SMS'e vir 4 Augustus 2017
“. . .al die bewyse en geld weg. . .”
Wat gaan aan in ons land! Is renosters en oumense nou eerste prioriteit om gestroop te word van hulle horings en swaar verdiende geld en hulle word dan summier doodgemaak? Kan daar nie ook radikaal opgetree word teen die misdadigers nie? Asseblief, help.
Is ons polisie te swak om iets aan aan die strydkinders te doen of is hulle bang?
Hoe lank gaan die “struggle criminals” (let wel hulle is geensins “kids” nie) nog maak soos hulle wil en die polisie en regering hul misdadige optredes ignoreer? Laat mens terug verlang na toe die toepassing van wet en orde nog prioriteit was!
Hoe is dit op deesaarde moontlik dat die 3,5 miljard bedrogsaak vir 'n volle jaar uitgestel word? Teen daardie tyd is al die bewyse en geld heeltemal weg. Wat 'n gekkespul!
Kan Republikein tog vir die lesers verslag doen oor die hoeveelheid water wat die Neckartaldam bereik het nadat massas water uit die Hardapdam gelaat is. Lesers wil ook weet hoeveel water in die proses vermors is.
Bring die doodstraf terug. Die bevolking wil referendum hê. Die grondwet waarborg die “right to life” en ons moes dit net aanvaar nadat dr. Geingob en medeskrywers dit voltooi het. Ons demokratiese reg is om te stem of halsmisdade met die dood gestraf moet word. Ons wil nie moordenaars kos gee en versorg in tronke met ons belastinggeld nie. Ons wil 'n volk opvoed daarmee. - Acmc
Verwys na berig in die Republikein van 3 Augustus rakende staatspensioene. Wil net weet hoekom pensioenarisse by die poskantoor die eerste van die maand geld kry, terwyl die ander wie se geld by banke inbetaal word eers by die 5de of 6de inbetaal word. Wat is die rede dat dit so gedoen word?
So gaan dit in sokker! Geen wonder niemand wil meer geld daarin druk nie. Julle in Khomas noem ligas “bosligas”, maar daar word ten minste iets gedoen om spelers besig te hou. Dink jul span sal lekker swaar kry teen gekiesde bosligaspan. Sê maar net.
Daar was 'n reël dat groot swaarvoertuie na sesuur saans nie op nasionale paaie moet wees nie. Is dié reël nog van toepassing en indien wel, wie slaap?
Dit steek my dwars in die krop as persone opinies in die publiek lig wat die land groot skade veroorsaak. Mnr. John Fredericks, hoe kan jy so 'n belaglike stelling maak, dat die verspreiding van ons grondbronne skeef is (in jou opinie ten gunste van blankes). Ons grondbronne behoort al vir dekades net aan swart mense en buitelanders. Praat asseblief met ingeligte persone of studeer in 'n ekonomiese rigting voordat jy jouself weer so ontbloot.
Mr John Fredericks, only 20 % of businesses getting money from the Namibia Youth Credit Scheme are successful. Why do you think that is? I will tell you. Cor Beuke is right. We have a lack of skills and education in Namibia. There is no get rich quick scheme. And no, NEEEF will definitely not empower anybody other than the already empowered black elite. Are you one of them?
Die ryk- en superryk sportvissermanne kla oor N$50 per dag lisensiegeld! Hy ry met 'n N$500 000 plus vier-by-vier en sy visgery is N$5 000 plus, maar hy kla oor die N$50 lisensiegeld en omdat die werklose plaaslike inwoners, wat kos op die tafel probeer sit, nie hoef te betaal nie! Laat hulle betaal of bly waar hulle is. Swakopmund en Hentiesbaai sal nie toemaak nie.
N$20 000 fine for ivory smugglers because they are first time offenders? First time caught! They probably made 100 times that already. What a sick, sad justice system. The culprits always win. Poor depleated Namibia!
Daar was mos heinings langs die Westelike verbypad vir veiligheid, maar ons het mos vandale as burgers. Al is die spoedgrens ook 40 dan sal voetgangers teen 'n slakkepas oorloop soos ek binne die middestad ook beleef. Voetgangers sien aankomende verkeer, maar ignoreer dit, want slegs die motoris het mos 'n verantwoordelikheid.
Dear Hon. Minister Pohamba Shifeta, your courage to disallow the trophy hunting of Kebbel is highly commendable! Your insight and tireless determination to protect Namibia's wildlife also in other areas of our beloved Namibia must be praised and it surely will be recognized favorably by all local and international nature audiences. We further wish you all the success with your fight against poachers as well as you efforts to discover, destroy and lawfully disallow the pockets of hidden poison which are often used to gruesomely destroy Namibia's wildlife.
New Era newspaper report: NAPHA confirms that MET did in fact authorise killing of problem lion at Sesfontein! (Pg 4, 2.8.17)
Voel net soos bekommerde Windhoeker. Geen respek vir niemand of enigiets! Het al tallemaal gevra dat die hoofinspekteur op die voorblad van Republikein antwoord waar sy konstabels is en wat hulle doen? Dis immers die burger se geld wat julle verdien! Miskien moet ons julle een oggend kom uithaal uit julle gemaksone, soos in Rehoboth.
Our Nama people can for sure make a living. Simply minding their own bussiness in their ancestral land some of our compatriots from afar simply cannot survive without the South. True or false Comrades?
NaTIS Talstraat. Ek wens ons eksillensie dr. Hage Geingob wil in die rye gaan staan en self beleef dat daar geen dienslewering is nie. Betaal, maar sukkel om lisensie te kry. Geen verskoning behalwe dat die papierlisensie 18 maande geldig is.
Stem met persoon wat sê oor WhatsApp-waarskuwings aan ander op paaie! Dit is so, dit word gedoen! Getuienis van taxi wat ander in Windhoek waarsku as daar iewers voorstaandienste is. Beboet hul ook!
Ek wonder net, wat maak die ouers met gestremde kinders met N$250. En daar is die wie nou nie daardie geld kan kry nie. Dis erg om te sien die behoeftes van die arme kinders. Sit ietsie by, asseblief.
Dis asof ek self “Geen gevolge” vir padreëlsoortredings in 2 Augustus se uitgawe geskryf het. Moet ons nog ons kinders die padreëls probeer leer of moet ons maar net los en sê “run free and be wild”, want oor 20 jaar is dit heel moontlik dat daar geen padreëls meer gaan wees nie. Of dat die ouens wat eintlik die reëls volg net agter sal bly, of is ons reeds daar?
Ek het sopas my kennisgewing vir die hernuwing van my motorlisensie ontvang. Dubbeld die bedrag wat ek verlede jaar betaal het. Is dit moontlik? Is daar êrens 'n verhoging aangekondig?
Net God kan enige mense of nasie verlos, nie Swartbooi nie.
Va maar net! Die groot lorrie het kos kom aflaai in Grood-Aub. Wie se kos is dit en wanneer kom Harambee?
Stem saam dat Botswana die beste Afrikaland is. Ander Afrikalande kan by Botswana gaan leer om 'n land te regeer.
Tollastraat se “spinners” gryp nou mense se selfone op die hoek van Erminastraat en hardloop na die “flats” se kant. Hardloop jy agter hulle, word daar op jou geskiet.
Hoekom moet ons altyd ons pensioengeld so lank wag as ons opgehou werk het. Kan iemand dit verduidelik, asseblief.
Kan iemand my dalk help. Ek is op soek na die selfoonnommer van Marietta Theunnisen.
Wil net vra, toe my seun met sy “learners” gery het, was dit 'n groot seer vir iemand. My seun kry toe sy rybewys in Januarie. Het almal nou rybewyse, want die storie is nou stil. So lyk dinge. Is jy nou skaam? Praat nog!
Ontmoet vir Joos Platt in Rehoboth en vra hom oor laksman. Sy kortaf antwoord is hou op met propaganda. Vraag hoekom hy nie SMS'e antwoord, sy antwoord: Plaas jou naam en ek antwoord jou op enige vraag. Ek praat nie met spoke nie! Doodstraf was wetgewing.
Die Namibiese rugbyspan hou ons land se naam hoog, maar nooit hoor jy op TV- of radionuus 'n woord oor Nam rugby. Buitelandse rugby, ja, maar ons eie spelers kry geen erkenning op enige nuuskanaal nie. Mag ons weet hoekom?
Windhoek “drug sqaud”, kan julle ons nie help nie, asseblief? Die jong manne wat so dwelms verkoop in Hanakomstraat respek nie ons groot mense nie. Maak plan, dankie.
Dankie mnr. Swartbooi, ons van die Suide maak staat op u.
Karin Eloff se stuk oor hoe sy byna haar herdershond laat doop het, was puik geskryf. Dit was my voelgoedstukkie vir Maandag. Dankie Karin, dit was 'n skitterende stukkie.
Is besig om vir 'n tweedehandse fiets the spaar. Kan ons inligting kry wat die wet omtrent baaisiekelhengelaars sê?
Kan iemand verduidelik hoekom daar nooit, maar nooit iemand die telefoon antwoord by E-RED se kantoor in Swakopmund nie?
Ons ouers word geteister deur alewige bydraes vir “American Day”, “Big Walk” en al wat nonsens is. Wat raak van die geld? So betaal ons al jare vir 'n skoolbus wat nou nog nie sy verskyning gemaak het nie.
Ek lag te lekker vir Karin Eloff se “Sê maar net”. Sy is so in die kol met alles wat sy sê. Ek het te lekker gelag vir die derde week van die maand, ag en alles wat sy sê, is te kostelik snaaks.
Het ek nou lekker gegiggel terwyl ek Karin Eloff se ”Sê maar net” oor die hondedoop gelees het! Kostelik! Jou humorsin verskaf my groot genot. Dankie.
Rehoboth maak gereed vir die grootste aksie ooit binne die volgende twee weke. Ons is moeg vir minister Shaningwa se geblaf. Ten minste het sy erken dat die raad onbevoeg is en ons, die gemeenskap, die mandaat gegee om op te tree. Genoeg is genoeg. Wees verseker ons sal optree. - Die Vuurvreter
Ek is dringend op soek na 'n smeerouma in Rehoboth asseblief. My kontaknommer is 081 336 0181.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie