SMS'e vir 5 September 2018
"...ons kinders van die gate..."
Nou dat die skedels van ons Nama- en Herero-voorouers terug gebring is na ons land, wil ons graag weet, wanneer gaan Swapo ons kinders van die gate van Lubango se beendere terug bring?
Leeu vrek tydens stilgehoude verskuiwing, eintlik tydens die vangs, omdat hulle amok gemaak het naby White Lady Lodge waar volgens vorige berigte meer as 700 kleinvee aangehou word. Dit is volgens vorige berigte teen die wet en nie daar toelaatbaar nie. Hoe nou mnr. Shikongo? Die mens handel teen die wet en leeus betaal vir menseflater? Gaan so aan en julle roei toerisme uit!
Minister van onderwys. Hersien tog asseblief die kalender vir regeringskole. Die begin van die 2de en 3de kwartaal. Hou dit soos in die verlede, waar die onderwysers 'n dag vroeër as die leerlinge begin. Groot asseblief. Ek glo baie onderwysers sal met my saamstem.
Daardie “evil” wat die 9 jaar oue kind vermoor het, moet die familie gegee word, want tronkstraf help nie meer nie. Die mense lewe lekker in die tronk. Daardie kind is met die ”angels” en kom ek sê jou, jy sal in die hel beland.
Fuel price increase: Why must the public pay and suffer because of the governments incompetence and stupid excuses. They never lowered the price for the public to benefit from the very low price of less than US$50 per barrel. Again there were stupid excuses from the government why they not lowered the fuel price for the public. Time for the public to stand together and vote for a new government. The public should also stand together and start to boycott certain fuel companies for a month long or so. It's our way as public to start hurting them back. Then you will see fuel prices dropping.
Is daar weer êrens geld in die onderwys. Werkwinkels word nou weer aangebied en so word daar weer begin om S&T te eis. Is dit nie wat ons geld uitput nie? Ek vra maar net. Die skole het begin, ons begin met onderwysers wat nie by die skool is nie, want hulle is by werkwinkels? En wat van die kinders?
Thank you Colin, Noelene and Pam for yet another super stay at Vineyard B&B, we'll be back! - J&T&P from Stellenbosch
Foto op “The Zone” bladsy 5 in Republikein 4 September 2018. Turquoise and Red Flamingo girls, baie lelik! Ek wonder of Republikein dit sou plaas as Turquoise girls wit was?
Dit is duidelik dat Origo Skool in Rehoboth grade 1A-onderwyser gunstelinge het. Hoe kry een kind 6 A's, terwyl die ander geen het nie. Dis 'n boom wat jy plant, wat jy sonskyn en water moet gee. Jy word geweeg op daardie kinders se “results”. Skaam jou, jy beroof ons kinders. Stop dit! Onthou jy het ook kinders.
Hier op Groot Aub het een Boko Haram-baas agt tot tien polisiemanne geslaan en loop van Maandag af rond in Oshakati. Boere se tyd kon jy nie eens 'n knoop van hulle se klere af ruk nie. Wat is verkeerd met die gereg vandag?
Lyk my keelvol vir alwetende wittes is baie tipies. Kwaad vir die waarheid, dan beledig hy of sy maar. Nie genoeg grysstof om 'n punt te maak. Jou ou nar!
Hoe gereeld word die ou Suidwes se rugby se glorie in ons kele afgedruk. NRU staan sterk, die slim manne sal uitgevang word!
Spelers wil sê hê. Jy grap seker. Jy bedoel wit spelers. Ha ha ha!
Joos Platt, dankie vir jou reaksie. Dit is goed gestel. Ek is bly dat jy vir 'n slag reageer. So ken ons jou. - X-kollega
Rehoboth-polisie, help vir blok E met dwelms. Steenhuise, 2de straat en ander strate is nie uitgesluit nie. Die straat sal vir my erg help!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie