SMS'e vir 4 Oktober 2021
"...gee vir ons baie moed."
Hoe mooi is die diere van die boere van Gobabis se skou. Dit is bemoedigend om te sien watter pragtige diere ons boere het. Dankie aan al die boere wat ons land so mooi opbou en nie alles vernietig nie. Dit gee vir ons baie moed.
Vergesog! Skokkend, snaaks! Bisar! Die Namibiese polisiehoof vra Interpol om hom te help in ’n gewone bedrogsaak, maar wat van gereelde, daaglikse, ernstige misdade soos moord en verkragting wat onopgelos bly? Om nie eens te praat van Fishrot nie! - Peet Venter Snr
LPM presentation in parliament on the Genocide debate was well researched, factual, well referenced, cross referenced, professionally out lined, provided an academic paper for if need be to stimulate further academic discourse (during the significant silence of the academic fraternity), inclusive where applicable, provided an actual responsive framework for future negotiations. In conclusion, well done!
Wil graag weet wie ook van die Windhoek se munispaliteit ’n waterrekening kry van meter wat staan van 2017 tot 2021, maar meterlesings beweeg elke maand aan!
NBC Kaisames, Sondagoggenddiens vir ons ou mense is nou net ’n herhaling na herhaling. Waar is al die honderde pastore, apostels, priesters en ouderlinge dat hulle nie kan help nie? Nou is sulke dienste baie belangrik vir ons ou mense. Kaisames leidster help asseblief!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie