SMS'e vir 31 Julie 2018
SMS'e vir 31 Julie 2018

SMS'e vir 31 Julie 2018

". . .nooit grond verloor. . ."
Mandy Rittmann
Die konferensie oor die grondvraagstuk waar die mense wat verontreg is doelbewus uitgesluit word en deur andere verteenwoordig moet word, sal nie die vraagstuk ten volle aanspreek nie. Mense wat nooit grond verloor het nie is die genooides, om nie te praat van die sogenaamde tradisionele leiers ("yes-men puppets on a string") wat dans op die "beat" van ’n regering wat sy eie mense versaak het. – Namalander

"SME Bank base vlieg hoog en ver": Hoekom is die base nog nie vasgetrek of aangekla nie, en hoekom leef hulle verder in weelde en arm mense verloor hul geld? Waar is die gereg? Arme korrupte Namibië waar korrupsie beskerm word.

Shoprite strike: One can only assume that the reader that refers to frivolous strikes must be a privileged white person. The arrogance of Shoprite and other major retail chains and the private sector in general is well known for its mistreatment of non white workers. The only type of language they understand is when they are about to lose something valuable and fear. Unfortunately the state controls and unions are useless and in cahoots with the employers. Sad but true.

Shoprite en Checkers se hofsaak: Dis laag, gemeen en ’n belediging vir die werkers. Onthou: watter mens sal sommer staak, wetende hy of sy kan sy werk verloor. Baie van ons het nie die vaagste benul waardeur daardie werkers gaan nie. Shoprite, hulle maak vet winste en die base lewe lekker. Staak weer. Viva stakers!

Wil net weet, hoekom speel nasionale rugbyspelers van Namibië in Suid-Afrika, naweek na naweek, maar in Namibië mag nasionale spelers nie speel vir hul klubs nie. “Double standards.”

Mr. President is it not obvious that the inspector general of the Namibian Police have lost control over the force long ago. The police behaviour and conduct is disgraceful. We the citizens are losing confidence in the police force. The inspector general will do the Nation a great favour to resign from his force or else, Mr. President release this man. He has overstayed in this office.

Please comrade President Hage Geingob. Release both the Inspector General of the Namibian Police and the Commissioner General of the Namibian Correctional Service as they don’t possess any leadership qualities. Senior and experienced officers are resigning daily due to poor leadership of these two generals. The Nation is losing confidence in the two service providers.

Ek sien die verslaggewer noem dat die wenner van die NRU se Premierliga gaan “Gold Cup” speel. Meer detail asseblief. Rugbyspelers hoor andersins.

Menseregteskendings in Brics-lande? Ja, vra vir Julian Assange, Chelsey Manning, al die ongevonnisdes in Gitmo en al die konserwatiewe stemme wat so gedreig en stil gemaak word. Vra ook sommer vir Namibiërs wat grondbesit en werksgeleenthede geweier word, net oor hulle velkleur verkeerd is.

Could the relevant minister please advise the public when the new Namibia Estate Agent Board will be operational?

Wat het van Namab Konsensie van die Witboois geword? Wat het van Christian Rooi Familietrust geword? Wat het geword van Witbooi Stamtrust? Opvolging gaan nie oor Koelieb en Isaxub nie, maar buitestanders wat duisende en miljoene dollars uit ons mense gesteel het. Hulle soek Isaxub om nie tot verantwoording geroep te word nie, of hoe senior raadslid, Simon O Jacobs Family Trust. “We are coming for you!”

NBC Damara Nama Kaisames radio: Is it the Outjo radio station because producer Gerson Ore-Aob is promoting only Outjo the whole morning. We are all not interested in Outjo. Can Kaisames management please intervene.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!