SMS'e vir 6 Januarie 2022
"...omgekoop met word"
Nooit in die geskiedenis was mense omgekoop om polio, pokkies en ander immuniserings te gaan vat nie. Hoekom word mense nou omgekoop met wors, koeldrank, kontant en ander dinge om die Covid-spuit te gaan vat?
Namibiërs! Ons moet trots wees op ons land! Noord, Suid, Oos en Wes! Alle besighede praat met julle werksmense oor diens en vriendelikheid. Oral waar ek nou in Desember gegaan het, was diens maar swak en onvriendelik! Sê maar net!
Ons moet ons leiers verantwoordelik hou. Ek dink dit is tyd dat Calle Schlettwein uit die gemak van vliegtuie en sy kantoor moet uitkom en die Rural Water-kantore van Mariental en Keetmanshoop kom uitsort waar daar geen dienste gelewer kan word nie. Raak ontslae van die vrot appels wat net met onnodige dinge besig is, wat as kantoorleiers nooit in die kantore is nie, en wat met ons tax-geld hul plase opbou vir hul aftrede.
Walvisbaai Mall, julle manstoilette hoef nie so te ruik. Gebruik industrial skoonmaakmiddels asseblief.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie