SMS'e vir 6 Januarie 2021
SMS'e vir 6 Januarie 2021

SMS'e vir 6 Januarie 2021

"...frustreerd en keelvol..."
Mandy Rittmann
Genoeg is genoeg Die onbekwame en useless ministeries van onderwys en gesondheid is besig om kinders hul reg om te leer te ondermyn. Ons kinders is frustreerd en keelvol, hulle wil skool toe. Die arme kinders verloor te veel leertyd.

Shoprite en union. Genoeg is genoeg. Ons mense vergaan. Shoprite moet wêreldwyd toegemaak word, want hulle wil nie volgens die government se grondwet werk nie. Shoprite moet nou besluit neem, anders tree ons gemeenskap op. Union moet weggejaag word, want hy is sleg en skelm.

Ek is op soek na ene mnr. Basson, naam onbekend. Het 50 jaar gelede by die staatshospitaal gewerk, en het in Katutura gewoon. Mnr. Basson of enige van sy famili,e kontak my asseblief dringend, 081 249 8351.

Hierdie kinders wat nie hulle leerlinglisensies kan slaag nie, hoekom mag hulle nie hulle antwoorde sien nie? Is dit omdat hulle nie regtig dop nie. Dit is net ’n geldmaakstorie. Twee punte, wat kan dit doen? Beslis nie. Kan dit sulke groot foute wees nie?

Dinsdag, 29 Desember, Checkers-personeel (slaghuis) strike! Dame? Jou aanvallende woorde teenoor ’n customer is onaanvaarbaar. As julle strike, hanteer die customers met respek en as julle nie kan nie, resign liewer en soek werk waar julle nie met customers werk nie. Julle stink diens laat Checkers stink. Ek sit my voete nie weer daar nie, nie lus vir x nie! Net by Spar sal ek koop!

Shoprite, julle is regte Suid-Afrikaanse boelies! Julle dink julle kan ons Namibiese werkers uitbuit. Sies vir julle! Julle dink julle is beter as ons Namibiërs en kan oor ons loop. Skaam julle nie vir julle hoe swak julle jul werkers betaal nie? Ek staan bankvas agter die Namibiese Shoprite-werkers.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!