SMS'e vir 31 Maart 2020
". . . 'n les geleer . . ."
STUUR JOU BOODSKAP na 51500 met die woord "lesers" vooraan. SMS'e kos N$3 vir 160 karakters.
Maak die hele land toe tot ná Paasnaweek. Asseblief!
Covid-19: Geagte mnr. die President. Hierdie geldmaakstorie dat boetes aan die land se bevolking opgelê word en hulle boonop aangerand word deur lede van die polisie moet onmiddellik end kry. Dis absoluut ’n walglike skande. Hoe is dit moontlik dat die ministerie van sekuriteit maak en breek soos hulle wil? Geen haan mag agterna kraai nie. Hierdie curfew moet die land saamsnoer nie uiteenjaag nie, asseblief. By the way moet freedom of speech and freedom of movement as gevolg van Covid-19 verlore gaan?
Nou hoor ek die nuutste is as iets gebeur, dan word gesê ons het nou ’n les geleer en sal nou so en so maak. Gee my krag! Daar is nie tyd om eers te leer nie, doen die ding die eerste keer reg. Ons moet die vliegtuig bou, terwyl ons vlieg.
As usual, the GIPF does not fail to disappoint. A 3.5% increase for pensioners is a slap in the face of people already suffering.
I hope the new minister of sport will look into the mismanagement and chaos of the NSC. In the past three years sport have been suffering.
Ons is ’n land wat Godvresend is. Ons glo dat Jesus Christus deur vlees en bloed gebore is. Mnr. die president, vaardig vir ons die dae af in vas en gebed afsonderlik in hierdie tyd van lockdown, sodat ons tot God kan gaan in ons vrye tyd op daardie spesifieke dae. Geen lewensverliese mag deur die duiwel geëis word nie. Handelinge 4:11-12 sê: "Hy is die klip wat deur julle die bouers afgekeur is. Juis Hy het die belangrikste klip in die gebou geword." Aaaamen. Hy sal ons gebede en vas antwoord. Luister na jou volk.
Drankverkopers is belet om drank te verkoop gedurende die lockdown, maar waar kry Schlip se mense drank as die drankwinkels toe is? ’n Bewys pleidooie val op dowe ore. – Anoniem
Ons is drie jong meisiekinders. Twee is 17 jaar oud en die ander een is 16 jaar oud, wat skool toe gaan. Ons soek hulp in die werêld. Ons ouers werk nie en die lewe is baie swaar met ons wat nog skool toe gaan. Ons soek hulp in die hele wêreld. Vir iemand wat ons kan help met wat hy of sy kan, om ons lewe te verbeter, want ons ouers wil regtig vir ons help, maar hulle het nie werk nie. Help ons asseblief en God sal vir julle seën. Ons sal baie dankbaar wees. Bel ons op 081 580 9208 (Elizabeth) en 081 707 7445 (Ester). Ons bly in Swakopmund.
It is a shame that the sporting heroes are not awarded while they had huge expenses. The ACC should investigate.Multichoice Namibia, the least you can do is improve the majority of your channels. Stop repeating programmes and give customers a discount during lockdown.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie