SMS'e vir 5 Januarie 2022
SMS'e vir 5 Januarie 2022

SMS'e vir 5 Januarie 2022

"...mense en bedrywighede..."
Mandy Rittmann
Ons vertrou regtig dat die reën asseblief sal kom, die hitte maak ’n mens klaar en van die plaasboere smag ook al na reën.

Hoekom praat niemand niks oor Gustavo wat soos ’n groot speld verdwyn het nie. Ek hoop die magistrate sien en gee niemand van Fishrot weer bail nie, of hou die magistrate verantwoordelik.

“Ek haat God.” Die ateistiese filosoof Nietzche het presies dieselfde woorde gesê en ’n jaar daarna het hy totaal mal geword.

Hentiesbaai was vanjaar stiller oor die feestyd. . . en dankie tog! Dit is lekker om bietjie weg te kom van al die mense en bedrywighede. Veral vir ons Windhoekers.

Ek kry regtig verlede jaar se matriekleerlinge jammer wat nie vanjaar in Suid-Afrika of elders in die buiteland gaan kan studeer nie. Diegene wat wel gaan, moet sommiges tot 21 Januarie wag om hul finale uitslae te ontvang en dan moet hul nog finale keuring kry voor hul op 2 Februarie in hul koshuise en woonstelle moet intrek. Tweedejaars en op het darem nog lekker vakansie tot amper einde Februarie.

Ek sien op Facebook die petrol daal in SA, maar ons in Namibië kan seker maar daarvan vergeet. Ons betaal mos reeds nog minder as hulle.

Polisie aanklagtes, waar sal ons rapporteer om hulp te kry. Verplaas almal general, Gochas POL wat net dronk bly, soek wat wil werk. Gaan werk wanneer hulle wil, ons is moeg vir hulle!

Ek wens dat ieder en elke gebruiker op sosiale media eers sy verstand inskakel voordat hy of sy ’n kommentaar iewers los. As jy nie die agtergrond het nie, nie in iemand se skoene is nie of nie reg ingelig is nie, hou jou hande weg van die sleutelbord. Moeg vir dom mense!

Kommentaar

Republikein 2024-09-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Valladolid 1 vs 2 Mallorca | Celta Vigo 0 vs 1 Atletico Madrid | Espanyol 1 vs 2 Villarreal | Las Palmas 1 vs 1 Real Betis | Barcelona 1 vs 0 Getafe | Girona 0 vs 0 Rayo Vallecano | Real Madrid 3 vs 2 Deportivo Alaves | Valencia 0 vs 0 Osasuna | Sevilla 2 vs 1 Real Valladolid SerieA: AC Milan 3 vs 0 Lecce | Atalanta 2 vs 3 Como European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 3 vs 1 Luton Town English Championship: Plymouth Argyle 3 vs 1 Luton Town #N/A Currency: GBP to NAD 22.84 | EUR to NAD 19.09 | CNY to NAD 2.44 | USD to NAD 17.11 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.26 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.2 | USD to DZD 131.76 | USD to AOA 940.1 | USD to BWP 13.08 | USD to EGP 48.31 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1666.22 | USD to ZAR 17.1 | USD to ZMW 26.37 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1920.41 Up +0.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14449.05 Up +0.55% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31276.91 Up +0.08% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9653.37 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 658.55/OZ DOWN -0.0053 | Copper US$ 4.56/lb DOWN -0.0111 | Zinc US$ 3 089.80/T DOWN -0.37% | Brent Crude Oil US$ 72.65/BBP UP +1.49% | Platinum US$ 1 001.11/OZ DOWN -0.0062 #N/A