SMS'e vir 31 Januarie 2018
“Dis hoogs oneties. . .”
Oshana DBV: Well done! Dis verblydend om te sien dat daar opgestaan word vir die wat nie vir hulle self kan praat nie. Hopelik sal dit 'n les wees vir alle dorpsrade en individue dat dieremishandeling nie ongesiens verby sal gaan nie en veral ook dat niemand teen die landswette en hofbevele verhewe is nie. Hou so aan met julle goeie werk!
Die komitee op Facebook rakende die kaptein van Rehoboth, ons soek nie meer hoorsê feite, maar gedokumenteerde waarheid soos Collin en mnr. Dentlinger dit doen. "Sorry", waar was julle toe ons in die duisternis was. Ons is rêrig nie meer lus vir verskuilde agendas, maar die waarheid.
Izak Smit DELRHA: Dis presies die vrae wat alle inwoners van Namibië vra. Ons soek antwoorde. MET en Omaruru Conservancy, wat was julle agendas?
Stem saam Izak! Wonder ook hoekom NAPHA die gebeure ondersteun. Dis hoogs oneties vir ons jagbedryf.
Op die punt DELRHA. My antwoord sou wees korrupsie seëvier! Arm leeus moet prys betaal.
Ek wonder of die polisie regtig so min voertuie of personeel het dat hulle 2 ure opdaag na dat hulle geskakel is in verband met 'n aanranding op 'n ou dame in haar huis. Hulle verskoning is hulle beskik nie oor vervoer nie. Dan sê die persoon wat die telefoon geantwoord het die polisie het ook ander werk as om oor nietege dinge gepla te word.
Kullery met valuta-verhandeling. Republikein moet asseblief nie Netwerk 24 se artikels plaas sonder om te sê of dit ook op Namibië van toepassing is en hoe dit ons land en sy mense raak.
Na aanleiding van die spotprent op 30 Januarie wil ek my beskeie mening lug. Dit is nie die resultaat van “free education” dat die skole oorvol is nie, maar die resultaat van ons gewese president, mnr. Sam Nujoma, se uitlating dat vrouens nie moet huiwer om kinders te kry nie, want die land is groot en daar is baie plek.
Kan City of Windhoek dalk oor die grens loer en kyk na die Kaap se waternood en solank vir ons land Namibië betyds beplanning doen.
Kan die persoon verantwoordelik vir water van Groot-Aub asseblief afgehaal word. Dit kan nie so gaan nie. Pateties verby!
Ek wil graag weet of daar nie boere in Namibië is wat stoetvarke verkoop nie. Graag wil ek ook vra of hulle nie vir ons kan help met kursusse en die moets en moenies van varkboerdery nie. Asseblief. - Cosby
Ek vra net kan die paaie in Okahandja nie reggemaak word nie. Asseblief! Die gate is groter as die motor se wiele en og, die lorries ry ook die gate groter uit. Hoekom word die gate vol sand gegooi? Dit moet reg gemaak word. Dit is sleg, sleg. Regtig!
Weerberigte: Ek stem 100 % saam met Piet van Rooyen. Riaan van Zyl het die meteorologiese kaart deeglik bespreek. Sy siening was meer realisties en in die algemeen in die kol. Almal wat sy voorspelling voorgelees het, het oortuigend geklink.
Monday finds the Olympia-Suiderhof area without water understandably due to a broken pipeline and not the dreaded Day Zero. What is a bit troubling however is the fact that while the repair team is slaving away in temperatures well in the 30s somebody in an airconditioned office designed for maximum production decides to take the phone off the hook. The number listed for Water Interruptions under Essential Emergency Services (290 2423) remained inoperative/occupied despite its after hours listing. What other means of communication exists should anybody want to report any leak anywhere?
CCTV cameras for Swakopmund in Suburbs Kramersdorf, Vineta etc. 850 people out of 1 000 who voted in this matter were in favour. What about the rest of the 44 725 inhabitants? Surely they can't do every street. So where will they be placed, in the well connected neighbourhoods? It would make more sense to put cameras up at traffic lights and 4 way stops to catch and fine the horrific traffic offenders which money could be used to fix Swakop streets and build tar roads for the old inhabitants who have been paying taxes for 50 years plus and still have dirt roads.
Die persoon met beknopte mening oor kaptein en raad. Foeitog! Laat my dink aan 'n vreemde posstuk in posbus. U nie-erkenning van die kaptein is net 'n bewys van dwaling.
Met graduerings wat gedoen word. Die "collar" moet om die nek gehang/gedra word en nié om die arms nie. As u dit om die arms hang/dra, dan wys u dat u nie die betekenis ken nie.
Prince Harry, jy steel my hart. Dis te pragtig om saam met jou Meghan na jou ma se graf te gaan om haar seën te kry voor jul troue. Als wat mooi is op jou lewenspad.
Ses diere gesteel en geslag op Kudukop buite Rehoboth in 14 dae. Kan die polisie 'n plan maak asseblief. Voor die plaasboere 'n plan maak.
Kolskoot Piet van Rooyen met “Watter weer waar”? Het lanklaas so lekker gelag! - Tanya
Besoek Hentiesbaai weer na 'n baie lang afwesigheid. Die dorpie het vooruitgegaan, maar karakter daarvoor ingeboet. Die internasionaal bekende, oorspronklik en gevatte huisename het meeste verdwyn. Baie baie hartseer! - SAP&H
29 Januarie, P van Rooyen – “Watter weer waar?” Piet, het jy nie geweet dat om die weer te voorspel die enigste werk is waar jy altyd verkeerd kan wees en tog nog betaal word daarvoor? Lekker dag aan al die lesers. - Leser van Otavi

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie