SMS'e vir 31 Julie 2019
SMS'e vir 31 Julie 2019

SMS'e vir 31 Julie 2019

“. . . nie die vyand . . .”
Dani Booysen
Regtig???? Wat gaan aan met die ministerie van onderwys rakende die sluitingsdatum van die skole? Weereens BEPLANNING!!! Die aanvanklike sluitingsdatum vir die skole was die 9de Augustus. Die Graad 12's skryf die 5de klaar soos wat die eksamenrooster geskeduleer is. Ewe skielik kry ons 'n brief wat wettiglik geteken is dat die skole die 2de moet sluit??? Dis 'n gerondskarrel oor wat nou van die graad 12's. 'n Paar uur later ná die ouers ook in kennis gestel is van die 2de, word daar weer 'n brief uitgestuur. Nee, nou sluit ons kinders weer die 9de?



5 711 hepatitis E-gevalle, 48 sterftes. Hoekom moet so baie mense dood voor die govt wakker word? Maar dis nog altyd nie as 'n epidemie verklaar nie. Hoekom moet honderde mense eers dood? En veral WAT WORD GEDOEN omtrent die sanitasie? NIKS? Hoekom moet vrywilliges help? Waar is die govt se gesondheidsmense? Patetiese toedrag van sake.



Plastiek is nie die vyand nie, mense wat rommel strooi is. As mense nie rommel gestrooi het nie, was daar nie nou levies op plastieksakke nie. Al vervang mens plastiek met papiersakke of bio-degradable sakke, as dit in 'n persoon se natuur is om rommel te strooi, sal hul dit met die alternatiewe vir plastiek ook doen. Straf die rommelstrooier en nie die produk nie. Join Plastic Packaging op Facebook en help ons om 'n verskil te maak in ons land.



Hardapdam sal Woensdag vol wees van Mariental se mense se trane oor Katrina.



Ek hoop die ekonomiese reuse in hierdie land het nou hul les geleer. Om vir hierdie ou te stem, lei tot ongekende armoede. Hopelik sal hulle met die volgende verkiesing hulle geld (of tekort daaraan) op 'n ander party sit.



Whoever in management is responsible for paying the laid off staff of Air Namibia (some 3 years already?) should pay it out of their salaries. They don't deserve this mess.



Never mind concerned rugby-perspektief. Die NRU stilte is origens uiters oorweldigend! O ja. Dankie vir die brokkie oor Dr. Phill en die vorige klomp.



In die verlede was dit Suid-Afrikaners. Nou 'n spul Walliesers. Wat maak dit in elk geval saak? Dis mos baie makliker om te kritiseer en vinger te wys. Die pers hemel mos Europeërs op en ons eie mense word misgekyk. Nee, en dis nié rassisme nie. Asb. tog!



Rehoboth is die vuilste dorp in die land. Natalia, staan op en gaan kyk watse gemors die hele dorp vol lê. Is jy blind? Skandelik van julle dat die dorp so lyk.



Aan die vrou op Rehoboth wat die dogtertjie doodgery en weggehardloop het. Ek verstaan jy was dronk. Dit is mos alweer die einde van die maand. Ek hoop hulle stuur jou tronk toe sodat jy kan luister. Hoop die landdros maak van jou 'n voorbeeld. – Johan



In Rehoboth kan jy jou vrou dood­skiet en jy wat nie 'n liksensie het nie kan 'n skoolkind doodry en weghardloop. Jy moet net op medikasie wees, dan is alles okay. Net die vark wat dagga rook moet tronk toe.



Net 'n opmerking oor die opskrif in Republikein van 29 Julie 2019. Sou die volgende opskrif nie beter gelees het nie: Vrou wat kind tref vat glo pad? (Inderdaad. - Redakteur)



Die foto in vandag (Dinsdag) se koerant van die taxi in Etosha verwys. Wat is die doel van die plasing van die foto? Mag taxi's nie in Etosha wees nie of wat?



Etosha se paaie is so goed reggemaak die taxi's ry nou sommer da' rond! Lol.



Motorcyclists should start teaching motorists who are driving like idiots a very good lesson like they do in South Africa to be considerate and cooperative towards motorcycles.



Barbie! Jy sou dan alleen intrek? Binne 24 uur trek Ken ook in sonder toestemming. As julle poppe was, sou ek nie kla nie. Water en krag is duur. - Sukkel Saartjie



Insurance collusioners to pay 20 million to who? What about the policy holders that pay too much through this? Will they be compensated? Why is it claims cost double as soon as providers hear the word insurance? Is that not corruption? Sick world we live in. How sad that there are no more values and honesty.



Pensioenarisse se tarief op elektrisiteit. Ek is 'n pensioenaris en het vanjaar op 2 Februarie aansoek gedoen vir die spesiale tarief. Ek het 'n pre-paid meter. Ek het op 22 Maart 'n SMS van CoW ontvang waarin ek meegedeel is dat my aansoek goedgekeur is. My vraag is: Is die proses al van stapel gestuur deur CoW? Waarom kry ek vir N$100 een keer 67,7 eenhede en weer 'n ander keer 47,7 eenhede vir dieselfde bedrag? Kan CoW asb. 'n verduideliking deurgee hoe of wat die eintlike tarief is.



“Selfdood ruk Suide-gesin”. Stel asb. reg. Die selfdood het nie in Mariental Hotel (enigste hotel) op Mariental plaasgevind nie. Dit was op 'n lodge buite Mariental.



Are African countries really so blind that the do not see they are committing suicide with their policies one after the other? Who the heck is going to invest in countries who disown land and properties? Where the only thing that thrives is horrendous corruption and poverty? Where unions bankrupt companies and mines close causing 1000s of job losses? Where blackouts caused by corruption are the norm? Where politicians lie to get votes and go back on their word re jobs? Where education, health and all other services break down? Where the majority live in squaler due to corruption, incompetency and mismanagement ? The list is endless. Will the corrupt govts and elite ever wake up and realise that they are killing their countries by their own doing?



Illegal street racing late nights are becoming more popular it seems where participants are racing against time from the northern suburbs to the southern suburbs and visa versa in the shortest time. No wonder that there are so many signs of road accidents from the previous night on the city roads.



Ons is vinnig om te kla, maar sku om komplimente te gee. Baie dankie vir die uitstekende diens van Simonnia Harases by Metro Hyper Kleine Kuppe. Uitstekend en trots Namibies.



MTC het op 10 Junie 2019 'n e-pos uitgestuur met 'n vorm wat voltooi en ingehandig kan word sodat jou maandelikse rekening aan jou gestuur word per e-pos, anders moet jy vir 'n rekening wat per pos gestuur word betaal. Ek het dit gedoen, maar ontvang steeds die rekening deur die pos teen 'n ekstra koste van N$10. Lyk of iemand nie sy werk doen nie en moontlik is dit net nog 'n manier van die regering, wat die hoofaandeelhouer is, om die publiek te beroof deur korrupsie? Wonder maar net.



Re article in Sun & Republikein on Air Namibia. There is a saying never mess up a good story with facts. And neither will you clarify. Please get the facts and do not publish blatant lies. Always supported your newspaper but now can understand why Trump has no respect for journalists. How do we now trust anything you write? And what is your agenda really? Very disappointed.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!