SMS'e vir 6 Maart 2020
"Nee, mense . . ."
Dr. Hengari sê uitdagings bly en hulle is gesamentlik en ons moet hulle saam as 'n verenigde groep pak. Laat ons saam die uitdagings pak en eerste vir die wêreld daar buite wys dit gaan nie goed met ons in Namibië en derhalwe is daar net 'n laeprofiel inhuldiging sonder om nog geld te vermors.
Berge vullis, Rehoboth. Het die Town Council al die vullis daar gestort? Nee, mense, maak self skoon waar julle mors.
Brief van N. Kashume in 3 Maart se koerant oor diefstal van miljoene mis egter een belangrike aspek en dit is die opdrag wat bevelvoerder Nujoma op 'n paradegrond in Angola in 1989 aan sy soldate gegee het in sy afskeidsboodskap: Apatorongo Opotoli, wat rofweg meen jy moet die geld by jou werkplek eet. Is dit nie maar wat hier aan die gebeur is nie?
Mrs. Hilya Nghiwete, must we feel sorry for you? And your monthly expenses of N$54 565 that you can't meet of which N$11 000 is for plane tickets to visit your important husband in South Africa twice per month. Most people do not even have N$11 000 to spend a year on their family. We want Namibians that does not perform in their jobs, act in a corrupt manner to leave and allow a better candidate to be considered. They say where there is smoke there is fire.
Seems in 2018 there were more applicants for fishing rights than we have grade 12 students in a year.
It is unbelievable that the government is pushing forward with the N$1 million party to celebrate what? Are they proud of what they have achieved? Is this something we want to show the world? Hospitals, schools, public-, government buildings and facilities like stadiums etc. are in a deplorable condition while the fat cats fill their bellies with expensive food and drinks on a account of patients lying on the floors in hospitals and pupils sit in tents to get tough? Probably the champagne will be from France and the Caviar imported to celebrate their achievements? If the president get sick, he probably will not sleep on a mattress on the floor? Namibia is a circus! - Concerned Clown
Swapo doen wat hulle wil, al is die inwoners van die land ontevrede en hulle is te arrogant. Julle het genoeg gehad, die wiel sal draai.
Swapo het reeds die hele staatsdiens gekaap. Geld vloei na die party, terwyl die land vergaan. Geen skeiding tussen party en staat nie. Onafhanklikheidsvieringe is van dag een af 'n Swapo affêre. Die James Bond-spotprent: die NIA is ook een van die gekaaptes. Wie daar gaan leiers in hegtenis neem vir die afgelope 30 jaar se korrupsie? Dieselfde ding oor die klagte oor Keetmanshoop se munisipaliteit. Laat die ou maar kla oor Robert Mugabe Avenue, daardie was tog ook 'n staatskaper van formaat.
Suid-Afrika en Namibië is nou in 'n gemors onder die ANC en Swapo government. Dit sal beter wees dat die twee “pack and go”.
Het gepraat oor N$1 300. En ook oor die veterane en helpers wat nou ook veterane is. Daar was ook 'n ander voorstel van N$5 000, maar dit is duidelik dat niemand in die ministerie en parlement die volk se klagtes lees of terugvoering gee nie. Wat 'n skande. Sê maar net. - JJ van die Noorde
Ek wil net graag vra. In Okahandja is die brug wat 'n oorgang was tussen die dorp en Camelthorn Estate se inwoners nou stukkend. Wanneer gaan dit reggemaak word en as dit begin word, moet die brug breër gemaak word, want die ou brug was baie nou? Dankie.
Kan iemand vir ons sê waar word die 200 Chinese onder kwarantyn gehou wat nou die land binnegekom het? By China Town? En is dit nog veilig om daar te gaan koop?
Kan die munisipaliteit tog nie die gate in Khomasdal se paaie kom toemaak nie, dit hou verkeer op in die oggende. Groot asseblief!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie