SMS'e vir 6 September 2017
“. . .geniet die vrugte en waardeer mekaar. . .”
Die mense van Namibië het 'n duur prys betaal vir hul vryheid, so geniet die vrugte daarvan en waardeer mekaar.
Die komitee wat die menseregtevergrype opgelos wil sien, kan moontlik opkom met feite om die breë publiek 'n bietjie by te bring. Mense het in die Gate-sage geliefdes verloor. Swapo gee baie prominensie aan die “struggle” en aan Cassinga. Why shy away from history with so much unanswered questions?
Hofsaak: “Polisievergrype kos staat duur”. Baie dankie aan Regter Thomas Masuku vir hierdie uitspraak. Die hof het N$417 000 toegestaan aan die persoon vir skade weens onwettige inhegtenisneming. Mag dit dien as 'n waarskuwing en afskrikmiddel vir al die ander polisiebeamptes en verkeersbeamptes wat so maklik mense arresteer en net toesluit, om hul mag te toon. Dit is 'n bewys dat reg nog geskied in ons mooi land Namibië.
President Geingob en Minister Tweya. Jul moet jul denkwyse verander. Die Lubango-sage mag nie bekend gemaak word, maar Swapo behou die haat by vieringe van Heldedag en Cassingadag. Los dit en ek glo Namibiërs sal die Lubango-moorde vergeet laat ons in egte vrede, nie gemaakte vrede, voortleef.
The Labango dungeons is a must concern for each Namibian. There are traditional issues like reburials if possible to find closure and academically to add factual content to history books.
Ministers signed performance agreements on Friday? Did they not sign them when Geingob became president? Was performance ever measured? Most failed miserably! What's the good of agreements if not measured and no consequences? Poor Namibia!
Hoe op aarde is dit moontlik dat die moordenaar van wyle Barth nog nie opgespoor is? As hy uiteindelik gekry word, kry hy borg ook.
Met watter mense of organisasie(s) was donkieslagting en uitvoere bespreek? As hierdie proses voortgaan, ondanks teenkanting van belangegroepe, beteken dit dan dat Namibië 'n diktatoriale demokrasie het? Of hoe?
Gepraat van vuil strate. Mense, ek is 'n inwoner van Tsumeb. Kom kyk hoe lyk die woonbuurt. Daar is 'n houer voorsien om vuillis in te gooi, maar nee, alles word op die grond gesmyt. Waarheen is ons op pad?
Ai tog! Dit is nie lekker nie. Hulle moet stop om so baie water in die hoender te spuit. Dit is nie lekker nie. Nou word water verkoop. Dit dra gewig. As dit nie stop nie, moet ons as verbruikers stop om verwerkte hoender te koop. Dit is beter om dit lewendig te koop, dan kan ek sommer lekker veerkussings maak.
Rot in Rundu Town Council - fire house tender of 2.8 million escalated to 4.5 million to 8.3 million? How is this possible and allowed? Surely Rundu Town Council senior officials heads must roll and money claimed back from corrupt officials? Again no consequences! Or is this part of Harambee making millionnaires?
Dankie aan die eienaar van Platz Am Meer Mall in Swakop. Ek hoor dis julle wat die paaie na en van die Mall regmaak en nie die munisipaliteit nie?
My huishulp het my juwele, onder andere my ringe, my ma se ring (erfstuk) en selfoon gesteel. Ek was so goed vir haar, kos huis toe gegee. Hoor sy werk in Kleine Kuppe. Wees versigtig.
Ons sekuriteite van 24/7 kry baie swaar, ons kry net N$7 per uur. Minister van arbeid, kom help julle, asseblief. Ons ander mense het baie jare gewerk, maar dit help niks, ons het baie seer.
Ek wil net weet of mej. of mev. Sandra miskien hoof is van die huishulpe? En of sy hulle oplei om kwaliteit huiswerk te doen. Daardie salaris is vir opgeleide huishulpe met sertifikate, nie met geen sertifikaat nie. Glad nie wat nie ken om hoekies uit te vee, kan skaars ordentlik beddens opmaak. Breek jou skottelgoed en as jy vra dan ken hulle niks nie. En praat van koffie, suiker, sepies en kleertjies wat so verdwyn. Sandra leer hulle om so eerlik te wees, so lei ek af. Dankie.
Munisipaliteit voel wragtag net mooi niks vir die ou mense nie. Ons wurg behoorlik aan die hoë krag- en ander tariewe!
Ek wonder hoekom word Mariental se arbeiders betaal wat nie hulle werke doen nie. Uiteet en rond ry met die regering se karre is nie hulle werke. Eto, Namibië is darem lekker.
Ek weet hoekom die staat alle bouery gestop het? Hul wag tot hul vriende, die Chinese, hul sement fabriek in Otjiwarongo klaar bou.
Die persoon wat praat van die UPM-raadslid in Rehoboth-Wes. Weet jy nie dat jou Swapo-streekraad al die geld wat die kiesafdeling moet kry aan die korrupte Rehoboth dorpsraad gee nie? Waarom praat jy nie oor die doen en late van jou korrupte kamerade by die dorpsraad nie? - UPM-lid
Kan Rehoboth se verkeersbeamptes asseblief by Kaap Agri spoedkamaras opsit. Ek sien hul sal mooi geld maak.
Van 18-38 was ek die gees van die dansvloer. Van 38-58 was ek die swaan van die dansvloer. Van 58-78 was ek die voorbeeld van die dansvloer. Van 78-98 raak ek die legende van die dansvloer. Daarna raak ek die dansvloer en soms die toiletvloer by die dans. Ek is soos voorheen weer die gees van die dansvloer, maar die keer maak ek mense bang. Oudword is sleg! - P Boone
Graag doen ek 'n beroep op Gochas-dorpsraad om die voorbeeld van Rundu te volg. Raak ontslae van korrupte werkers. Begin bo, of baat hulle by “deals” dat hulle maar die ander pad kyk. Ek sê maar net.
Ek wil graag weet of dit wettig is om in die publiek te drink? As jy op straat sit en drink en van daar af huis toe ry, dan is dit mos “drink and drive”. Waar is die wetstoepassers? In Rehoboth word voor besighede gedrink, “hubbly”-pype gerook en ook sommer toilet gebruik. Nou vra ek is dit wettig?
Sover my kennis strek, bestaan daar nie 'n woord soos intussentyd nie (Uitreiking van rybewyse Republikein 4 September). Dit is, in die tussentyd of intussen.
The dictatorial approach of William Gumede on communal land and traditional communities are shocking. His assumptions and convictions of traditional leadership is disgusting to say the least. Why such an authoritarian approach if you represent and demand the so-called democracy. There is not a single individual in Namibia that has proof for which political party and or presidential candidate he or she voted for during the last election. Is that democratic?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie