SMS'e vir 4 Maart 2020
". . . om geld te maak . . ."
Net 30 jaar vir koelbloedige, goed berekende moord van 'n ou man deur 'n vertroueling en dodelik getraumatiseerde, bejaarde eggenoot. Hoekom nie lewenslank sonder parool? - Van ontnugterde
Dis logies dat ministers die coranavirus bespreek soos in die media, maar die punt is wat moet die man op straat in Katutura, China Town of op plase met lodges weet?
Head of Windhoek Traffic Police. Can you please get your feet of your table and do something about the idiots speeding on Robert Mugabe Avenue as from the State House towards the traffic circle in Olympia.
Dit lyk my die verkeersmense is nie lus om geld te maak vir die staat nie. Ek sien daagliks talle voertuie sonder hul ligte aan op die hoofpaaie.
Ek wil net bydra tot die SMS oor swanger tieners. Ons mammies moet as ons meisies kry, baie naby aan hulle wees en praat met hulle. Amper 50%-80% van mammies is werkend en die kinders is meeste tyd sonder ouersorg of mammies vergeet ook hulle het groot verantwoordelikheid as u kinders kry. Kom ons begin eers by die huis om goed na hulle om te sien.
Ons jong kinders gaan dood van “skunk”, 'n soort daggabedryf. Kan die ministeries van gesondheid, onderwys en geslagsgelykheid asseblief saamspan en skoolveldtogte hou nie. En wat het geword van die jeugrehabilitasiesentrum te Etagameno?
Het ons mense al opgelet hoeveel lamppale, robots en verkeerstekens word in Windhoek omgery. Is dit spoed of dalk drank en spoed se skuld? Ek vra dit maar net.
Dit blyk Radio Damara/Nama, deesdae genoem Kaisames, se meerderheid omroepers/nuuslesers se taalgebruik is besig om ons taal Nama te vernietig. Die egtheid van die taal is besig om te verdwyn. Nuus word woord vir woord vertaal en uit verband geruk. Ons oues sukkel om te verstaan. Na hulle nuus geluister het, vra hulle: “Taena Koro Mihe?” (Wat is gesê?) Kry tog iemand soos Valerie Isaaks. Ons kleinkinders sal later taalloos wees as dit so aangaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie