SMS'e vir 5 Augustus 2020
"Niks kwale nie!"
Graad 8- en graad 9-kinders kan skool toe gaan, daardie is hoër klasse. Asseblief!
Daar is mense op Rehoboth wat Covid-19 nie ernstig opneem nie, tot die paw paw die fan strike. Mense loop sonder maskers rond, polisie inkluis. Taxi's word vol gelaai, winkels pas nie social distancing toe nie. Rehoboth, word wakker. Kyk hoeveel gevalle in Windhoek en soveel mense pendel.
Rudi Koekemoer se duikbootstorie het goed afgegaan. Dit kan maar twee keer gelees word. Kappityn Statehouse moet liewers sy kêps en donkerbril afhaal en die nodige SOS’e begin uitsaai.
Om vegetariër te wees, is my reg! Vandat ek vleis gelos het, gaan dit soveel beter. Niks kwale nie! Probeer dit!
Oom Boy Strauss van die Khomasdal Action Group wil graag namens die groep die redakteur van die Republikein bedank vir sy vermoë om te onderskei tussen reg en verkeerd. Jul mense is in ons denke. Sonder hulle is die bufferstrook tussen wit en swart nie nodig nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie