SMS'e vir 5 Junie 2020
". . . baie lank tronkstraf . . ."
Dit het tyd geword dat wild- en veestropers baie lank tronkstraf moet kry. Kyk nou weer die geweld teen die renoster en haar baba. Ag nee man, wanneer gaan die streep getrek word?
Verkeerde, "spesiale" raad aan die minister van arbeid het die regering nou duur te staan gekom. Nou dat die NEA en ander werkgewers julle hof toe gesleep het, nou onttrek julle die regulasies spesifiek ingestel om werkgewers so swaar as moontlik te laat kry. Julle het sopas gesorg dat hulle die hof saak teen julle wen. Alles as gevolg van verkeerde raad.
Ai, Jan Allemans en sy mense is weer beskermloos gelaat. As ouers moet ons vorms invul om die staat te vrywaar van coronavirus teennoor ons kinders en kleinkinders, sou ons hulle skool toe stuur. Dit sê my dat ons op eie risiko die verantwoordlikheid vat, sou ons kinders die virus optel by skole. What a shame!
Ek lees dat ons regering uitgevaar het teen Amerikaanse rassistiese moord. Hoekom nie dieselfde gedoen teenoor rassistiese moorde in die verlede in ons eie land nie?
Nee wat, vergeet van help by NRU. Dis net boetie, boetie en meelopers wat ja en amen. Daar is geen plek vir diegene met ander sienswyses. Gelukkig kan Jaques praat!
Veelsgeluk WAP met die voorbeeld wat julle gee van hoe ’n skool kan uitreik na die gemeenskap in die tyd waarin ons nou is. Almal kan sien waar julle hart is, hou so aan.
Ag tog, nou is die galg in Hentiesbaai ’n steen des aanstoots! Enigiemand kan enige iets sien in enige ding. In hierdie geval het die galg geen politieke betekenis gehad tot iemand dit polities gemaak het nie. Kyk vorentoe, werk en dra iets konstruktief by tot die land instede van tyd te mors en belaglik wees.
Kan Keetmanshoop se polisie nie asseblief vir ons van Vaalgras help nie. Ons word ingeloop, uitgebuit met 'n hike van 80 km teen N$100 en die kinders ook, die N$100 as jy pakkies het. Dieselfde afstand is op ander plekke, soos Okahandja van Windhoek af, net N$80. Ons kry swaar. As ons die hospitaal gaan besoek, is dit N$200 vir gaan en terug en nog ander goed by.
Aan die wit gemeenskap in Henties. Wat is meer belangrik, vrede in die dorp, of ’n ou stuk hout, wat verskillende goed vir verskillende kulture simboliseer?
'n Vroulike sekuriteitswag by een van die groot supermarkte in Walvisbaai, is ongeskik en ’n magsvraat.
Wil net aan Hardap Freight Services sê baie dankie vir jul vriendelike en puik diens. Julle is ’n voorbeeld vir baie koerierdienste. Bou so voort.Dalk het meer mense al oorgekom soos ek. Op veiling, ’n kar auction, betaal jy 'n deposito en as die voorwaardes foutief gelees is, dan word die bod joune. As jy nie betaal, verloor jy jou N$10 000. Ek het alle banke gebel. Hulle kry nie die N$10 000 wat jy verloor het nie, maar die afslaer. Die bank het my gewaarborg, VAT ingesluit by hul prys, maar dan charge die auction weer VAT. Word dit oorbetaal? Die kliënt word nie beskerm nie, net banke en auctioneers.
As u belangstel. Ek het klomp babaklere en ’n elektriese borspomp, wat nuut is. My nommer is 081 236 9517. - Antie Bossie

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie