SMS'e vir 5 April 2018
SMS'e vir 5 April 2018

SMS'e vir 5 April 2018

". . .hulle pond vleis hê!"
Mandy Rittmann
Ek voorspel baie, baie groot ­probleme vir Namibië rakende hierdie Chinese. Weet julle hoeveel Chinese is hier al gebore en so is hulle nou burgers van hierdie land. Duisende stroom hier in, hulle werk met 'n plan. President, dit is klaar te laat. Almal sal sien wat hier gaan gebeur. Ons mooi land is klaar oorgeneem.



President Xi Jinping, nie 'n verdere sent aan Namibië, behalwe as dit is vir die hospitale of klinieke!



Kan iemand tog asseblief ons ­president wakker maak nie. Hy ­reken sy Chinese "trip" is 'n "win win", maar hulle loop weg met die helfte van die land en haar "resources" en ons sit met skuld. Swapo het die land bankrot gesteel en ­Namibiërs moet nou betaal.



Nat teer: Die man wat in beheer moet wees, moet sy kop laat lees vir die geld wat hy kry vir so 'n gemors. In die "good old days" was net een kant op 'n slag gedoen. Windhoek, Dordabis ook!



Die president soek hulp in China. Hulle doen niks verniet nie! Aan die einde van die dag wil hulle hulle pond vleis hê! Hoop die president besef dit.



Police officer Haukali shoots ­Romario Gariseb dead.

Officer fired two warning shots in the air and one bullet struck Gariseb in the ­abdomen? Can the police officer explain this please?



Die gierige en magsbehepte opposisiepartye sal moet stop met hulle soeke na eie gewin en 'n magtiger opposisieparty stig as teenvoeter vir die vernietigende regering, as hulle regtig die belange van die nasie op die hart dra. Afsonderlik sal hulle dit nie kan doen nie. Vat hande, mense.



Air Namibia advert in newspaper for ­provision of consultancy and non-consultancy work: About 30 items alone that should surely be done inhouse? If I remember correctly, Air Namibia has more than 600 employees, which raises the question what these employees do all day and get paid for if they outsource so many functions? No wonder they need bailouts year after year! What they definitely desperately need is training for incompetent airport staff on how to be efficient, helpful and friendly to tourists and passengers which is sorely lacking and shameful!



Swakop municipality! Your town planning stinks! Die "insurance company" moet hulle uitbetalings van julle terug eis.



7 billion for new airport! You must be joking! Practise prevention is beter than cure. Like discipline also does not exist in Namlish dictionary, because the colonialists built ­it? Who stole the money which was available for repairs?



Mens wonder hoeveel miljoene gaan bestee word aan die Casinga­dagvierings. Daar is nie geld vir noodsaaklikhede nie.



Die Herero's verklaar gedurig dat hulle die Duitsers iets sal aandoen. Dit is 'n waarskuwing dat hulle die land weer in 'n oorlog wil dompel. Ons president aanvaar dit blykbaar so, want hy sê geen woord daaroor. Te besig met die ­Chinese en agter hom verval sy land?



Baie dankie professor Henning Melber vir die opsomming oor Namibië se regering en China, en dit waarmee hulle regtig besig is. Besig om ons land op 'n skinkbord aan China te oorhandig. My volksgenote, julle gaan tot julle sterwensdag nie 'n werk hê nie. Dis 'n feit.



Sondag by 'n padblokkade duskant die lughawe is my seun deur 'n vroulike polisiebeampte gedreig dat sy vrou van 9 jaar, 'n Duitse burger, aangehou sou word tensy sy kon bewys dat sy "one of us" is. Indien dit nou die vereiste by padblokkades gaan wees, behoort die publiek ten minste vooraf ingelig te word om soortgelyke traumas in die toekoms te verhoed.



Daar word nie gesê van 'n hout nie. Gaan lees die oorspronklike skrif van '33, voordat elke Jan Rap en sy maat dit verander het om by die regering van die dag te pas en Google maar oor die vloekpaal of vloekhout. Dis waaraan die kruisiging plaasgevind het.



Ja wat en nou ja! Ek was 'n kuiergas in Rehoboth. Ek gaan en besigtig die mooi dorp, maar toe draai ek net daar om en gaan terug kus toe. Watse mense woon daar? Dit is "drugs" en alkohol en vloek en wie weet wat! Maak skoon daai gewese mooi dorp.



Wat 'n plesier om by die huis te kom in die namiddag en die son sit nog hoog. “Heep heep hooray for no time change!”

Kan die City of Windhoek en die polisie nie iets doen aan die mense wat in die bosse bly by Kleine Kuppe en Cimbebasia nie? Ek as toeris was baie geskok om te sien hoe dit lyk.



Wat gaan met Groot-Aub se water aan? Dit raak nou net erger by die dag. A-nee-a! Mens raak siek, kindertjies kry diarree. Eendag is dit modderbruin en anderdag smaak dit of daar 100 liter bleikmiddel ­ingegooi is. Hulle (City of ­Windhoek) kan maar die water gelos het soos dit voorheen was, dit was veel beter. Trek op jul sokkies of gee pad.



NBC, julle nuusprogram om 20:00 is vrot van die propaganda. Doen liewer iets beter.



Hoofkantoor van Lutherse Kerk Toguba, asseblief, ruil jul pastore uit. Laat pastoor A na gemeente B gaan en pastoor B na A toe. Hoekom moet pastore jare by een gemeente bly? Dan ken hul ook net vir wie hulle wil. Ruil jul pastore uit. Daar kom nuwe pastore wat werk soek. Tietse og nee eto!



Binnekort verander Namibië na Chinnam, met Chinese president.



Het Namibië 'n president, adjunkpresident en 'n eerste minister en 'n adjunk- eerste minister nodig? En ministers met adjunkministers, permanente sekretarisse met adjunkte en nog persoonlike assistente? Opposisie, akademici, joernaliste, "civil society", wat van 'n nasionale dialoog? Of is dit onaantasbare domeine? Help my tog reg!



'n Swak regering aangevoer deur 'n kortsigtige president is 'n gevaarlike situasie. Die probleem is dat die meerderheid van die bevolking hulle steun.



'n Pyp was drie maande gelede herstel by die T-aansluiting van Laurent Desire Kabila-straat en Knudsenstraat. Werkers (alhoewel die werk nou nie juis reg gedoen was) wat pad moes herstel, het bietjie teer oorgegooi en nie eers ge-"bother" om die grond onder dit gelyk te maak nie. By die hobbels en gate moet behoorlik gestop en oor gekruip word. Hul oplossing was 'n "pothole"-bordjie langsaan. Doen die werk reg van die begin af. Hoe lank gaan die bordjie wat waarsku nou opmaak vir jul luiheid?



Alle geluk aan Botswana met hulle president. Die ironie is, ons stel presidente aan op 70 jaar en Botswana doen hulle s'n in die 50's. Is dit dalk die rede vir hulle sukses? Om oud te wees, beteken glad nie jy is ten alle tye 'n wyse man of vrou nie. Ek sê maar net.



Dagsê landsgenote. Kan in 'n besige straat sokker en rugby gespeel word? In baie gevalle voor jou erf, waar skade aan motors en huisruite aangerig word. Groot kinders stuur die kleintjies om die bal voor aankomende voertuie te gaan vat. Jy kan nie praat nie, dan skel die ouers jou. Hulle is dokters, wat jou as mal bestempel. Ek dink sulke ouers het nie net 'n aardse dokter nodig nie, maar 'n geestelike dokter ook. Hulle is 'n gevaar vir die opvoeding in die samelewing. Respek gaan gepaard met die dien van die Meester. Hoop Daantjie Kat kom leer vir kinders en ouers in Sonop, Mariental oor veiligheid.



Koos, ja, dankie vir jou brief. Daar is soveel bosse op straathoeke wat 'n obstruksie veroorsaak. Ek het op my koste 'n straathoek by die kruising agter Spar laat skoonmaak, want die munisipaliteit doen niks. Ek het al gaan praat. Hulle kan net twee manne aanstel met gereedskap. Hulle is te sleg om 'n 2 liter blikkie verf te koop om die "hump" voor Huis Sonder Sorge te verf. Sterkte! - Oom Lood



Kan iemand my tog vertel waar in Namibië of in Suid-Afrika ek vorms kan koop waarmee jy tuinornamente, fonteintjies, ens. met sement kan maak. My nommer is 081 844 2278.

Kommentaar

Republikein 2024-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Vodacom Bulls 40 vs 40 Hollywoodbets Sharks XV | Fidelity ADT Lions 43 vs 34 Toyota Cheetahs XV Premier League: Wolves 1 vs 2 Newcastle | Tottenham Hotspur 0 vs 1 Arsenal | Bournemouth 0 vs 1 Chelsea | Aston Villa 3 vs 2 Everton | Manchester City 2 vs 1 Brentford | Liverpool 0 vs 1 Nottingham Forest | Fulham 1 vs 1 West Ham | Crystal Palace 2 vs 2 Leicester City | Brighton 0 vs 0 Ipswich Town | Southampton 0 vs 3 Manchester United LaLiga: Atletico Madrid 3 vs 0 Valencia | Las Palmas 2 vs 3 Athletic Club | Girona 1 vs 4 Barcelona | Celta Vigo 3 vs 1 Real Valladolid | Real Sociedad 0 vs 2 Real Madrid | Sevilla 1 vs 0 Getafe | Espanyol 3 vs 2 Deportivo Alaves | Mallorca 1 vs 2 Villarreal | Real Betis 2 vs 0 Leganés SerieA: Parma 2 vs 3 Udinese | Monza 1 vs 1 Inter Milan | Cagliari 0 vs 4 Napoli | Torino 0 vs 0 Lecce | Atalanta 3 vs 2 Fiorentina | Genoa 1 vs 1 AS Roma | AC Milan 4 vs 0 Venezia | Empoli 0 vs 0 Juventus | Como 2 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: Portsmouth 0 vs 3 West Bromwich Albion | Watford 1 vs 1 Coventry City | Swansea City 1 vs 0 Norwich City | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Queens Park Rangers | Plymouth Argyle 3 vs 2 Sunderland | Middlesbrough 1 vs 1 Preston North End | Derby County 1 vs 0 Cardiff City | Blackburn Rovers 3 vs 0 Bristol City | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Leeds United 0 vs 1 Burnley | Hull City 0 vs 2 Sheffield United English Championship: Portsmouth 0 vs 3 West Bromwich Albion | Watford 1 vs 1 Coventry City | Swansea City 1 vs 0 Norwich City | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Queens Park Rangers | Plymouth Argyle 3 vs 2 Sunderland | Middlesbrough 1 vs 1 Preston North End | Derby County 1 vs 0 Cardiff City | Blackburn Rovers 3 vs 0 Bristol City | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Leeds United 0 vs 1 Burnley | Hull City 0 vs 2 Sheffield United Katima Mulilo: 22° | 40° Rundu: 20° | 40° Eenhana: 17° | 35° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 18° | 36° Tsumeb: 20° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 10° | 31° Windhoek: 10° | 28° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 12° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:42, High tide: 06:54, Low Tide: 01:25, High tide: 19:15 Swakopmund: 11° | 14° Wind speed: 33km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:40, High tide: 06:52, Low Tide: 01:23, High tide: 19:13 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:40, High tide: 06:51, Low Tide: 01:23, High tide: 19:12 Rehoboth: 8° | 26° Mariental: 11° | 27° Keetmanshoop: 11° | 26° Aranos: 10° | 28° Lüderitz: 10° | 22° Ariamsvlei: 11° | 27° Oranjemund: 11° | 17° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 23° | 35° Lubumbashi: 16° | 38° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 20° Antananarivo: 9° | 27° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 21° | 30° Windhoek: 10° | 28° Cape Town: 11° | 17° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 17° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 22° | 35° Harare: 19° | 31° Currency: GBP to NAD 23.24 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.62 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.19 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.59 | USD to AOA 926.34 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.73 | USD to NGN 1645.13 | USD to ZAR 17.62 | USD to ZMW 26.47 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1787.81 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13998.92 Up +0.82% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30260.24 Down -0.78% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.57 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 582.06/OZ UP +0.11% | Copper US$ 4.24/lb UP +1.04% | Zinc US$ 2 961.30/T UP 0.23% | Brent Crude Oil US$ 73.23/BBP UP +1.68% | Platinum US$ 983.67/OZ DOWN -0.0112 Sport results: Currie Cup: Vodacom Bulls 40 vs 40 Hollywoodbets Sharks XV | Fidelity ADT Lions 43 vs 34 Toyota Cheetahs XV Premier League: Wolves 1 vs 2 Newcastle | Tottenham Hotspur 0 vs 1 Arsenal | Bournemouth 0 vs 1 Chelsea | Aston Villa 3 vs 2 Everton | Manchester City 2 vs 1 Brentford | Liverpool 0 vs 1 Nottingham Forest | Fulham 1 vs 1 West Ham | Crystal Palace 2 vs 2 Leicester City | Brighton 0 vs 0 Ipswich Town | Southampton 0 vs 3 Manchester United LaLiga: Atletico Madrid 3 vs 0 Valencia | Las Palmas 2 vs 3 Athletic Club | Girona 1 vs 4 Barcelona | Celta Vigo 3 vs 1 Real Valladolid | Real Sociedad 0 vs 2 Real Madrid | Sevilla 1 vs 0 Getafe | Espanyol 3 vs 2 Deportivo Alaves | Mallorca 1 vs 2 Villarreal | Real Betis 2 vs 0 Leganés SerieA: Parma 2 vs 3 Udinese | Monza 1 vs 1 Inter Milan | Cagliari 0 vs 4 Napoli | Torino 0 vs 0 Lecce | Atalanta 3 vs 2 Fiorentina | Genoa 1 vs 1 AS Roma | AC Milan 4 vs 0 Venezia | Empoli 0 vs 0 Juventus | Como 2 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: Portsmouth 0 vs 3 West Bromwich Albion | Watford 1 vs 1 Coventry City | Swansea City 1 vs 0 Norwich City | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Queens Park Rangers | Plymouth Argyle 3 vs 2 Sunderland | Middlesbrough 1 vs 1 Preston North End | Derby County 1 vs 0 Cardiff City | Blackburn Rovers 3 vs 0 Bristol City | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Leeds United 0 vs 1 Burnley | Hull City 0 vs 2 Sheffield United English Championship: Portsmouth 0 vs 3 West Bromwich Albion | Watford 1 vs 1 Coventry City | Swansea City 1 vs 0 Norwich City | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Queens Park Rangers | Plymouth Argyle 3 vs 2 Sunderland | Middlesbrough 1 vs 1 Preston North End | Derby County 1 vs 0 Cardiff City | Blackburn Rovers 3 vs 0 Bristol City | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Leeds United 0 vs 1 Burnley | Hull City 0 vs 2 Sheffield United Weather: Katima Mulilo: 22° | 40° Rundu: 20° | 40° Eenhana: 17° | 35° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 18° | 36° Tsumeb: 20° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 10° | 31° Windhoek: 10° | 28° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 12° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:42, High tide: 06:54, Low Tide: 01:25, High tide: 19:15 Swakopmund: 11° | 14° Wind speed: 33km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:40, High tide: 06:52, Low Tide: 01:23, High tide: 19:13 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:40, High tide: 06:51, Low Tide: 01:23, High tide: 19:12 Rehoboth: 8° | 26° Mariental: 11° | 27° Keetmanshoop: 11° | 26° Aranos: 10° | 28° Lüderitz: 10° | 22° Ariamsvlei: 11° | 27° Oranjemund: 11° | 17° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 23° | 35° Lubumbashi: 16° | 38° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 20° Antananarivo: 9° | 27° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 21° | 30° Windhoek: 10° | 28° Cape Town: 11° | 17° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 17° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 22° | 35° Harare: 19° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.24 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.62 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.19 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.59 | USD to AOA 926.34 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.73 | USD to NGN 1645.13 | USD to ZAR 17.62 | USD to ZMW 26.47 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1787.81 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13998.92 Up +0.82% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30260.24 Down -0.78% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.57 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 582.06/OZ UP +0.11% | Copper US$ 4.24/lb UP +1.04% | Zinc US$ 2 961.30/T UP 0.23% | Brent Crude Oil US$ 73.23/BBP UP +1.68% | Platinum US$ 983.67/OZ DOWN -0.0112