SMS’e vir 5 Junie 2017
“. . . op mekaar se gatte . . .”
‘n President van ‘n land gaan sien ‘n dokter, want hy voel sleg. Die dokter ondersoek hom en sê jou bloeddruk is baie hoog, jy moet vir twee weke nie steel nie. Wie kan dit wees?
Hoekom word die San-mense van Drimiopsis net pap gegee en wat van werk? Moet ons rêrig net so leef en tot wanneer?
Ek het ‘n plan. Konfiskeer die voertuie van taxidrywers na die derde boete/oortreding. Verkoop dit en sit die geld in ‘n fonds om te betaal vir motors wat beskadig word in ongelukke wat veroorsaak was deur taxidrywers se nalatige en arrogante styl van bestuur.
‘n Mens weet nie wie gaan iets aan die ongelukke doen nie, want dit help nie om hier te skryf nie. Die vragmotors ry teen hoë spoed op mekaar se gatte. As iets gebeur, is dit katastrofies. Kry die polisiehelikopter en trek bestuurderslisensies in. - Oom Lood
Wens almal wil nou die Duitsers uitlos. Hulle verloor Eerste en Tweede Wêreldoorloë en moes hoeveel aan die wêreldmagte betaal? Maar moet nog steeds betaal. Skuld die res van die wêreld wat Duitsland verwoes het nie betaling nie? Hulle moes als van die grond af opbou.
Kan councillor Riaan McNab asb aan Duineveld se inwoners terugvoering gee wanneer ons straatligte herstel gaan word. Ons sit met ‘n 103-jarige waarvan die ligpaal voor haar huis staan, maar die “bulbs” is in ‘n boks op Schlip vir die afgelope 6 jaar. Om te wat?
Damara/Nama-radio het ‘n tydjie terug gepraat oor ‘n “government rehab centre” vir dwelmverslaafdes. Kan iemand dalk help met ‘n nommer?
Namibia under fire for baby elephant export: Govt sanctioned export of 5 elephant babies from Eden Game Farm to Dubai? Shame on you! Elephants have very close family ties and the herd will be traumatised. If/when they get aggressive as a result they will be shot!?! Mr Swedish National how would you like it if your children were sold? Who will control that they will not be used for commercial purposes? Sick world!
Ons moet vir Hage Geingob afdank en vir Bernadus Swartbooi aanstel as president vir die geld van die regering wat wegraak.
NaTIS: Can the head of NaTIS please get his feet off the table and check what is the reason why we as motorcycle driving licence testees have to wait until all the car driving licence tests have been done while we got our booking for 07h45? Is there a discrimination against motorcyclists? Poor service!!!
Waarsku almal asb. Daar’s ‘n WhatsApp-groep “Inter Schools” wat jou uitnooi om aan te sluit. As jy in is, kan jy nie uitkom nie. Die groep is DAESH (ISIS/ISIL). Hul wil jongmense werf om te indoktrineer. Wees gewaarsku, asb.
Hoe werk Schlip se polisiestasie? Baie sleg. ‘n Jong mannetjie wat maar nog ‘n kind is, word gearresteer op Vrydag 26mei vir huisbraak, maar die vriende wat saam met hom in een huis bly en saam gebruik van alles nie. Hy moet alles alleen op homself vat. Is dit nou reg wat Schlip se polisie doen? Onreg doen hulle en laat “dockets” ook wegraak. Kan jy dit glo?
Die Tourism Expo was heel aangenaam buiten dat ek vir ‘n halfuur moes toustaan om ‘n glas te koop vir wynproe. Ek het toe maar geloop, my “tokens” uitgedeel en by die huis ‘n glas wyn geniet. – Gysbert (Terugvoering is welkom en sal gebruik word om dienste in die toekoms te verbeter. – Redakteur)
Graag wil ek hoor of daar nie iemand is wat ‘n ou koolstoof het om aan my te verkoop. Dit hoef nie meer in ‘n bruikbare toestand te wees nie, net die dop met die gate waar die plate was is ook goed. My tel.no. is 081 279 2341.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie