SMS'e vir 4 Oktober 2018
". . .in die 'meantime' gaan ons dood. . ."
Ek werk al vir 43 jaar hard en betaal belasting en het alles deur die bank gekoop teen hoë rentekoers, nou wil julle kom vat. Ons sal sien. Dink mooi.
Geingob admitted that resettlement criteria have not been consistently followed presumably meaning the numerous rich government ministers and well connected officials who were given free farms. He states: Any resettlement farm purchased should be given to the landless, poor and vulnerable. So do the right thing, take them back and give them to the needy.
Die grondkwessie kom al jare aan. Die grondkonferensie is nog net een ophoutegniek. Wat daaruit kom, sal nog meer jare vat om te realiseer en in die "meantime" gaan ons dood soos ons ouers en voorouers die land se natuurbronne moet aanskou.
Ovambo-mense het nie voorvaderlike grond verloor nie, dit is hoekom hulle daarteen sal staan. Hulle het niks verloor nie. Die "resettlement" program het 'n agenda, mense pasop! Amen
Wonder hoe gaan van die Afrika-state wat nog nooit afhanklik was nie, maar waar daar ook nie “have of have nots” is nie (almal het nie) reageer op ons grondkonferensie? - SAP&H
Sam Nujoma and Lukas Pohamba, you and your one track minded voting cattle will never ever decide the destiny of the Namas, Herero, Damara and all other minorities. Keep on remote controlling those kaia dwellers for life with Swapo flags on their shacks. From stick and mud dwelling villages to kaias through out the country. Is that development? – Axaro
Gee vir Jan van Wyk van die UPM 'n pluspuntjie, want hy probeer. Jammer hy is bang om die Basters se saak tenvolle te vertolk.
Government wants to expropriate land especially from foreigners (mostly Germans) without compensation? What about the Russians, or is that different? But they do want Germany's hundreds of millions of yearly aid money? Does government really want to kill the golden goose that feeds them? Germany should reconsider!
The land in numbers: What those numbers do not record or show is the number of resettlement farms meant for the poor, but given free to ministers, officials and well connected who already earn massive salaries and are rich. Could you please publish those too? The people should be told the truth about their government.
Wat sê Calle Schletwein van die NBC-bestuur wat toelaat dat pensioen, medies, PAYE ens. van salarisse afgetrek word, maar nie oorbetaal word nie? Wat maak NBC met die geld? Jul weet ook dat dit 'n regeringsvereiste is dat elke uithoek radio-opvangs moet hê? Ek wens die wat so eiers lê, wil liewer op iets anders broei. Dit is nie die mense wat daar werksaam is se skuld dat hul wanbestuur word nie. Fire the Board en Thieme.
Windhoek-skoukomitee: Die skou begin elke jaar op 'n Vrydag, dan moet die amptelike opening mos die Saterdag of Sondag wees. Hoekom hou jul die amptelike opening op die 2de laaste dag, toemaaktyd?
Gedurig word gesê ons is leiers van môre. Maar hoe? "People hear our cry we can't hear ourselves when we study with the music coming from shebeens. Please do something in our town Tsumeb. From Monday to Monday."
Nou die dag stel Seaflower +- 50 seewerkers aan. Daar was van Lüderitz se manne wat aansoek gedoen het behalwe die wat staak. Nie een het gekry nie. Verder was 99% van die verre Noorde en een familie van die vloot uit die Weste en geen Nama ook daarby nie. Waar trek ons die streep?
Laat daardie spelers skoert. Dieselfde vir Kitshoff. Wessie het Nam rugby geGupta. Bradley gee maar oor. Hulle wil mos in charge wees, my broe!
Bekommerde Namibiër, moenie sulke lang goed skryf nie. NRU is reg en wettig en Bpk is verkeerd en onwettig. Nou verlang jy na vleispotte van Suidwes!
Jaques Burger het baie ernstige aantygings gemaak op sosiale media. NRU-beamptes het daarop reageer. Nou word hy kamma aangeval. Asseblief! Ikoon of te not, glo my daar gaan gevolge wees.
Namibiese Rugby-unie se vorige president, Mnr. B. Basson, jy is doodstil terwyl jou kollegas so aangeval word. Is jy nie die een wat al hierdie onenigheid in Namibiese rugby veroorsaak het nie? Die vuur is deur jou veroorsaak, blus dit asseblief!
Volgens koerantberigte het Wêreldrugby die jaarlikse rugbygeld wat die NRU gewoonlik ontvang oorbetaal in Namibiese Rugby Beperk se rekening. As 'n rugby-ondersteuner wil ek weet hoe is dit moontlik. Watse mag het Rugby Beperk? Die sportministerie en die sportkommisie moet asseblief betrokke raak in hierdie geval. Vra maar net?
Bekommerde Namibiër wat so kerm. Ja, dis dalk soos jy daar sê. Punt is julle soort sal nooit uitreik en positiewe bydraes maak nie. Ook nie raak sien wat al bereik is sedert onafhanklikheid nie. So sit en verlang julle na daardie verwerplike apartheidsjare.
With dagga legalised in South Africa and petrol so expensive, you can now stay at home and still go on a trip. - SAP&H
Ons betroubare koerantverkoper, Thymo, is die week in Kasteelstraat aspris raakgery. Wat nou? As hy nie beroof word, dan word hy net platgery, en steeds doen hy sy werk pligsgetrou. Hoop vir sy spoedige herstel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie