SMS'e vir 6 Augustus 2018
". . .julle mag nie mense slaan. . ."
Ek het ’n vraag vir al die slim mense wat die grond net eenvoudig sonder vergoeding wil vat. Wie gaan die banke vergoed vir die eiendom wat net gevat word? Want as ek die eienaar van die grond is, gaan ek nie die bank terugbetaal as die grond net gevat word nie, gaan ek? Werkloosheid is nou rondom 25% as mens die koerante moet glo. Maak maar reg vir 40% en hoër wanneer “investors” ophou “invest” in Namibië wanneer die Grondwet nie meer hulle eiendomsregte gaan beskerm nie.
Dit is ontstellend om te hoor die president steun die boikot teen Shoprite. Dit wys net weer vir hom gaan dit net om ras, en nie om wat reg of verkeerd is. Kom ons koop maar almal by Shoprite.
Die Shoprite-staking was onwettig. Dit het finansiële verlies vir Shoprite meegebring. Shoprite tree binne sy reg op om hulle verantwoordelik te hou vir die verlies. Nou kies die regering die kant van die oortreders. Watse boodskap stuur dit uit?
Moenie my verkeerd verstaan. Ek is geen rassis nie, maar dit maak my siek dat mense briewe soos die in vandag se Republikein (02-08-2018) oor die Shoprite-eis kan skryf. Jy kry die gevoel dat die skrywers blank is en voel dat die werkers van Shoprite nie die reg het om op te staan vir hulle regte nie, want hulle is swart en het nie regte nie. Miskien moet die werkers na die “affirmative action report” van Shoprite by die "Equity Commision" gaan kyk en sommer alle verslae en alle maatskappye in die land laat ondersoek.
My water and electricity account, the amount has increased with N$1 347.22. It has become time that we demonstrate Namibians. Us elderly people have been shown mercy and the mayor of Windhoek was honoured. We are now put in the same grip where we are forced falling into debt again. I see the people at enquiries and well call all citizens to join us in a mass protest. The president has to start showing his face!
Gebeure in Suid-Afrika beïnvloed ons dollar negatief en dit gaan ook net erger word! Sal dit nie beter wees om weg te breek van die rand nie?
OK Swakopmund business owners, you complained about us working in town, people preventing the buyers to visit your shops, because we use their parking. I don’t see crowds rushing in now that parking is charged for and 90 percent of parking stands are vacant.
Kalkrand polisie, wanneer sal julle ophou mense slaan of sê julle die wet sê so? Artikel 13 van 1977 sê julle mag nie mense slaan nie, maar julle doen dit. Ons soek tog ander polisie asseblief. Daar is ook polisie wat “drugs” gebruik op Kalkrand. Ek wil nie die name noem nie.
By ’n sekere primêre skool in Keetmanshoop is daar ’n onderwyser wat kinders aanrand (5 gevalle), nie opdaag vir werk nie, nie werk en toetse doen soos voorgeskryf nie. Wat staan ons as ouers te doen? Briewe op briewe, verslae op verslae is al na die inspekteur, direkteur en PS gestuur, maar niks gebeur. Ons hoor net hulle is besig. Met wat? Die skoolhoof en bestuur doen alles in hulle vermoë om die situasie te red, maar kry geen ondersteuning van “Ministry of Education” nie. Die kinders druip hul graad as hulle Engels druip. Hoekom val ons pleidooi op dowe ore? Dit is hoekom ons land se onderwysstelsel en slaagsyfers lyk soos dit lyk.
Geagte goewerneur van Mariental en direkteur van onderwys, //Kharas en Erongo se hoofmatroneposte is al uit en vereis graad 10 met 5 jaar in matronediens. Wat van Hardap en hoekom verskil die vereistes hier? Is dit weer insmokkelbesigheid. Og, korrupsie!
In Keetmanshoop ondersteun die dokters mense om uit die werke bly. Ek het bewyse van twee afsonderlike gevalle by verskillende instansies waar werkers weg bly vir 4-5 dae. Die werker gaan dan op dag 5 dokter toe en word dan terugwerkend afgeboek. Hoe werk dit? So ek kan lekker dronknes hou elke einde van die maand, dan 3-4 dae na die tyd gaan sien ek net ’n dokter met al my blou houe soos ek rond geval het, dan word ek lekker afgeboek en lê dan vir ’n dag om my roes af te slaap. Keetmanshoop het “smart” dokters.
Dalk net weet die ouens met die swart pakke, dik brille in die hoë geboue hoe de duiwel weet mense waarheen ek gegaan het, want ek is pas daar dan word ek gebel. - Rondkop Koekemoer
Ek stem 100% saam die persoon wat die vraag gevra het waarom Botswana die beste Afrikaland is. Daar is wet en orde en dit sou nogal wonderlik gewees het as die ander Afrikalande hulle voorbeeld kon volg.
Julle wat kla oor die oumense se geld wat min is, staan op en gaan werk. Dit is julle wat vir daai geld elke maand lê en wag. Skaam my!
A real shocking eye opener: Tax free president! He gets a tax free salary of 1.7 million, fuel and other items can be imported tax free, like alcohol and 1.6 million's furniture through his 3.5 billion money laundering tax evasion friend Jack Huang? Plus he receives almost everything free from the state. Accommodation, entertainment, vehicles, water,
Alarm bells should wake up the environment ministry! The consultant for the Chinese company who want to log 1000’s of age old trees/Zambezi forests are very questionable. Minister try to google Nyepez consultancy. There is nothing who/what are they! Their study is an eye blinder for the the Chinese and government greed and plunder to lure many pockets for now, but the prime forests will be gone forever making a desert of beautiful Zambezi region. It will affect tourism, wildlife protected areas, corridors, human wildlife conflict and for what? Greed of Chinese, government and well connected. How very sad, poor poor Namibia! electricity, clothing and many others. Nice example Mr. President. While others are drained by taxes, starve and live in hovels?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie