SMS'e vir 31 Augustus 2018
SMS'e vir 31 Augustus 2018

SMS'e vir 31 Augustus 2018

"Is dit nodig..."
Mandy Rittmann
Is dit nodig vir meer as 40 mense om 'n paar skedels te gaan haal in Duitsland. Doodseker betaal nie een 'n sent uit sy sak vir die lekker oorsee se trippie nie.



Miskien is ek dom, maar is ek verkeerd as ek by hierdie NamRe-storie lees dit is nog 'n manier om van die armes te steel en vir die elite te gee?



Dis skokkend dat die huidige NRU (voorheen die concerned group) glad nie omgee vir enige rugby in ons land nie! Dink weer net aan hulle self! Wil seker almal weer die soustrein klim Japan toe volgende jaar! Skandalig! Dit wat mnr. Bradley Basson en sy bestuur vir jare opgebou het, word nou alles verwoes deur 'n paar magsbehepte mense.



Nou wil die regering deur NamRe ook nog van pensioenarisse steel, want die geld gaan net so wegraak. Mooi so!



I blame the suicide of Chris Brandt on the Law Society of Namibia for suspending him. What about the other corrupt lawyers where nothing gets done?



What a shocking story: Mom takes a little boy to Nankudu hospital up north because he is not feeling well and has fever, nurses put him on a drip and he ends up with a messed up hand after operation, which now needs to be amputated? Absolutely shocking medical staff and doctor should go to jail for this!



Ons mense wil mos reg laat geskiet en eis nou vergoeding vir gebeurtenisse van baie lank, lank gelede. Regsó, maar wanneer vat ons dit effe verder en langer terug en eis vergoeding vir skade gely by die Hoofman oor miljarde vir die daarstelling van die Sondvloed in umpie Noag se tyd? - Tabu Fleermuis



Hanse-hiemstra says Germans must admit to genocide? Seriously? That after the book on Swapo attrocities on their own people was published?



Where is the political elites daughters, granddaughters at the Olufuko cultural festival? Why are they not also paraded bare breast? Why only the poorest of the poor? Are your own family next of kin too much westernised, too much living the high life to be paraded as those innocent village girls? Are your daughters and granddaughers too much in a class of their own?



NWR, ook dit so ervaar twee maande gelede. Brief aan hul CEO gestuur met foto's. Nodeloos om te sê, geen reaksie! Moet miskien maar op sosiale netwerke plaas. Hulle saboteur ons land. - James Nel



Aan Rooi Olifant met die skrywe van “Tyd vir wik en weeg is verby”. Beter kon hy dit nie gestel het nie. Bravo! Ek sien uit om deel 2 te lees. Die gedeelte oor dissipline was puik. Sit net statistieke oor HIV by, juis onder andere hierdie swanger meisietjies en die wenresep vir 'n vallende siek jeug is 'n werklikheid.



What is going on at the Procurement Office of the Ministry of Agriculture?



As Superspar in Swakopmund toiletgeriewe aanbring by hulle Beantree Restaurant en wegdoen met die patetiese verskoning dat daar wel toiletgeriewe in die kompleks is, sal hul baie meer mense trek! - Pieter Welgemoed



Zambia bans business class travel for CEO's of loss-making state companies and limits accompanying delegations to 5 officers! Wow, what a brilliant idea this ruling should be implemented in Namibia immediately! Congrats Zambian government on deserved cost savings for underperforming officials!



RCC was awarded a tender to build road between Omakange in 2013 for N$ 21 million and has failed to do so after 5 years and can not say what happened to the money? Now new tender going out to other companies to build same road for N$36 million? Surely this is criminal and RCC officials be jailed? How can this corruption be tolerated as normal with no consequences? No wonder Namibia is going to the dogs!

Kommentaar

Republikein 2025-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer