SMS'e vir 4 September 2019
SMS'e vir 4 September 2019

SMS'e vir 4 September 2019

". . . stemme sal hulle nie kry . . ."
Mandy Rittmann
Wanneer sal die leiers na Okahandja se probleme luister? Daar is so baie probleme in ons dorp. Soos die pad wat aan die agterkant van Okahandja gebou word, benadeel die mense wat daar bly, maar ons sal hulle laat praat, op een of ander manier. Hulle sal moet gehoor gee, of die stemme sal hulle nie kry nie.

Swapo comrades van Gibeon. Wees waaksaam vir sommige van ons sogenaamde inkomende leiers wat slegpraat van ons huidige leiers oor Kaisames FM. Hulle het skandale wat nog op die lippe van sommige is, maar is ook nie skaam nie om sleg van ons leiers te praat. Sies! Wie in glashuise bly, moet nie klippe gooi nie.

Daar is nie ’n manier dat klubspelers beter is as premierligaspelers nie. Slang in die gras.Fuel price increase: The government is cashing in to get money together, to bail Air Namibia out. What a shame. Why must the public pay for the government's incompetence to perform.

Laat pastoor Tanniseb ons sê hoekom het hy ’n 2de kerk gestig? Wat van ons wat uitgestap het met hom, laat hy verduidelik sodat ons na die ou kerk teruggaan, maar met watter gesig? Rehoboth se kerk is omgekeer. Antwoord asseblief, dit is waar wat die ou kerk se mense gesê het toe ons uitgestap het.

Ek wil net hoor, kan meneer Noa van Gibeon met die volgende nommer in verbinding tree asseblief. - 081 661 0406

Dit is nie die AME Kerk wat die erkenning van Hendrik Ismael Witbooi as Kaptein van die /Khowesen boikot nie, dit is drie pastore in die Gibeon-distrik wat dit teenstaan.

Gibeon-polisie. Wanneer word die veediefstalsake afgehandel, sodat ons rus vir ons siele kan vind?

Siele vir Jesus Restorasiesentrum in Brakwater is puik! My kind het ’n heel ander mens teruggekom na ek hom gestuur het vir dwelms. Kom ons ondersteun plekke soos dié wat ons geliefdes wil help.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!