SMS'e vir 4 Augustus 2021
"Hulle steel ons geld..."
Die regering behoort mense wat leuens versprei oor die Covid-vaksienes voor die voet aan te kla en beboet! Duisende Namibiërs het al gesterf aan Covid. Die misinformasie is veral erg op die platteland en aan die kus.
Agbare Minister van Gesondheid. Hoe lank sal ons senior burgers dan nog by Seniorpark wag om geent te word? Hoeveel kere is dit nodig om te vra. Daagliks?
Gaan sit by Government Office Park van 08h00, dan sien jy dat 60% van die werkers tussen 09h00 en 10h00 eers vir werk opdaag. Ministers, raak asseblief ontslae van daardie vrot appels, veral by Agriculture. Hulle steel ons geld, want hulle kry vol pay.
Vandale by Walvisbaai voël-uitkykpunt: dit is diefstal, nie vandalisme nie. Die hout is weggedra, nie net gevandaliseer nie.
Ek het nog geen leë blikkies of droë kos ontvang nie. Wil net dankie sê vir die drie persone wat belangstelling getoon het. My nommer 081 792 8553.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie