SMS'e vir 6 Julie 2018
"Hoekom die ellende wegsteek?"
Verbod op jagfoto’s: My maggies, hulle is seker bang die manne raak jaloers op mekaar se jagfoto’s. Belaglik verby. Hou op om belaglik te raak.
Die redes hoekom Windhoek se inwoners so gelooi word met verhoogde tariewe is duidelik - daardie nuwe munisipale gebou!
So! Minister van die omgewing en toerisme en die jagtersvereniging wil 'n verbod op jagfoto’s plaas om die jagbedryf te beskerm? Hoekom wil julle die ellende, onsinnige "killing" wegsteek? Dit bly moord van pragtige, onskuldige diere, wat vir geldgierigheid en doodmaaklus geskiet word, en almal wat plesier daarin vind moet "expose" word. Foto’s in koerante en op sosiale media is nodig sodat almal kan sien wie hulle is en hoe pronk hulle met foto’s wat wys watter helde hulle is, as hul van ver af niksvermoedende, onskuldige diere skiet.
Why, oh why do we need a new luxury 10 floor Swapo headquarter with luxury furniture and marble fittings at a time when Namibia is bankrupt and will never ever be able to repay the horrendous loans, debts? Costs ballooned from 200 to 400 million and will probably end up costing 600 million with hidden costs and variations? Tax payers are bled dry already, stop this madness please!
Hoekom wil minister Shifeta en Napha jagfoto’s wegsteek? Om die jagbedryf te beskerm? Jag, wat ’n sport is? Sport is iets wat jy graag doen en geniet, so hulle maak graag dood? Net omdat iemand wat graag onskuldige diere doodmaak en die dier se kop teen sy muur wil hê, wat hy soos ’n lafaard van ver van agter ’n bos of kar skiet? Dis sport? Hoe siek is dit? En dit vir geld? Wie beskerm die diere?
The ban (hiding killings) on hunting photos (killing/murdering innocent peaceful animals for human sports and greed) will increase illegal hunting and poaching as these criminals are often caught, exposed by someone publishing their deeds with photos. Congrats!
Dit is nogals hartseer om te sien hoe die eerste liga se rugby nie in ag geneem word nie. Saterdag was die finale op die stadion gewees. Nêrens is moeite gedoen deur die NRU om die wedstryde te bemark nie. Altwee wedstryde, Oranjemund teen Swakop en Grootfontein teen Lüderitz, was fantastiese wedstryde en daar loop baie talent rond daar. Hoekom sien die NRU dit nie raak nie?
Namibiërs wil graag sien, dat die organiseerders van die jaarlikse wynfees in Windhoek ook Namibiese wyne en gins op hul platform geleentheid gee. Ons is tog trots op ons Namibiese produkte. Of hoe?
Laat joernaliste van en op die stel dieselfde etiek handhaaf, asseblief. Sêgoed op sosiale media en taalgebruik wat onbetaamlik is, vertel baie van ’n mens. Diegene wat professioneel is, hou so aan, asseblief.
Swakopmund munisipaliteit! Julle paaie is die swakste van al die dorpe in Namibië. Hoe lank terug het dit gereën, en nog steeds is daar talle slaggate. Julle paaie breek ons motors uitmekaar. Doen iets daaraan, asseblief!
Joos Platt beuelblasers stop! Ons wil beter dinge lees. Ons ken die ander dele. Asseblief stop!
Geluk M&K Gertze Sekondêre Skool met julle goeie sportprestasies die afgelope tyd.
Ek is tog op soek na “interlocks en precasts” wat nie meer gebruik word nie. Ek sal dit baie waardeer, as daar iemand is wat my kan help. - 081 210 6219
Ek is tog opsoek na ou matte wat nog in bruikbare toestand is. Indien daar ’n dierbare skenker is, kan u my kontak by 081 817 1485 asseblief. Ek sal dit baie waardeer. Dankie.
Baie dankie aan Steven en sy span by Nedbank Vehicle & Asset Finance vir puik diens. Julle is tops! - Oomzan

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie