SMS'e vir 6 Maart 2019
"...die gemors van geld..."
Windhoek munisipaliteit. Dankie Denver Kisting vir jou berig oor bogenoemde blik wurms. Doen so voort. Net een ding, wie van die huidige sogenaamde ampsdraers beskik oor ’n munisipale graad of diploma? As julle blou boggerol van stadsbestuur weet nie, het ek nie ’n greintjie simpatie met julle nie.
Geldnood by die munisipaliteit van Windhoek is ’n ou bekende feit van onbevoegdheid en ’n verskynsel soos droogte in Namibië. Die stadsraad sal nooit die wil koester dat daar betaal moet word nie. Dit simpatiseer met nie-betalers en penaliseer betalers. Dit is rou politiek, van melk die wat wel betaal net meer en meer. - SAP&H
City of Windhoek het hulle tariewe verhoog en die gemeenskap trek swaar, nou wil hulle die rekeninge wat 30 dae uitstaande is se dienste opskort. Rêrig! Hulle het soveel geld spandeer om vir Kahimise twee maal te skors (wat duisende verdien), net om hom weer aan te stel. Probeer om eers die gemors van geld binne jul plaaslike owerheid en ministerie reg te stel voor julle net wil hê ons arm mense moet daaronder ly. Van ongelukkige inwoner.
Die regering is die grootste skuldenaar aan CoW en hulle word nie afgesny nie, so hoekom betaal julle Windhoekers jul rekeninge? Wat goed is vir die staat, wat die voorbeeld behoort te wees, is goed vir die inwoners!
It is unbelievable how gullible African governments are, yes, that includes Namibia and South-Africa, when it comes to any deals with China. The Chinese will always win. They are here to make money, not to help Africans or for the good of Africa as they state. They (not locals) get the big tenders, bring their own people, own material and machinery, disadvantaging locals and killing jobs. How the hell can African governments be so blind and not see that or are there other factors (corruption/backhands) at play?
Menere Sean Naude en Abrie Jones. Julle is uiters oningelig en kan nie diere in hokkies regverdig nie. Hoe dink julle leer die sirkus hulle diere om op stoeltjies te sit en allerhande lawwighede aan te vang? Met vrees en swepe. Hoe walglik is dit? Verban die sirkusse regoor die wereld! – Lindie, diereliefhebber
Skaf PAYE af vir pensioenarisse. Hulle het hul hele lewe lank belasting betaal en verdien om na aftrede nie meer PAYE te betaal nie. Hul sukkel om te oorleef. Medies is onbekostigbaar. Die mediese fonds waaraan jy 20 tot 30 jaar behoort het, behoort na aftrede gratis medies vir sy lang getroue kliënte te verskaf. Kyk na ons oumense wat hul lewe lank getrou betaal het.
Wat besiel ’n onderwyseres om hoërskoolkinders wat oorlaai is met huiswerk, uitskryfwerk te gee? As die kinders die vorige jaar goed in die vak gedoen het en nou skielik sukkel, moet juffrou dalk ook hand in eie boesem steek, veral as dit nie ’n inhoudsvak is nie. Juffrou, vind ’n ander manier van straf, maar die is nie ’n kleuterklas nie. Uitskryfwerk het vir die kinders geen waarde. Jy mors waardevolle tyd.
Beskerming vir ons groot mense en minder onder die kombers konkel. ’n Mens wonder ook waar die ouers van hierdie kinders is, want dit kan mos nie groot mense wees nie. Hierdie mense was ook nie al hierdie jare in en naby Gibeon nie. Nou is hulle ewe skielik van Gibeon. Van hulle se ouers was ook nie in Gibeon en was niks uit te waai met Gibeon. Julle maak net dinge moeilik vir Kulieb.
Mense van die Suide. Stem jul nog weer vir die armoede? Sien jul nie hoe lekker lewe die mense van die Noorde, waarvoor jul stem nie?
Ek wil tog net hoor, is dit moontlik, dat een persoon vyf keer by NaTIS net dieselfde persentasie kan kry? Ek is regtig raad op! Het ook al by AA gaan skryf en ook by die huis, dan is dit baie meer as 80%, maar by NaTIS bly dit net onder slaagsyfer. Is daar dalk ander mense met dieselfde ervaring? Asseblief help!
Ek verstaan nou nie meer nie. Die dokters van Suid-Afrika, wat op ’n gereelde aan en af basis in Namibië kom werk, mag hul so adverteer, daar was dan altyd ’n geen advertensie-klousule in hul etiese kode of verbeel ek my?
Polisie gryp N$13 miljoen se dwelms. Knap gedaan drug squad, maar kom maak Rehoboth skoon, wat vrot van dwelmhandelaars. Hulle hardloop weg uit Windhoek om op Rehoboth dwelms te verkoop. Drug squad moet nie Rehoboth se polisie laat weet wanneer toegeslaan gaan word op Rehoboth nie. Bewerings doen die rondte sekere polisiebeamptes tip die dwelmdrekke oor klopjagte. Permanente drug squad vir Rehoboth asseblief!
Oh! Now the Chinese are offering assistance in agriculture, environment, wildlife protection, desertification prevention and control. All out of the goodness of their hearts and in the name of enhanced development? (Sun, 5 February 2019, page 5) They are depleting all of the above already, that is wildlife: rhino, elephant, pangolin poaching, looting our forests by the hundreds of truckloads, looting our fish, crayfish and abalone, our mines and minerals, etc, etc! Is the government really so blind as not to see this? Or are there ulterior motives behind the blindness? Boggles the mind!
Sjoe Outjo! Julle sal moet skoonmaak. Een van die dae is dit Wildfees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie