SMS'e vir 4 November 2021
"...kinders sonder ouers..."
NSFAF, hoekom vat julle so lank om julle skuldenaars te ITC? Hulle het geld geleen, omdat hulle vir profesionele beroepe geleer het. Sodra hulle nie verder kan geld leen om hulle lewe te kan finansier sal hulle reg maak.
Skaam julle wat geld geleen het en nie vir NSFAF terugbetaal nie julself! Daar is regtig kinders sonder ouers wat van studiegeleenthede ontneem word! Sies!
NRU en sy raad is beslis nie verhewe bo kritiek nie. Get a life, in hemelsnaam.
Gister se SMS oor LPM en Kalkrand: Die Swapo-regering het nie een verandering in Kalkrand gebring vir 31 jaar nie en was ook nie van plan nie. Kan ons in 31 jaar se tydperk kyk wat sal LPM in Kalkrand verander. Julle was die jare met korrupte leiers, bly stil en help maak reg die gemors van al hierdie jare.
Waarmee is die NRU nou besig? Julle kan gerus gaan aanklop by Krieket Namibië hoe om sport te bestuur. Julle is besig om rugby heel in die grond in te bestuur. Huidige administrateurs, dit is tyd om julle goed te pak en te gaan vir eens en vir altyd.
May the government fly to hell with their ridiculous petrol/diesel prices to try fill up the empty state treasury at the cost of the public. Time to go!
Waar is Covid nou so skielik heen? Niks! Nie eens ’n memoriampie vir ’n sakdoek nie? - Peet Venter Snr
Windhoek drivers consist of 90% idiots, and 10% people as law abiding citizens.
Traffic idiots. Shame on you for not assisting at the car/motorcycle accident scene opposite of the Prison on Tuesday morning, while having witnessed what happened.
Ry nou skool toe, uitkomtyd by Francis Galton in Tsumeb verby. Dit wemel van klein kindertjies wat die straat by die robot kruis, maar mnr. Taxi maak ’n u-draai op die voetoorgang na hy kinders optel. Die ander taxi ry op die regterkant van die pad oor die voetoorgang en stop regs van die pad om kinders op te tel. Weet die ouers wat hier aangaan? Wanneer gaan die verkeersbeamptes hul werk begin doen? Hulle staan seker by KFC, want dis mos etenstyd. Asseblief, Tsumeb-verkeersmense, begin doen julle werk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie