SMS'e vir 4 Oktober 2019
". . . hulle eie manne . . ."
Hoe op aarde kan die geweld teen vroue en kinders stop? Dit is dan hulle eie manne wat hulle en die kinders seer- of doodmaak?
Los tog WB-spelers uit asseblief. Almal probeer hulle bes. As die concerned administrateurs nie byna ’n jaar gemors het nie, kon die span nog beter voorberei het.
In Japan? Nog ’n drie vir Kolisi! In Pretoria? Bel Hugo die polisie!
Vir wie moet ek vote om ’n paspoort te kry?
Mens wonder wat het geword van die ondersoeke wat 3 maande gelede op Village Council van Stampriet gedoen is, het dit dood geloop? Vra maar net.
Mariental-boere, daardie tyd van kolonialisme is verby, as julle dit nog nie weet nie.
TBN is vir my ’n geestelike kanaal waaruit ek, en ek glo ander ware kinders van God ook, geestelike krag kon put. Dié dat die bestuur by NBC summier die TBN-kanaal gestaak het (kostebesparing?) het die bestuur van NBC daardeur eintlik die verspreiding van God se woord summier beëindig. Dit is net ’n bewys van hoe goddeloos die regering eintlik is.
Ek is ’n pensioenaris wat N$897 vir my maandelikse pakket by DSTV betaal en dit sonder kanaal 184. Nou wil hulle kanale 170, 174 en 186 verwyder. Ek sal maar my N$897 verwyder!
Gaan DStv vir ons ’n verduideliking gee waarom drie gewilde kanale gestaak word, terwyl die maandelikse betaling peperduur is en steeds eskalleer?
Hoofinsp. Coetzee, dit vat ’n man of vrou deesdae om sy of haar fout te erken. Jy het geslaag en ons respekteer jou daarom. – OupappieOntvanger van Inkomste. Julle Itas-stelsel is pateties. Julle hoort in die ouetehuis.
Ek het base gesoek vir botteltjies en koerante. Die botteltjies is baie gou weg en ’n manspersoon het gevra hou die koerante, maar ek nooit weer van hom gehoor nie. Jammer dit werk nie so nie, want ek moes vir soveel mense sê nee wat die koerante wou hê. Waar is jy?
Ek verneem graag of iemand wilde kanaries het? SMS 081 824 1944
Spaarwiel opgetel naby Tenesee, as dit joune is, SMS details na 081 208 0830.
’n Regstelling, nie N 191170 R nie, maar N 191170 W.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie