SMS'e vir 31 Augustus 2016
“Namibië speel duiwelsadvokaat. . .”
Dankie CCN vir jul indrukwekkende skrywe oor NEEEF. Hoop die regering nooi julle vir verdere besprekings. Mag hulle gehoor gee aan die gesalfdes van die Here dan sal ons land nog meer geseënd wees. Dankie ons president, eerste dame en regering. Ons is trots op julle.
Namibië speel duiwelsadvokaat met die VSA, want agter die skerms is hul hand op die blaas met die Noord-Koreane. Wat ’n agterbakse, slu manier van dinge doen. Namibië moet nou nie saam met die regte perde probeer hardloop nie. Ons sal sleg tweede kom. – SAP&H
Vyf dood, 100 beseer in 102 motorongelukke die afgelope week. Ons moet net aanhou vasbyt en deurdruk. Met die tipe vasberade pogings sal ons nog die heel boonste vlak bereik. Aanhouer wen.
Dankie aan die persoon wat sê Charity begins at home, want ons blameer die onderwysers baie. Die mense moet daai SMS kort-kort lees.
Madam Shaningwa, it seems that you are the one who is tribalist because you approved seven plots to that company because its your tribe’s company. Open your eyes.
Republikein, sê tog vir Gochas boere laat hulle ophou om vleis aan die polisie gee, want dit is ’n groot korrupsie van die boere se kant af. En dat dit nie in die toekoms sal kan werk nie terwyl ons sukkel laat wet en orde moet afgehandel word. Die boere ry droë biltong en bokse vleis na die polisiestasie toe. Dink julle onwaarheid sal seëvier?
Chief Rukoro praat die waarheid. As die Herero’s, die Namas, Basters, Damaras nie nou hulle se oë oopmaak en saam staan nie dan sal dit te laat wees met onse land Namibië.
Jy wat praat oor boere wat nie omgee vir hul werkers nie, die meeste boere kyk baie goed na hul werkers en dan is dit dieselfde werkers wat somtyds hulle werkgewer aanval en aanrand. Duidelik het jy nie al jou feite bymekaar nie.
Baie geluk Irene Simeon Kurtz en werkers, julle het regtig ’n groot verskil in Usakos kom maak met die 2 Engen vulstasies. Dankie ook vir die eienaarvan die Big Brother guest house en ontspanningsfasiliteite. Dis beslis ’n aanwins vir die dorp. Die Here seën julle. Hoop ons sien julle in die dorpsraad met die volgende verkiesing.
Ek stem saam dat Botswana die enigste Afrika-land is waar daar wet en orde is en nie goverment korrupsie is nie. Viva Botswana.
My nasie wat elke dag so kla oor die korrupsie, agteruitgang, verkragtings, treurige polisiemag, noem maar op: Onthou julle dat julle so 26 jaar gelede gestem het vir julle vryheid. Nou het julle mos jul vryheid. Geniet dit.
Rhb werkgewers betaal tog jul werkers beter. Julle het net getel tot N$2 500. Ons kinders sterf op pad van WHK-RHB, moet ry vir ’n salaris, en as jul dink hulle is nie vir jul iets werd nie, doen jul werk self.
Ons Koës mense het ’n nuwe CEO gekry, maar ons kry steeds swaar. Dis net oumense wat werk kry. Ons jongmense lê sonder werk. Help tog asb., onse nuwe president.
Min. Himarwa, kom tog asb op Amperbo. Ons het ’n groot probleem op Mukorob wat ons moet face.
Wanneer kry sekuriteite (wagte) hulle verhogings? Veral Mariental sekuriteit companys.
Ek is so moeg van harde musiek wat ’n mens se ore weergalm. In Katima is absoluut geen wetgewing hieroor nie. Staan jy in ’n ry dan is die musiek so hard jy kan nie op jou selfoon of met medelynwagters praat nie. Sjebeens word in woonbuurte oopgemaak. Ek vra die minister van gesondheid moet ingryp. Ons word ’n dowe nasie. Die staat gaan betaal vir dowes en ek gaan tronk toe vir vandalisme.
DTA wil optog hou op Rhb. Mense, politieke leiers, hoe lank kom ons nou al aan met optogte, plakkaatswaaiery en die dinge, maar die land word net slegter en slegter. Hoekom praat die NBC nuus nie oor die woelinge in S-Afrika nie? Of wil hulle nie hê die land moet ook met koalisievorming begin nie? Ons is dan bure.
Die polisie is swak in hul werk. Laat hulle die verhoorafwagtendes geen borg gee nie en dan verwag hulle die magistrate moet hulle werke doen. Dis erg. Gochas weet tog op watter dade julle kan regeer.
Kruisman jou doring. Ons Kalkranders is trots op jou. Dis lekker om so ’n persoon te ken en saam op een plek te wees. ’n Man wat opstaan vir sy gemeenskap se probleme en toekoms. Dankie Kruisman, jy is ook ons held. Ons bid vir jou. – Inwoner van Kalkies
Rehoboth NaTIS laat skryf mense vir leerlinglisensie, maar het geen kleingeld om terug te gee nie. Laasweek Maandag skryf 37 mense. Nou vra ek net wat het geword van al daai klomp N$5 wat hulle nie kon teruggee vir die mense nie? Dis rêrig ’n groot skande en daai mense en die instrukteurs moet ook gestuur word om te leer hoe behandel jy ander mense asb.
Sondag het die Bastergemeente ’n vergadering gehou om te bespreek hoe om die Town council en sy korrupte “officials” onwettig te laat verklaar en om ’n saak van diefstal te maak. Deur dit hoop ek die hof sal die regering toelaat of dwing om ’n “by-election” te hou om veranderinge in te stel. As die Swapo-regering ’n “by-election” toelaat in Rehoboth, dan is Namibië ’n demokratiese land en die regering “transparent” ten opsigte van sy Harambeeplan. Die “by-election” is die enigste manier om sake reg te maak voor dinge erger in Rehoboth word. – Rendell
Wanner is jou nagmerrie ’n nagmerrie of wanneer is dit ’n visioen? Is ’n visioen dan net iets wat nog gaan gebeur of iets wat gebeur het waarvan jy nie destyds bewus was nie?
Wil kla oor die misbruik van sosiale media waar mense onnodige en uiters persoonlike inligting met ander deel. Wat is die dryfveer daarvoor? Is dit aandag soek, eensaamheid of egoïsme? Wil net weet.
Werkgewers, leer jul werkers goeie maniere wat vir almal ordentlik is. Nie maniere wat op een groep van toepassing is nie asb. Bv., as jy iemand nie ken nie sê: Mnr./mev./mej. moenie sê: Oom/tate/aunty/ouma/meme/ousie ens. nie asb.
Waar is die padskraper van Rehoboth? Die karre val uitmekaar dan moet jy nog beboet word. Skande, dorpsraad.
My vierpoot wolhaarliefde onthits my buurman se spyse. Ek sien natneus ronde wolhaarliefde. Hy sien noedel en poedel. Ek rus Sondae na kerk. Hy het ’n luidrugtige braai met erg raserige vriende. Ek wens hy wil trek, hy hoop ek gaan. – Vandeventer
RSA het Augustus 99 sent per liter brandstof goedkoper gekry en moontlik vir September ’n verdere 60 sent. Wonder net hoekom kry ons niks nie, of word dit weer eens gebruik vir luukshede vir hogere staatslui?
Bishop en kerkraad van ELCRN sal u ook nou ons pastoor wat u geskors het weer instel? Ons in Otjiwarongo sal baie bly wees. Ons wag.
Het reeds gevra, nou pleit ons. Wanneer kry ons op Hentiesbaai ’n Wimpy? Lees die in beheer van die groep dan nooit hier nie? Almal weet dit sal ’n suksesstorie raak. Wat staan in u weg? – Willem, gade en vriende van Henties
As jy ’n senior persoon is en jy moet vir ’n noodgeval laatnag hospitaal toe bestuur, bly uit die middedorp (CBD) se strate. Dis lewensgevaarlik om jou voertuig daar te bestuur oor die wetteloosheid van ander voertuigbestuurders. Pasop daarvoor! – SAP&H
Pres. Hage Geingob, ons word soos honde behandel deur sommige groot besighede in die private sektor. Ons word ure laat werk en as dit salaristyd is, dan moet ons baklei. Ons word nie beskou as mense nie. Dis net ek het gesê en dis klaar. Geen verskonings, dis net vloekery en skel mekaar. Korrupsie is te veel. Kom help ons asb.
Die persoon wat kla oor die dame in Pionierspark wat haar (tuintjie) natmaak, gaan kyk asb. Saterdae hoe die sproeiers aan is by Augustineum Sekondêre Skool om daai groot grasperk nat te maak.
I have a Fuchsware upright deepfreeze that has given me 45 years of faithful service but has stopped freezing. The motor is still going strong but does not freeze. Does anyone know someone at the coast who can fix it for me? Needs some body work as well (rust). Please contact 081 260 0828.
Dankie aan dr. John Keiseb wat my operasie gedoen het Maandag. En die personeel van Rhino park hospitaal. Julle is lieflikste susters of julle is dierbaar. Hou so aan. Ek het julle baie waardeur. – Regina Koopman
Ek soek asseblief na materiaal, mat en plakpapier samples wat discontinued is en of enige afvalstukkies lap, kant of lint. Basies enigiets wat mens kan gebruik by versiering vir handwerk idees. Alles is welkom. SMS my by 081 359 0509. Dit word opreg waardeer.
Ons in Rehoboth wil vir Mario Guterres sê welkom terug op Capricorn Radio. Ons het jou baie gemis. Jy maak ’n definitiewe verskil. Ons sit sonder water, maar jy laat lag ons met jou sin vir humor. Jy beur ons op, jy maak ons dag onder alle omstandighede. Jy’s uniek, ’n top radiopersoon. Phillip, maak vir Mario vas met bloudraad. Lag! – Senior burger
Bayrum e Placenta. Ja dit word gemeng met ’n goeie sjampoe. Dan kry jy ook Placenta (spuitbottel) wat jy aan kopvel kan spuit waar probleem is en vryf in. Los aan.
As daar dalk iemand is wat CB radio’s kan regmaak, kontak my asb. by 081 210 5727.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie