. The project which was given by a friend to a friend as promised. How much money was tendered for site establishment? 'Cause what we see there is a kambashu with 2 tents. Not what the tender document states. So my question is, must the tax payers pay tens of thousands of dollars for site establishment while it only costs that company N$1 500 to put up that rubbish. Can those so called engineers explain please. We are tired of corruption at this Karasburg Town Council.
Ouers, hoe lank skuil kinders agter hul leuens en die ouer persoon is die leuenaar? Sal u hulle sien oud word. Glo nie. Tree in.
Ek vra maar net? Die vraag het ek al sedert Prins Harry se geboorte? Hoekom het Prins Harry rooi hare? Nêrens in sy familie of ander lede van die Windsor-familie het rooi hare nie? Een DNA analise mit sy pa Charles sal een oplossing bring!
Bokant toonbank 2 by die poskantoor in die Bainesinkoopsentrum het daar vir jare ‘n pensioenarisbordjie gehang waar pensioenarisse voorkeur ontvang het. Die bordjie is verwyder en by navraag het die klerk gesê: Daar was probleme oor die bordjie en daarom is dit verwyder. Pensioenarisse moet in die rye saam met al die mense staan, maar hulle sal vorentoe geroep word. Krismiskat! Wat gaan daar aan? Kan iemand asseblief verduidelik.
Die dier by die kosbak op die lesersfoto van Vrydag 27 Sep. is nie ‘n erdmannetjie nie, maar ‘n rooi of geel muishond.
M. Roos. Daardie is nie ’n erdmannetjie nie. Dit is tog ’n muishond.
Jan Brand, in u SMS hoor ek vir die 1ste keer dat mens nie meer die woord “kerk” mag gebruik nie. Wie het so gesê? Wanneer?
Kan Nam. Brouerye asook die koeldrankmaatskappye asb. ook weer kartonhouers i.p.v. plastiekhouers vir hulle sixpacks gebruik? Dit is skrikwekkend hoeveel plastiekrommel daar by ‘n feesgeleentheid bymekaarkom en besoedeling veroorsaak. Dink net aan die Whk Skou wat voorlê.
Soos daar voorspel was, is die ernstige saak(e) teen die vorige hoof van die Windoekse dwelm-afdeling in file 13 geplaas? Do not worry. We are in the land of the brave! – CM
Office hours from 8 to 1 & 2 to 4:30. Na 2 geen diens van 2 tot half 3. Niks. Hoe werk GIPF se tye? S-w-a-k!!!
Die heel beste roosterkoek in die hele Namibiese kusgebied is te kry Saterdae by Woermann & Brock Vinieta in Swakopmund waar hulle dit voor die winkel braai. Moenie uitmis, gaan kry elke Saterdag – jy sal nie spyt wees! – OJ
I would like to thank the kind gentleman in a white double cab N 95059 W. You were really exceptionally kind at Baines Centre this morning (Sunday). God bless you and your dear wife.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie