SMS'e vir 31 Mei 2016
Ek verstaan nie so lekker nie. Die president wil nie die food banks bou nie, want dit kos te veel geld, maar hulle wil ’n nuwe parlement van N$2 biljoen bou? Is dit nie te veel geld nie? Moet hulle nie miskien met dit terug gaan drawing board toe nie? Vra maar net, want dit maak nie sin nie.
Dis werklik baie hartseer dat iemand wat omgee en hulpvaardig is en werklik altyd jou nood insien, so wreed aangeval word soos in die geval van mnr. Tillian Walters. Karasburg-gemeenskap, kom laat ons die familie bystaan met gebed in ons harte sodat onse Vader hom kan genees. Die Vader, onse Heiland, sal die skuldiges openbaar.
Het die aanvallers van hulpelose en onskuldige bejaardes nie ook ou mense in hul families nie?
Mense word op die wreedaardigste maniere daagliks in Namibië aangerand. Bring die doodstraf terug. Moet hulle nie na vyfsterhotel stuur om hul vonnisse daar uit te dien nie. Hierdie sweer is besig om oop te bars. Pasop.
Ons weet almal dienslewering by al die staatskantore is pateties, maar die minister van finansies is meer as pateties. Fire the lot, minister ingesluit. Pres. Hage, doen iets asb! Dit kan nie so aangaan nie.
Hopelik is die polisie nou ook so flink om die mense vas te trek wat die bejaardes en plaasboere wreed aanrand en vermoor. Hulle is mos baie gou as dit oor ongelisensieerde gewere gaan by plaasboere . . .
Wat het geword van die pensioenverhoging wat elke jaar van toepassing sou wees?
Stem nie saam met Concerned Calculator van Otavi oor belasting nie. Vra liewer dat die belastingbasis uitgebrei word sodat ons minder belasting hoef te betaal. Sluit bv. die sjebeenbedryf, die taxibedryf, veeverkope op veilings, huurinkomste, ens. in as belastingbetalers.
Briewe 27 Mei: Op Facebook beswadder! Maak nie saak op watter media jy beswadder word nie, jou naam en karakter ly daaronder. Vind uit wie dit is en kla aan en open ’n saak teen hierdie persoon.
Kan iemand vir ons sê of in die koerant laat weet wat staan ons te doen met die perde en beeste in die gordels by en op Karasburg-dorp self? Mense, as daar ’n ongeluk plaasvind, onthou jou brandmerk is op daai diere. Kry ek jou jammer, jy sal die gevolge moet dra. Onskuldige mense se lewens is in gevaar. Dis mense wat opsetlik hul diere in die gordels injaag om daar te wei. Waarom het die staat die gordels afgekamp? Nou gebruik mense dit vir weiplek vir hul diere. Miskien moet ons foto’s neem en dit koerant toe stuur. Waar is ons mense wat die wette moet toepas?
Hubbly waterpype by skool se sportbyeenkomste: Nou het ek genoeg gehoor. Waar is die skool se onderwysers wat toesig behoort te hou oor die kinders? Rook seker saam. Wat ’n skande!
Ons spog so met ons Afrika-leiers, maar wat is hul eintlik? Pionne van die Westerse wêreld. Al 56 Afrika-lande word misbruik deur Westerse wêreld en wie lei daaronder? Die 1 946 646 343 inwoners. Hulle, die leiers, word aan hul neuse rondgelei, dan glo hulle nog hulle is in beheer. Ons geld word nêrens aanvaar nie, nie eens in Suid-Afrika nie. Staan op en wys jul teenstand.
Baie dankie vir al die pragtige lesersfoto’s wat julle publiseer; van die natuurtonele is asemrowend en gee mens ’n kykie in die prag van Namibië. Hierdie “liefdesdiens” deur Republikein word regtig waardeer!
Verban die hookahpyp in Namibië. Ons kinders dood van allerlei longkwale. Respek vir ouers is totaal daarmee heen. Wil u glo dat satan dit ook reggekry het dat sommige ouers dit goedkeur en selfs saam rook!
Viva Capricorn Radio – jy is ’n yster! Julle is nie opstokers nie, maar “eye openers”. Ons weet wie teen julle is. Hulle het net so lekker saamgeluister na alle ongerymdhede wat op ons dorp aangaan. Wanneer sou alles opgehou het? Of sou ons van die dinge gehoor het? Dankie Caps fam, gaan voort. Inteendeel, julle help hulle ook hulle om te stop met hul oneerlikheid.
Mense moet ophou die regering skuld te gee. Wat van mense wat net nie hul skuld kan betaal nie? Op vrou afgekom wat werkloos is, maar skuld N$40 000 vir water. Hoe gaan sy dit ooit betaal en hoeveel ander is daar nog? Waar moet geld vandaan kom vir bou en regmaak?
Hoe lank word ’n saak ondersoek? Dis nou al 3 maandeen van my oorlede kind se saak word niks, niemand kontak jou eens nie. En ek, die ma, bly net huil.
Kan iemand my sê waar kan ek aansluit om keyboard te leer speel?
Is daar iemand wat suurlemoene vir my kan gee? Kontak my by 081 449 1169.
Afdeling gesondheidswinkels soos Clicks en Dischem ens., wat is die moontlikheid vir tak in die Hardapstreek, Mariental? Moet ver afstande ry vir gesondheidsprodukte. Maar net ’n klip in die bos.
Gebruik Efekto Fendona 6SC vir weeluise en Green Leaf powder te koop by Chinese vir kakkerlakke.
Wil graag weet van maatskappy wat jou voertuig namens jou vir padwaardigheidstoets kan neem. Adverteer asb.
Kan iemand my sê wat het van Norman Kotze geword? Hy het een CD uitgereik en het sy eie radiostasie, Radio Kudu, gehad, maar nou hoor ’n mens niks meer van hom nie.
Die nuwe accounting onderwyseres by Dr. Lemmer Hoërskool, ek haal my hoed vir jou af. Ek is trots op jou en ek weet jy sal nog hoogtes bereik. – Trotse ouer
Eet minder en beweeg meer. Koop minder en maak meer. Kommer minder en lag meer. Wees dankbaar en hê meer lief. Gun jouself tyd . . .
Facebook is ’n mors van baie tyd. Jy spandeer ure om mense se kwinkslae/versies/foto’s van hul kleinkinders, agterkleinniggies en hul nuwe werpsel katjies en wat hul die vorige dag geëet het, te bewonder. Vuil gesprekke en swartsmeerdery van ander mense moet jy sit en like en dislike in plaas van sulkes te berispe oor wat hul kwytraak. Ou tannies en omies wat op Facebook is, jou sig sal jy verloor en jou rug sal krommer trek. Klim af van Facebook. Hou op mense op Facebook beswadder.
Okahandja-munisipaliteit: Ons in Veddersdal wil graag weet wanneer ons gate in teerpad reggemaak gaan word? Langer as 6 maande! Nee man. Maak sommer ons begraafplaas ook skoon. Moeg van agterspeen suip. Roer julle. Dankie.
Baie dankie aan Rehoboth Town Council wat besig is om straatligte te vervang. Maar groot asseblief, ons karre skud uitmekaar. Rehoboth se strate is ’n nagmerrie. Skraap groot asb. ons state ook en baie gou ook.
Ek wil aan die kruisprediker wat onlangs ons dorp Gobabis besoek het, sê dat hy moet aanhou met die goeie werk. Die prediker het in sy getuienis gesê dat hy baie te doene het met slange en luiperde. Hy het getuig dat hy op 9 Mei 2016 by die ou begraafplaas deur ’n slang gejaag was. Ons wat geluister het na die prediker se boodskap op 14 Mei 2016 by Gobabis Pep Stores is tevrede met die diens en boodskap. Ons is verduidelik hoekom Jesus nie aan die kruis hang nie. Die prediker het duidelike boodskap aan die gemeenskap gebring met sy kruistog. Die prediker het van Jona die boodskap bedien en baie hard die gemeenskap teruggeroep tot bekering. Die prediker het genoem dat die volk van Gobabis ingesluk is van die wêreld se plesier van sonde. Hy het gesê dat die gemeenskap van Gobabis vir Jesus moet aanroep en smeek om genade soos Jona in die buik van die vis die Here aangeroep het. Here, dankie dat U hierdie eenvoudige man gebruik om so ver uit Windhoek met sy kruis na Gobabis te stap om die evangelie te verkondig. Evangelis Martin Esterhuizen, hou aan met die goeie werk. God sal u ryklik seën. As julle met die prediker wil gesels, hier is sy selnr. 081 363 1426. Sterkte man van die Here. – Otto
Minister van onderwys, kuns en kultuur, ek verstaan nie meer nie. ’n Ongekwalifiseerde onderwyser wat net ’n jaar ondervinding het, is ’n waarnemende skoolhoof en die inspektrise en die direkteur laat dit toe omdat dit nie hulle se kinders is wat daar skoolgaan nie. Dis nie reg nie. Die juffrou ken niks. Besoek die skool en sien self. Die inspekteur weet ook nie wat gaan daar aan nie. Wantoe vat ek my kind as dit so is?
Die persoon wat vra of BA nog die champion is, bly seker nie in Namibië nie. Kontak vir NPL en vra, hulle sal weet. Wat is die agenda?
Ons wil vra dat City of Whk groot asb. speed bumps by Gammams Service Station maak. Die mense ry 180 km p/h oor die robots van al 4 rigtings. Daar was 2 weke terug ’n lelike ongeluk. Dan, mense wat voordagure hul karre hier rev laat dit klink of hulle by Tony Rust is. Ander wil môre gaan werk of kerk toe gaan, dan kan jy nie slaap nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie