SMS'e vir 5 Augustus 2019
SMS'e vir 5 Augustus 2019

SMS'e vir 5 Augustus 2019

". . . sakke is mos diep genoeg."
Mandy Rittmann
Ek dink 'n gepaste straf vir Katrina sou wees om huise te koop en skenk aan die twee gesinne wat sy ontneem het van 'n dak oor hul koppe. Haar sakke is mos diep genoeg. Ek weet ook met hierdie grap van 'n vonnis het die arrogante en onbevoegde Swapo-regering hul eie doppie laat klink, kom die verkiesing.



So, the Katrina story does not end yet with her seeing to it that her son who has his own business, but she listed as unemployed got a resettlement farm! Does she have one? Can government please publish a complete, honest list of beneficiaries of resettlement farms with job titles as rumour has it that lots of government officials, ministers and well connected benefited from these farms meant for the poor. Re Prosecutor General: How can it be that one person decides who to prosecute and who not? Surely he/she can be manipulated/influenced? Not a healthy state of affairs!



I wish to add my concern on the investment pledges during the summit. We want rural electrification in the Erongo communal and rural areas in order to attract investment in our areas as far as tourism and mining is concerned. Electricity and water availability should be realised. Secondly, I wish to see an investment opportunity or business venture which senior citizens could get involved in to earn a living and hence reduce dependency on GRN old age pension.



Baie geluk, Katrina. Jesus leef! Tsumeb-M



Israel Folau is nie homofobies nie. Hy bewaar net God se Woord. Johannes 14:23. Ek bewonder hom vir die feit dat sy geloof vir hom baie belangriker is as geld of aansien.



Governor Esme Isaacs, Hon. Vambo, Hon. Jarson, Hon. Hanse-Himarwa, Hon. koördineerder van Swapo Hardap Region, as u nie wegdoen met die huidige onbevoegde Swapo councillors van Aranos nie sal ons nie president en local elections stem nie. Sit en gee vriende tenders onder die tafel en word 'n share betaal, sit en betaal prokureurs, verloor sake. Gee onder mekaar erwe met familie en vriende, ry trips op en af vir niks. Sukkel om Nampower en NamWater te betaal. Meng in administrasiesake in, besluit vir die administrators. Ons is moeg vir onbevoegde, swak leierskap.



MultiChoice se base verdien der miljoene en ons kykers moet tevrede wees met program repeats, repeats, repeats. En die gedrukte maandelikse program wat ons in die begin gekry het, het verdwyn. MultiChoice spaar miljoene daardeur en stop dit in base se salarisse. A nee a! Dit is hoog tyd dat hulle kompetisie kry om hulle terug te bring aarde toe.



Ek dink die advertensie van die water van die Jordaanrivier is baie misleidend. Nie eens 'n toer Israel toe kos soveel nie. Dit is die bloed van Jesus Christus wat wonders doen, nie die water van riviere nie. Ons is nie almal so onkundig nie. Bewys my asseblief verkeerd uit die Woord van God. – 081 0128 0252



Help, help! Water, hunger in sun on the street in Erongosig in Usakos for a week. Please from Evelyn Morgan Swartbooi.



Urgently looking for help from a good Namibian Samaritan. I am a struggling single mother of seven children. My eldest son, the first in our family, is completing his grade 12 this year. I do not have money to buy a suit for his matric farewell. My son deserves to attend the farewell like all his classmates. Please assist me to buy him a suit or with a good like new suit. Thank you. - Beulah, 081 624 7476.

Kommentaar

Republikein 2025-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer