SMS'e vir 6 Augustus 2021
SMS'e vir 6 Augustus 2021

SMS'e vir 6 Augustus 2021

"Nee a!"
Mandy Rittmann
Nege jaar om baba aan te neem: Meneer Noah Shitalangaho, los nou jou magspeletjies en laat die vrou toe om ’n baba aan te neem. Moet die weeskind nou in die hospitaal groot word? Nee a!

Dit help nie Brittanje stuur Covid-kundiges maar daar is nie AstraZeneca-spuite beskikbaar nie. Blykbaar gaan J&J hier aanland nog voor AZ se volgende besendings. Dis belaglik.

Hierdie storie van Paulus Noa wat nou eers moet dink oor Fishrot en wat die offer van die hand wys van die IACC. Noa sit te lank in daardie stoel, hy is bang daar word gekrap waar dit nie nodig is. Die land het hulp nodig asseblief, laat IACC met Interpol Fishrot uitruk.

Republikein, Woensdag 4 Augustus se pragfoto van ons blitse... Goud en brons kners nog op hulle tande. Silwer juig al! – Robbie

Republikein, baie dankie dat julle die Bybelse wysheid in jul koerant sit.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!