SMS'e vir 31 Julie 2017
“. . .daar is staal in jou dade.”
Mnr. Swartbooi, ek sien u is 'n man van u woord en ek is trots op u. Daar is nou net een persoon wat u 'n goeie span mee kan maak, wat dink soos u en redeneer soos u, en dit is mnr. Venaani, met alle respek gesê. Julle pas by mekaar; 'n sterk span. Uit die verre Suide.
Ry toe mos Donderdagmiddag mooi ordentlik teen 80 km/h op die Westelike verbypad. Raai wie kom jaag toe eerste teen 'n allemintige spoed verby my? Why GRN of course!
Weer eens word wetsgehoorsame mense gestraf, sodat met wetteloosheid voortgegaan kan word. Beboet die voetgangers wat roekeloos oor die pad loop en nie die motoris wat wettig die pad gebruik nie. Voetgangers moet ook leer om padreëls te gehoorsaam.
“At last”. Mooi, Clinton Swartbooi. Jy het nou gewys daar is staal in jou dade. Baie geluk, kameraad. Ek steun jou ten volle. Elia, Job en die ander manne kom wys ook jul staal, wys daar is eina in jul byt. Bernardus, ons kan dit doen. Ons kan Swapo se rug breek. Aluta Heinrich. Ex Swapo.
Swartbooi en Seibeb, ek sal dankbaar wees as julle in A B C korrup mense in Swapo uitwys, anders lieg julle.
Die PM sê die N$14-tariewe is in 2001 ingestel. Nou wonder ek wie het eintlik die laaste 16 jaar geslaap en nou wakker geskrik. Nou dat die regering bankrot is en geld soek, en hulle moet hengel subsidieer? Weet hulle ooit wat die woord beteken? Die visvangpermitte is rassisties. As ek (familie van 5) op Sondag vis wil vang vir aandete, vir die tafel, moet ek N$250 betaal en die bestaansvisserman niks? Hy verkoop hulle, ek wil 'n maaltyd op die tafel sit? Pateties! Weer wet wat nie deurdink is nie!
Is almal wat 'n bestuurderslisensie bekom het werklik aangelê met die nodige ingebore vaardigheid om te kan bestuur? Ek wil my verstout om te sê, min mense wel. Die meerderheid leer die dinge aan, maar ontbreek dan die kritiese nodige ingebore samestelling van byvoorbeeld gevaar, drempels ens. As dit nie aangespreek gaan word nie, gaan die slagting op verskeie gebiede voortduur. - Jung
As ek vir vier dae by die kus wil gaan visvang, moet ek steeds N$1 500 betaal, of moet ek N$50 maal vier, N$200, betaal?
Die nuwe visvangfooi word gesoek om weer swak belê te word. Ek sal maar my geld belê by die vis & "chips"-winkel op die hoek, as ek lus is vir vis.
Waarvoor gaan die geld vir duur vispermitte gebruik word? Om te verhoed dat 'n paar hooggeplaastes ryker word hoop ek almal boikot die storie totdat sinne herstel. Dink so daaraan, jy kan 15 kg visfillette koop vir wat die lisensie kos.
Wie ook al verantwoordelik is vir die nuwe tarief vir 'n hengellisensie is kortsigtig, selfsugtig en dwaas.
CoW to write off 150 million of debt, outstanding, non-payments by government and businesses? Why? The normal person's services get cut off if they miss one payment but government gets away with it and their debt written off? And the rates go up so the already milked person can cover goverment debts? Scandalous!
Gebed vir Swapo-ondersteuners in Hardap. Here, help ons om die wat nog nie hul oë oopgemaak het te laat sien wat reg en verkeerd is. Sekere leiers in Hardapstreek dink asof hulle die mense se lewe beheer. Tot wanneer? Here, sal Katriena maak asof sy en die Koevoet-raadslede van sekere kiesafdelings die Swapo-party laat wen het, openbaar aan ons regte leiers. Amen.
Dear Hon. Minister Pohamba Shifeta, please, please cancel the permit to hunt the Desert Lion Kebbel. He is the last remaining big male lion in the Kunene region. I will personally compensate the lady for the loss of her two donkeys which allegedly were killed by Kebbel. Namibia was so proud to present the film Vanishing Kings with the five male lions which was broadcasted internationally in about 50 countries. Sadly the five musketeers were all murdered over the past year leaving a very bitter taste towards Namibia's efforts to protect its wildlife. - Rolf
The Geingos foundation is setting a dangerous precedent. How can a so-called welfare or charity be allowed to own shares in mining?Watch it people, tomorrow it will be a partner in fishing and the corruption disguised as welfare will channel all money to the first house. Stop this nonsense my President or you may live to regret this.
Swapo-leierskap, as jul maar net geluister het na advies van ander mense, dan sou al hierdie dinge nie gebeur het nie. Toe sê julle mos jy hoef niks te het of jy kan vyf kuikens ook besit om te kwalifiseer vir hervestiging, maar nou lol die grondkwessie en is julle bang om dit te hanteer. Wil nou net skors, dit sal niks help nie. Laat ons almal die vrugte van die vryheid geniet.
Die korrupte en onbevoegde RCC skuld NamPower N$32 milloen, maar 80% van Rehoboth het “pre-paid” krag. As NamPower sny, dan kan die spesiale veldmag maar weer mense kom skiet soos wilde diere. - Great Uncle Rehoboth
Swartbooi en Seibeb, gaan waar julle wil gaan, Swapo is nie van goedkoop politieks nie.
Die volgende slag van Bloedrivier is nie ver nie!
Munisipaliteit Otjiwarongo. ACC moet ondersoek instel na tenders. Iets is nie pluis nie!
Ongeag die emosie rondom die Gold Cup-sage bly ons bevoorreg om aan ons buurland se kompetisies te kan deelneem. Gold Cup, Super Sport Challenge, Curriebeker, Craven-week, Grant Khomo- week en Akademie-week. Dit bly SARU se besluit om die reëls neer te lê. Punt. Almal kan nie tevrede gestel word nie. Die onsmaaklike voorval met die Suid-Afrikaanse speler uitgesluit. Kom ons ondersteun mekaar liewer. - Robbie
ELCRN. Good brother and sister. Whoever wrote Thursday's sms in Republikein. You are late. Leave those two pastors of us alone. This time you are directly dealing with us. Your Bishop Gamxamub buried ELCRN which was destroyed by his predecessor. Our motto is “Help our Church”. It is no secret. We don't want to waste our time by focusing on your bishop who is non-existing. We are serious and you will hear from us. Don't divide our attention from real issues in our church. It is not two pastors but your Deputy and his soldiers who are the source of concern.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie