SMS'e vir 6 Mei 2019
In 2017 het Mariental-inwoners gewaarsku dat miljoene liters water wat uit die Hardapdam uitgelaat word om by die Neckertaldam uit te kom, rampspoedig gaan wees vir die Mariental-gemeenskap. Nietemin is daarmee voortgegaan. Nou bevind ons ons in van die ergste droogtes. Hardapdam is 23% vol en die voortbestaan van die plotboere is in die gedrang. NamWater moet pa staan hiervoor. Ons eis optrede!
Daar is genoeg werk vir almal in hierdie land mits werkgewers meer gerespekteer word en arbeidinspekteurs hulle regverdig behandel. Bevorder liewer werkskepping.
So the timber looting and transport continues unabated? WhatsApp picture of truck on 30/4 in Republikein and no ministry is checking this?
Ek wonder nou net hoekom die groenerige SPCA-aktiviste nie die teleurstellende akwarium in Swakop dwing om die visse terug te plaas in hulle natuurlike habitat nie. Die tenk is net vol galjoene, steenbras, kolsterte en 1 haai wat om en om swem. Kom nou julle aktiviste, kom wys ons hoe julle dit gaan doen. Net so terloops, die sirkus met sy diere is op pad.
Was geskok toe ek sien daar word nog 'n lodge binne by Sesriem gebou. Wie gee hier toestemming? Dis die sensitiefste area in ons land. Nog vuilis in die park. Nog watergebruik wat nie daar is nie. Hoop NWR se board en MET stop die ontwikkeling dadelik.
Namibiese rugby is ongelukkig glad nie kompeterend sonder oorsese spelers nie.
Insake die kalkwaterprobleem - NamIce verkoop 'n Israeliese produk wat in waterlyn monteer moet word, so ook Sinclair Services – ander tipe netkorrels. Baie water tans afkomstig van boorgate.
Keetmanshoop youth marakels. Vat Rehoboth se youth center. Mario het so baie jeug gemotiveer en empower met opleiding. Hy wou skills verniet gee, maar Mario word per brief in kennis gestel hy en sy volunteers mag nie meer sy kantoor by die youth center bedryf nie. Nou in container by die ou rank. Hy en die volunteers bedien die hele Rhb-gemeenskap en plase in 'n radius van 200 km - sonder vergoeding. Is dit jaloesie, afguns of ondermyning of politiek? Niks goed kan op Rehoboth gebeur nie. Hon. Minister of Youth, you owe our community an explanation.
Die dame wat so goedpraat van dagga, weet jy hoeveel vroue het al vir 'n stop dagga of na 'n pypie op hul rug gaan lê?
Soccer lover who wants to go on a free supporter trip to Egypt, how dare you suggest that banks should deduct money from all accounts to pay for jour jolly? Those with money worked for their money, suggest you do the same. If you can't afford it, you can't have it. A very logical principle in life.
Mede-GIPF-pensioenarisse, skrik vinnig wakker. Die regering leen miljarde dollars van die fonds en probeer sodoende die land se boeke klop. Die GIPF is die gewillige geldkoei wat leeggemelk gaan word.
Shocking scandal that the govt borrowed 34 billion from their pension fund (on top of the more than 54 billion other debt tbey have) surely knowing that it will never ever be able to pay it back. Is this even legal? Sounds like plain looting like the VBS bank in SA and the bankrupted looted bank in Namibia! Heads should roll and people must be jailed?
Mnr. Mario Guterres, baie dankie vir jou omgeeliefde. Jy is 'n ware held (hero). My dogter wou haar lewe en die baba neem. Baie dankie vir jou flink en wyse reaksie. – Ouma Betty
Since when is the ministry of poverty eradication responsible for paying for funerals? 56 million worth of funerals? And for 2019/20 allocated 78 million? Of the 3,5 billion in the ministry's budget 97 percent would be spent on the administration of social grants? What? Is this for real or a joke? Shocking shocking!!!
“Feeding a Military Monster”: govt has been over-feeding the military for 20 years. Still puzzled by who our many enemies are but they buy luxury game farms so soldiers can practice shooting at live targets? Watch this space. They will buy Erindi game farm under the guise of top secret state security threats and breed dangerous rhino and elephant enemies to supply far their friends in the east? Just sickening.
City Police, dit is onaanvaarbaar dat julle 'n sekere groep mense toelaat om tot 04:00 op 'n Sondagoggend by Wanderers musiek te maak en julle doen niks daaromtrent nie. Julle is pateties en 'n las op die belastingbetalers se sakke.
Die Dare to Care droogtehulp is net vir die ryk boere. NLU het dit mooi uitgewerk. Ek vra alle besighede en persone om nie enige skenkings verder aan die fonds te doen nie alvorens die kriteria van minimum 10 sakke wat jy moet koop voor jy subsidie kry gewysig is. Dis hoe julle die arm en klein boer uitsluit. Hoekom kan jy nie die subsidie kry al koop jy net een of twee sakke voer nie?
– Bekommerde kleinboer

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie