SMS'e vir 4 November 2020
SMS'e vir 4 November 2020

SMS'e vir 4 November 2020

". . . Amerika in chaos . . ."
Mandy Rittmann
Kan iemand vir my verduidelik wat die doel is van die staat wat die inkomstekantoor twee tot drie keer per maand vir belastingbetalers stuur. Dit is elke keer dieselfde staat met geen ander inligting. Ek dink dit is nog ’n vermorsing van geld.

City of Windhoek - land for government debt. Republikein, please write an article to explain and answer the following. How did CoW get into government debt? How much money has government paid to CoW over past 30 years for development of informal and new settlements? How much money has been paid by Windhoek rate-paying residents for the development of informal or new settlements? Are Windhoek rate paying residents legally financially responsible for the development of any new settlements? Can a rate paying resident demand to know how much of the monthly CoW amount goes to the development of new settlements and refuse to pay it?

Baie jammer om van jou moeilikheid te hoor, maar Donald Trump is en bly my held. Net korrupte posstemme sal hom laat verloor, maar as Amerika in chaos en anargie wil verval, moet hulle maar voorthel. Daar is nie pille vir domgeit nie en die wat daar is, is so groot soos pierings. Jy kan hulle nie sluk nie!

Is dit nie weer tipies van Namibiane se hand-oop-hou houding nie? Okahandja Wood Carvers Market het nog nooit ’n sent tax betaal nie, maar wil grants hê. Intussen word pensioenarisse wat hul lewe lank al tax betaal net verder gemelk.

Beskerm die waarheid ja, maar dit begin by joernaliste self. Ons soek die waarheid, nie partydige skinderstories, fopnuus en NAVO-beheerde propaganda nie. Trek julle sokkies op en doen julle werk ordentlik.

Mense, kom ons wees eerlik met mekaar en noem die onding op sy naam. Uit die jongste local council-lede van Keetmans is 5 van 7 van die Noorde. Waar is die tuisdorp se Nama en Afrikaanstalige Swapo-lede? Eto-o-o. Die doel bewuste uitlaat van onse mense het my oë laat oopgaan. In daai streke is dit net hulle kandidate en dan CEO’s, MD's, board members. The "executive tribe". LPM here we come! Home is where our hearts are, good bye Hage. Hello Bernardus. Gooi daar tee, die verlore kinders is tuis. – Swartmodder

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!