SMS'e vir 4 Julie 2017
“. . .pragtige gebruik van beeldspraak. . .”
Vertel asseblief vir ons waarom het die munisipaliteit daardie reusegebou opgerig, terwyl hulle nie geld het nie. Nou moet die arme inwoners opdok vir julle skuld. Waar is geregtigheid?
I said from the beginning that a State Lottery will make the poor poorer as they are the ones who will play in the hope of winning big. Only the state will collect and worst is that the Harambee plan speaks of poverty eradication. This wording is not even in the Lottery Bill so what does that tell us?
Die treurmare van rakpryse teenoor kasregisterpryse: Inkopiedag is ’n nagmerrie, want jy moet die pryse van items so fyn dophou wanneer jy betaal. Koop ses items by baie bekende kosmetiese winkel, drie items se pryse verskil. Skade! Betaal N$11 te veel. Koop vrugte by vrugtemark, prys per kilogram vir koejawels N$44,99, maar by betaalslag is dit N$66,99. So word verbruiker verneuk. Asseblief! Gee tog korrekte pryse! Wil nie elke keer baklei nie.
"Cuca shops": As Uutoni Nujoma oor die toekening van dranklisensies 26 jaar nadat sy party die regering oorgeneem het nog die vorige regime blameer, erken hy mos dat hierdie regering absoluut niks gedoen het aan die situasie nie. Dan is die uiters onregverdige toekenning van byvoorbeeld hervestigingsplase in die Suide aan mense uit ander streke seker ook maar die vorige regime se skuld. - "Confused"
I support the member who stated that why should we submit this year's tax assessment while Ministry of Finance haven’t returned last year's assessments dated 30th June 2017. Ministry of Finance is quick to issue penalties for tax forms submissions but they are extremely poor to complete tax assessments. Charity begins at home. If Ministry of Finance wants us to submit our tax forms in time, they must also assess our tax submissions in time. We hope our Finance Minister is reading our SMS and do something otherwise SMSs are not taken seriously or where should one raise the issue because when you phone Inland Revenue they are not answering their phone.
Die pragtige gebruik van beeldspraak, vergelykings, metafore en uitdrukkings in Afrikaans uit die verskillende streke van ons land verstom my. Hoe kan mens byvoorbeeld ons land se situasie beter raakvat as Namalander in Vrydag se koerant (30 Junie). Die melkkoeistorie vertel alles. Mooi man!
Veels aan geluk Namibië se rugbyspan wat hul internasionale wedstryd gewen het!
Feeding program: Think about us. For years we make porridge at school. Can u please help us with social security and medical aid. Please. We are also suffering and we have kids.
Hier kla ons oor N$3 miljoen vir ’n begrafnis en in Suid-Afrika het belastingbetalers R30 miljoen vir ’n troue betaal. Ons is die land van melk, heuning, bedrog en grootboetie. Suid-Afrika het ’n reusagtige plunderpot aan die einde van elke reënboog. Bedrog groot of klein, beroof elkeen van ’n waardige bestaan.
Ek verstaan nie hoekom daar nie ’n "limit" gesit word op spelers in hoërskolerugby wat saam in een ouderdomsgroep moet speel nie, in onder 14's en 15’s. Dit benadeel net die jonger seuns.
Drankverkope in woonbuurtes: Die uwe meneer wat alweer op apartheidsregime se rug ry, sorry, maar toe het sulke euwels nie bestaan nie. Dit is na onafhanklikheid wat die euwels kop uitgesteek het. Stop dit geheel en al. Mens kry nie jou brood en botter deur ander mense skade aan te doen nie, wat drankmisbruik doen. Maak jul oë oop en kyk hoeveel mans, vrouens en kinders misbruik drank!
Daardie slaggat in Windhoek se middestad langs Thuringerhof Hotel waar die hoofstraat met Bahnhofstraat kruis word dan nie reggemaak nie. Dit moet seker al etlike maande wees. Hoe nou?
ELCRN, ek is geskok! Waarheen is ons op pad. Is pastore nie skaapwagters nie?
Rehoboth se krane droog.
Tannie Riekie Fredericks het ’n oop hart en hand vir haar medemens gehad. Sy was ’n omgee mens. Ons innige simpatie aan haar familie en vriende. Mag sy in vrede rus.
Dit is darem ’n skande, dat Rehoboth dorpsraad niks vir niemand laat weet het dat die water Sondag sou af wees nie. My aarde, ons is werkende mense met skoolgaande kinders. Of was die "units" wat hulle gekoop het alweer klaar. Magtie! Skrik wakker en doen jul werk. Gelukkig sorg ek altyd dat my waterkanne vol is. Pateties is seker nie die woord om Rehoboth dorpsraad te beskryf nie.
Mej. Suné January vat die 2017 kroon. Baie geluk. - Trotse Bastertjend
MTC laat veel te wense Vrydae op maandeinde en einde van die week. Roetine-instandhouding in platteland. Sondag ry ek Windhoek toe weer vir roetine-instandhouding. Wat help dit om geld op foon en Netman te sit. Niks werk nie. Vra maar net.
Ons Rehoboth-mense aanvaar te gelate die nonsens van die werkers van die swak dorpsraad. Moenie die blaam voor ons drie in UPM lê nie. Hulle word altyd oorstem. Die topkoppe by dorpsraad doen nie hul werk nie. Al betaal ons ons alies af. Geld verdwyn net, geld wat moet gaan vir sekere goed word nie reg aangewend nie. Ons kry mnr. Uirab jammer. Hy het geen samewerking van die spul nie. Hulle almal is ewe hopeloos. Doen net wat hulle wil, kom mos niks oor nie. Selfs nie in die hof nie. O demmit, dit stink nie net in dorp nie, maar nou in die huise ook, want toilets kan nie gespoel word nie. Nee man, Rehoboth is nou verrot onder hierdie bestuur.
Baie dankie! Hondjie is gevind.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie