SMS'e vir 5 November 2020
SMS'e vir 5 November 2020

SMS'e vir 5 November 2020

". . . was al op die maan . . ."
Mandy Rittmann
Volgens die munisipale wet moet die sypaadjie geskik wees dat voetgangers dit veilig kan benut. Geen bome of plante en ook nie onbegaanbare klippe mag voetgangers hinder om daar te loop nie. Dit geld vir almal, ook vir die staatshuis. Privaat mense is al gevra om hulle plante van die sypaadjie te verwyder omdat dit in voetgangers se pad was. Is daar regtig in hierdie tyd van ons geld om klippe op die sypaadjie te sit?



Namibië, stem asseblief vir 'n nuwe regering, want die huidige een het ons land aan China verkoop, 'n land waarvoor Hendrik Witbooi en sy mense geveg het. Ons soek 'n standbeeld van Hendrik Witbooi.



Vision 2030 is just 10 years away after Hage's last 5 year tenure. Who will be the fall guy to complete the remaining 5 years to complete Vision 2030's failed state of affairs? Who will be the brave heart to complete the Swapo rot of 30 years to explain or rather lie to the nation as usual why the 30 year long pipe dream become a living nightmare and still there will be some captured mindsets who will believe these sell outs liberation hogwash tirade. If stupidity has any monetary value most voting cattle would have been millionaires by now. – Namalander



In hierdie moderne eeu staan jy by 'n betaalpunt met jou kaart in Namibië sowel as in die RSA. En jou kaart wil nie werk nie. Jy voel soos 'n skurk, want die kaart decline, “nie voldoende fondse”. Terwyl jy voor jou siel weet daar is geld op jou kaart. Dis nou 'n geruime tyd wat ons sukkel met sekere banke se kaarte! Regtig mense. Hoe gebeur dit? Ons was al op die maan, maar nou moet jy sukkel met 'n bankkaart wat nie wil werk nie. En glo my. Dis nie Covid se skuld nie. Dit kom nou al 'n paar jaar so aan. Die posduif was vinniger en 'n beter diens!

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!