SMS'e vir 6 Oktober 2021
"Hoe nou?"
Hoe nou? Uit dieselfde mond: Vlieg hel toe! En so help me God! (Lag, tydens ’n presidensiële inhuldiging staan ons met die hand op die Bybel). Dit werk net nie! - Peet Venter Snr
Health minister Shangula, the government might spent a lot of money on Covid, but there was also hundreds of millions in donations (cash and other) from the private sector and overseas. So there should still be funds (millions) available. Stop blaming Covid for the shortage of funds for anything else.
Gibeon is net ’n gemors elke naweek. Waar is die polisie, 10 uur is die strate is vol kinders en groot mense. Asseblief kyk daarna, dis erg!
Na al hierdie 22 jare wat die armige krokodilman werk en nog steeds werk, wat verdien hy maandeliks (salaris)? Ons wat koerante lees, hoop maar dis 'n goeie salaris, want dis baie gevaarlik om met sulke gediertes te werk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie