SMS'e vir 4 Desember 2017
SMS'e vir 4 Desember 2017

SMS'e vir 4 Desember 2017

“. . .terwyl jy wegkruip. . .”
Mandy Rittmann
Geblikte leeujag is OK, gee egter die jagter net 'n jagmes om die leeu in sy blik (kamp) aan te durf, dan is hulle mos op gelyke terme. Of hoe?

?Convicted killer Britz sentenced to life imprisonment, was a habitual offender with 12 previous convictions for grevious crimes. What was he still doing in the streets?

?Ek lees die SMS van “Vuurvreter” wat ontsnap het. Ons kinders moes diensplig doen, terwyl jy wegkruip om ons land se grense te bewaak. Jy dink jy was dapper. Dit was 'n lafhartige daad, dan roem jy nog daarmee. Jy is 'n verraaier.

?Pertaining to VIP convoys who don't have to adhere to road traffic laws (AZ). Police general inspector Ndeitunga says Namibians should get out of the way out of respect for our leaders and their safety? Respect has to be earned and definitely not by disrespecting laws and the citizens who have to adhere to same! Their safety? What are they afraid of or fleeing from? Much more likely to cause accidents by their limitless speeding and potential loss of life? Again respect earns respect!

?Still no info on cost of the 200 youths who went to Russia on the 5 million airfare joyride including ages of youths, accommodation total cost of trip and accompanying officials and SNT's and publish same? We have a right to know on whom and what our hard earned taxpayers money is wasted on!

?As a responsible son or daughter of Namibia if you don't make a conscious­ decision to speak out against every act of corruption you sir or madam (whether lawmaker, man of the cloth or ordinary citizen) are silently supporting this evil period!

?Seth Boois kom "face" jou goed. Weghardloop gaan nie help! Jy het self jou galg gebou.

– Kruislaksman

?Baie dankie aan die //Kharas Nantu-span wat so vinnig reageer het. Dit word opreg waardeer. Trots op julle!

?Doodstraf hoef nie ingestel te word om wreed te wees nie, maar om mense af te skrik om wreed te wees en twee keer te dink.

?ELCRN leadership on circuit and national level: Stop the purposeful­ delay­ and shady tactics and welcome­ back more pastors, please! Our members are going astray especially­ here in Rehoboth.

?ELCRN Church Council. Thank you for re-instating the pastor at Ephesians. lt would have been very unfair comparing his case and the one of the General Secretary. Thanks!

?As ek nog een foto van 'n vuil en of gebreekte toilet sien kry ek stuipe! Dis eenvoudig. Laat die toilet soos jy dit gekry het! Hoe beland bakstene in die toilet? Hoe breek jy 'n wasbak in stukke of trek dit uit die muur? As daar maar net 'n "scanner" beskikbaar was wat barbare kan identifiseer.

?Ons het met Kalkrand polisiemanne probleme. Hulle bly net by die drinkplekke en na vyf wil hulle glad nie werk nie. Manne is hier in die plek wat mense se vee steel, maar die polisiemanne kan nie daardie mense vang nie. Ons soek ander polisiemanne in Kalkrand, asseblief.

?Hoekom kan Joos Platt nie terug kom Gibeon toe nie? Asse­blief, asseblief hy het ons altyd gehelp en vinnig reageer. Laat hy alleen op Gibeon kom werk.

?MTC, wat is die probleem! Ek wil krediet stuur, die nommer is 1391WO, dit gaan nie deur, wat het van nommer 124 geword?

?Skiet al die stropers se bene af en plaas hul in die Katutura hospital, dis hul verdiende loon na al hul barbaarse gruweldade met ons diere.

?Kan iemand asseblief meer inligting oor “Groot Glass” verskaf?

?“Ministry of Defence”, gee tog aandag aan Rehoboth se polisie. Kom stuur hulle na ander plekke sodat daar nuwe mense kom en die “drug dealers” vang. Dit gaan nou darem baie erg in Rehoboth. Elke tweede huis verkoop dit, maar polisie rook dan self en is familie, so wat help dit jy kla!

?As long as people do not demon­strate, the army included for the removal of the president, prime minister and the so-called minister of health, the situation at the Katutura Intermediate Hospital shall never improve.

?Nooit kon dink dat 'n sekere pastoor in Rehoboth homself so kon verhef, asof hy alleen die waarheid beet het rondom die skrif en so neerhalend van Protestantse kerke in sy koerant skrywe nie. Ag nee pastoor, kom kyk bietjie in die Protestantse kerke hoe sit jou kerk se lidmate, wat nadat hulle mislei was deur jou, terugkeer na die waarheid. Doop en herdoop, red niemand nie.

?'n Week na Swart Vrydag en “Die Mark” gee terugvoer oor hoe dit in Suid-Afrika verloop het. Hoekom kan ons nie lees hoe sake hier plaaslik gedoen is nie? Doodseker sommige ondernemings sou syfers en inligting hê om 'n storie van te maak.

?Ek soek dringend iemand in Rehoboth wat klere mooi kan stop. Asseblief. My nommer is 081 336 0181.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!