SMS'e vir 5 September 2017
SMS'e vir 5 September 2017

SMS'e vir 5 September 2017

“. . .yslike probleme skep!”
Mandy Rittmann
Moet jou nie teesit teen boewe nie. Moet ook nie woede openbaar op die pad of oor diefstal, verkragting, moord of vir korrupsie nie. Laat die wet toe om die bedrywe aan te spreek. Hello, die wet is mense met dieselfde emosies as ek en jy, so hoe de duiwel moet die arme wet dit regkry? “Chill-pil” is die antwoord in watter vorm ookal. - SAP&H

Ons was almal bly toe ons hoor wintertyd is afgeskaf. Weet nie of almal so bly was vanoggend om so vroeg op te staan. Tyd sal leer. Volgende winter gaan ’n interessante tyd wees.

Ek raak waarlik bekommerd. ’n Ruk te vore het iemand in die koerant genoem dat die saak teen die vorige dwelmhoof van Nampol seker ook weg gaan raak. Beslis het die persoon meer inligting gehad as ons gewone publiek, want dit wil dan nou voorkom of hy of sy reg was. Wat ’n gekonkel het daar weerplaasgevind? - Dewald

Vir jare besoek ek die staatsdokters. Ek kry baie goeie behandeling. Nou wil ek weet hoekom Natis nie die staatsdokters aanvaar om die vorm te voltooi vir die hernuwing van 'n PDP nie? Ek is 'n pensioenaris en kan nie die N$400 bekostig nie.

Beplande donkieslagpale op Outjo. Onthou, elke donkievel wat China invoer, het twee renosterhorings in. So sal ons alles verloor! - Chris

Dankie, Reinhard. Ek wens die hele wêreld se mans het soveel waardering vir vroue gehad.

Geskok oor sigarette, vermy die blou "container". Nog iets, asseblief! Sê tog Mariental hospitaal se skakelbord moet asseblief hul telefoon antwoord. Drie nommers wat onbeantwoord bly.

The Dictatorial approach of William Gumede on communal land and traditional communities are shocking. His assumptions and convictions of traditional leadership is disgusting to say the least. Why such an authoritarian approach if you represent and demand the so-called democracy. There is not a single individual in Namibia that has proof for which political party and or presidential candidate he or she voted for during the last election. Is that democratic?

The people farming on communal land are not necessarily poor, uneducated and uninformed rural communities. They are professionals in their various disciplines but don’t have access to commercial land, thus farming on communal land. Is it perhaps possible for William Gumede to focus on bringing democratic rule instead of majority rule in Namibia? His assumptions on traditional matters are grossly misplaced.

As jou verstand blind is, dan is jou twee oë van geen nut vir jou. - Kruisman

Stem saam met Abner Xoagub. Die donkieslagpale gaan yslike probleme skep vir mense wat dit as hulpmiddel gebruik en dan nog die steel van donkies ook. Stop dit net!

Ai, ai, ai! Ek darem nou so ontsteld. Wat het van ons WWE geword op E-TV? Ag nee man. Wie gaan nou Dinsdagoggende dit wil kyk? Die meeste mense werk mos dan. Vertel my hoekom nou die besluit?

Suid-Afrika, soos Namibië, maak net jag op wettige water- en elektrisiteitgebruikers. Die duisende onwettige misbruikers gaan maar net voort soos altyd. - SAP&H

Mariental “labour”, doen julle se werk!

Almagtige, water is lewe. U gee dit verniet. Ons as Basters word onderdruk uit elke oord, red ons van die bose gees. Aan U alleen behoort die mag en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen. (Laat daar lig wees.)

Alle vertroue in Rehoboth dorpsraad is in sy peetjie. Om op ’n Sondag nie water te hê nie, is myns insiens uiters swak. Hulle het vergeet om NamWater te betaal Vrydag, maar nie hul salarisse nie, wat lyk so? Hulle dink niks van inwoners nie. Môreoggend moet werkers Windhoek toe om te gaan werk, sonder was! Dank die hele hopelose spul af, maar die minister sleep voete. Inwoners, hoe lank gaan julle nog verdraagsaam wees?

Waar in Rehoboth is enigiets ontwikkel? Jaloesie op Wes se kandidaat bring jou nêrens, of is dit omdat sy nie Swapo is, wat die hele dorp in sy peetjie bestuur? Het jy water vandag, of is dit ook haar skuld?

Kan iemand dalk vir my sê of dit waar is dat daar groot hoevelhede medikasie op die grens staan wat nie kan deurkom oor permitte? Geen voorraad al vir maande.

So the President and Tweya want to stop the inquiry into Swapo's Lubango attrocities? Exposure cannot be just one-sided. Both sides' crimes must be laid bare. Government has spent hundreds of millions of taxpayers money in legal fees for wanting 400 billion in compensation from Germany, yet wants their attrocities hidden and buried? Life does not work that way. Government must take responsibility for its actions as well.

So the president jets off to UNGA. Another luxury trip when he has not even exposed the cost of his luxury trip to the UK and France (350 000 per night hotel room) last year? We the taxpayer have a right to know!

Watter Damaras sê nee vir donkieslagpale? Uiteindelik kry ons erkenning en moontlike inkomste vir ons tradisie. Hoe kan 'n paar werkende Outjo-inwoners namens die Damaras besluite neem? Is die boere in hulle koppe?

Jy wat met Joos aangaan, gaan kerk toe en maak skoon jou brein. Bid vir jouself, gaan kerk toe en vergewe vir Joos. Etse.

Rehoboth se rassisme groei stadig maar seker. Daar was ook spanne uit Blok E en dan het ’n sekere span ’n etniese benaming.

Last week two important meetings took place. First ELCRN's synod in Keetmanshoop and the launch of the inquiry into alleged war crimes against Swapo in exile. There are two senior spiritual leaders. If Yvonne Boois is investigated by ACC for alleged corrupt activities involving her family, the Dep. Bishop of ELCRN should also be investigated. On Swapo Dungeons Bishop Kameeta knows. When the Parents Committee raised the issue with the church he was in ELCRN and the Swapo leadership. Church did nothing, has failed Namibian society till today. Disappointed.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!