SMS'e vir 6 Oktober 2020
". . . aan 'n afkop hoender . . ."
Air Namibia-werkers. Skaam julle om vir ’n 50%-salaris vir niks doen te betoog. Wees bly dat julle nog werk het. Baie mense het hul werk weens Covid-19 verloor en het nou niks meer nie. Nie eers ’n 50%-salaris nie.
Panne-olifant met struk om been. Dis ’n tyd terug wat ek aan lesers ’n brief gerig het. Twee maal van ons trip daar deur Halali, waar ’n man in uniform gestaan het en ’n groot olifanttand gewas het. Onaanvaarbaar! Waar het hy dit gekry, want toe ons omdraai en hom daaroor wou vra, was hy skoonveld. Die stropers bly in die panne. Doen julle werk, trek hulle vas en wys al die toeriste wat diereliefhebbers is wie sit hieragter. Die Panne is nie meer dieselfde nie. Plaas asseblief my brief, want ek gee om. – Mev. Ahrens
Ministry of Energy, you are milking the public with your ridiculous high fuel prices and inconsiderate fuel price adjustments with your very poor excuses. Time to go.
Ministery of Health, please lift the restriction on motorcycle passengers it was not a clever and smart decision seeing that we are protected by our helmets and not sitting on a donkey cart next to each other unprotected. Please be smart.
Nou daar het jy dit. Dr. Willie Bruwer het al die reëls gevolg en nog steeds Covid-positief getoets. Waarom dan die reëls volg? As ons ophou om die reëls te volg, kan ons dalk immuniteit begin opbou.
Die regering se hantering van Covid-reëls asook toerisme laat my dink aan ’n afkop hoender. Hy hardloop die wêreld vol, bereik niks, maar los alles vol bloedspatsels as hy dood is.
Spar, Hentiesbaai. Baie dankie Daleen en almal wat betrokke is by die weeklikse kospakkies vir Omdel tydens lockdown-tyd. Die Here se seën op julle. Van Amg en GG.
Party bure het nog nie gehoor van respek en leer hul kinders ook so. Praat met grootmense net soos hulle wil.
The diamond and fisheries industry director's most top jobs are reserved for those from a certain section of Namibia. One Namibia one nation will remain a pipe dream as long as selective discrimination are around. Democracy doesn't mean majority tribe rule but respect for minorities and what's dear to them. - Blackmud
Almal wat Aranos toe gestuur word, staan net met nonsens en is g'n leiers. Swapo sal die keer seer kry, julle kom mors mos net hier in Aranos.
Traffic-kar POL 7259 staan van 1 uur af in lokasie, speel games. Nou amper 5 uur en staan nog. Aranos kyk re!
Vir die huidige klomp is daar net twee woorde, en dit is pateties en korrup. Sies, wat ’n skande!
Bure teister my en dis net loutere afguns, jaloesie en ondankbaarheid.
Plaasmoorde en onluste in Namibië en Suid-Afrika weet almal word nog al die jare deur onder andere Engeland aangevuur, net soos wat Covid-19 deur die internasionale geldmag, mafia en illuminati geskep is om die internasionale ekonomie en mensdom te indoktrineer en te beheer. Nou word elke sterfgeval gekoppel aan Covid-19. Dit moet eintlik idioot-19 genoem word, want dis net idiote wat die Covid-ideologie geskep het. Die mensdom sal nie sien dat Covid ’n verskuilde vorm van sosialisme en kommunisme is nie. Covid beheer nou selfs die Amerikaanse verkiesing. Wat ’n klug en onse Swapo eet alles vir soetkoek op. Small things amuse small minds.
Hy was maar een en twintig, met die goue sleutel van mondigheid nog vars om sy lendene gegord.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie