SMS'e vir 4 Februarie 2019
SMS'e vir 4 Februarie 2019

SMS'e vir 4 Februarie 2019

"Daar is bekwame burgers . . ."
Mandy Rittmann
Hoe kan die president ’n skurk wat steel met ’n bevel terugplaas in sy pos? Skurk sal mos nou nog meer steel, want hy word beskerm en stadspolisie ly daaronder. Van AK-47.

Serious child rapist, Dragan Vujicin convicted at last, after decades of rape. Even his own step daughter at age 2 to 12 and her seeking police help in vain. See films and articles on internet. Thinking of you Lucy, justice at last. Hope you can find piece and closure now!

So again! Chinese firm in joint venture with (apparently shelf/proxy) Namibian company owned by Peter Kapula gets 35 million tender! Namibian government is killing Namibian business. The Chinese bring their in own people, import own material! Mr Schlettwein, please publish whether Chinese companies pay taxes, Pay as You Earn, VAT and if Chinese employees pay tax? We have a right to know!

Mnr. die president. Doen asseblief die eerbare ding en betaal alle adjunkministers af. Daar is nie eens voldoende werk vir die minister as hy of sy hulle werk ken? Die land sal miljarde spaar? Met die reusestaatsdien vir skole, hospitale, polisie, lugdiens, spoorweë en munisipale dienste ens. sit persone in betrekkings waarvan hulle geen benul het wat van hul verwag word? Daar is bekwame burgers. - Willie

Padveiligheid! Hoe belaglik. Regering, RA spog met A1-snelweg tussen Windhoek, Brakwater en Okahandja, maar met al die beeste op en langs die pad lyk dit eerder soos ’n “farm road!”

So, there seems to be more to the Mr. Nice Guy, Dr. Tommy van Wyk after alleged poaching on Auas View Estate. Can of worms was opened? Article in Informante 31 January 2019. "Stille waters."

3-rigtingstop by Kubata in Nelson Mandela-rylaan. Geen voertuig stop daar nie. Ry sommer deur. Waar is verkeerspolisie? Waar kruip hul weg? Hul word salarisse betaal deur wat te doen? Spoedgrens in Windhoek is ook lankal nie meer 60 km per uur nie. Die Windhoek-bestuurders ry soos padvarke. Vrouens in hul SUV’s en selfone teen ore die ergste. Dan is dit mammies met kinders in voertuig. Hul ry so, want het geen respek nie.

Baie dankie vir die persoon wat op Vrydag 25 Januarie twee senior burgers tussen Kalkrand en Mariental gehelp het. Registrasienommer N 198-808 W.

In die Weste steel ons die melk, gee die koei genoeg kos en water om meer melk te produseer, sodat ons meer melk kan steel. In Afrika slag ons die koei, verkoop die vleis en bedel die melk. - SAP&H

My meegevoel met die lesers oor bure wat geen respek het met hulle. “Sunrise”-partytjies en rusverstoring. Ek bly langs ’n prokureur wat dink hy is “above the law.” City Police was al telkemale daar. Ek het tot mnr. Tjombe se kantoor gebel om hulp te vra, maar die dame sê dat geen kriminele wette oortree is nie. Nog nie, hy moet my eers dreig of soortgelykke voor ek enigsins iets kan doen. Kan iemand asseblief ons almal met raad help. Voor ek iets krimineels doen.

Ja, kom ons vat hande en bid dat die Here die land sal help wat geweld betref. As ons opreg vra, sal die Here ons gebede beantwoord. Klink reg. Onthou net die Here se tyd is nie ons mense s'n nie. Dat Hy sal help is waar, vandag, môre of oor duisend jaar. Job sonder geduld.

Dit gebeur op ’n gereelde grondslag, dat iemand met minagting voor ’n aankomende motorfietsryer indraai met noodlottige gevolge. Word hierdie mense werklik deur die reg tot verantwoording geroep? Ek as motorfietsryer voel sterk daaroor om met agting behandel te word.

Hardap Regional Commander. Please, come visit Maltahöhe charge office. The job that’s been done, is very unfair. Some people’s cases are worked, but other’s not.

Ek dink ’n mediese dokter en predikant het die mees ongeloofwaardige beroepe wat bestaan. Ons glo en doen wat die prediker en dokter sê. Die een sê waarheen jy sal gaan as jy nie glo nie, die ander een sê as jy nie na hom luiser nie, gaan jy ook net nie so seker waarheen nie, want hy werk met die vleeslike en sy geleerde vriend met die geestelike. Nou asseblief, waar laat dit my? Sie!

Hierdie skrifgedeelte uit Jesaja 1:7 is spesiaal vir die president en sy kabinet: “Julle land is ’n wildernis, julle stede is met vuur verbrand, vreemdes verteer julle landerye in jul teenwoordigheid en dit is ’n wildernis soos by ’n omkering deur vreemdes.” Hoop hulle lees dit.

Kan dit regtig so wees as jy dringend ’n dokter soek vir ’n baba met maaggriep, dan is hulle net nooit by die spreekkamer. Wil jy nou ’n ander afspraak maak om voorskrifte te hernu, is hulle nie by die spreekkamer nie. Jy het wel ’n “dr.” voor jou naam, maar moet ons smeek dat julle net daar kan wees? Woensdagmiddae af, Vrydagmiddag af, en die die personeel by die spreekkamers is die mees ongeskikste mense wat ek al teëgekom het. Ek verstaan, almal wil ook af wees, maar hel, twee dae agtermekaar gebel en niemand is beskikbaar nie? Julle soek geld, maar julle kan nie diens lewer nie.

Na rommelstatus behaal ’n land seker Zim-status, as die ekonomie sodanig versleg.

Aan grootpa Willem Pieters. Wees tog so goed, ek is na u opsoek. Hentie Deminda. Kry my 081 7551 439.

Kan iemand in Rehoboth my asseblief bel (081 373 8396) indien jy weet wie bied Duits as vak na ure aan.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!