SMS'e vir 7 Februarie 2017
“Hoekom raak geld elke dag weg?”
Korrupsie in die staatsdiens is soos ’n virus van Zimbabwe. Na SA, nou Namibië op presidentvlak. Sies, wat ’n skande! Namibiërs, word wakker en stem reg met die volgende verkiesing.
Ek glo nie wat ek op die voorblad lees nie! Chinees kry borgtog vir bedrog! So, doen ’n goeie daad, wees ’n vriend van ’n vername persoon en als is reg! Dan kan jy maar bedrog van watter aard ookal pleeg! En jy kom skotvry daarvan af! What next?
President Geingob se vriend Jack Huang vrygelaat. Sien voorblad 3 Februarie. Gee dit nie ’n Zuma-Gupta reukie af nie? Hoe lyk dit met beter fooitjies vir die grootjies? En dan plunder hulle nog die pragtige wildlewe ook!
Boks: Asseblief, Nestor, moenie boksers wat nie vir die geveg geoefen het stuur om te gaan "fight" nie. Dit is ’n skande vir die land.
Meroro, if you get in the ring again, make sure you are fit and in shape and get yourself a decent trainer who knows about boxing.
Mense leen en gebruik, maar as hulle hul skuld moet betaal, dan is hulle traag. Ons moet ontslae raak van hierdie “entitlement”. Munisipaliteite kan NamPower nie betaal nie. Agribank-skuld word nie betaal nie. Huisleningskuld word nie betaal nie. Belasting word nie betaal nie. Studieskuld word nie betaal nie, ensovoorts. En die uiteinde van die saak is alle skuld word afgeskryf en dan begin die proses maar weer van voor af. Is dit nou Harambee?
The minister of finance and all those working under him received salaries and overseas trips and perks doing what the whole year? Then suddenly disaster hits our nation and now we must pay because they were doing WHAT on the job? You all need to be fired. You let us down!
Wanneer gaan die regering en geregsdienaars wakker skrik en sien dat die mense uit die Asiatiese lande besaai is met korrupsie en geen respek het vir die natuur nie. Begin maar by die grensposte en lughawens en soek elkeen se bagasie deur. Selfs dit wat hulle inbring kan besaai wees van peste en plae! Baie bekommerde Namibiër
Rehoboth-dorpsraad, hoekom het julle nie stappe geneem oor die agterstallige waterrekeninge nie? Nou moet ons almal daaronder ly as NamPower die krag Woensdag afsny. Ons het koopkrag en word ook daardeur geraak. Maak ’n plan asseblief en betaal, want wat Woensdag gaan gebeur is ’n skande vir Rehoboth.
Het om 10:20 by die lughawe opgedaag om betyds te wees om te kan aanmeld vir vlug 727 Air Namibia op 3 Februarie 2017. Word by aankoms meegedeel dat vlug eers om 15:15 vertrek. Groot ongerief. Reëlings ten opsigte van afhaal by Johannesburg moet dringend gereël word. Skeduleverandering is nooit deurgegee nie.
Nog ’n verkleurmannetjie is gister tereggestel by wyse van elektriese skok in ons veiligheidsheining! Waar is die dae toe ons nie eens heinings gehad het nie? Hoekom moet ons so lewe? Dis baie hartseer en onregverdig.
Pupkewitz se geadverteerde teëlpryse op clearance sale is wettig. “Sorry, wrong price” is geen verskoning! Hulle probleem as hulle fout maak en verloor, hulle "proof read" die advertensie. Die wet sê hulle MOET vir daai pryse verkoop!
Baie dankie vir die leersame bylae van die Kankervereniging van Namibië. Dit bevat baie inligting oor kanker wat ek nie van geweet het nie. Gaan die boekie bêre en Kankervereniging meer ondersteun vir hul goeie werk!
Khomasdal is weeksaande baie stil. Maar daar’s ’n persoon wat die pragtige stil, soel aande versteur met sy gejaery deur die strate. Hy bestuur daai voertuig soos ’n besetene. Verkeersbeamptes van die stadspolisie, doen ons tog ’n groot guns en kyk uit vir hom. Hy moet vir roekelose bestuur opgesluit word want hy’t geen respek vir die inwoners nie. Hy’s ’n regte padvark.
Ons president, asseblief kyk en ondersoek elke minister se afdeling. Hoekom raak geld elke dag weg?
Water resources management: The idea of leak detection was accepted by NamWater – WOW! What a novel, ingenious, brilliant idea. Now who would have thought of that? And it takes the French to come up with the idea and they will execute it. Namibia is incapable? How embarrassing is that?
Namibiërs, Christene. As ons aanhou om die huidige regering te ondersteun is ons voorland ’n kommunistiese diktatorskap. Word wakker asseblief. Hulle wil alles beheer! Alles sal verval en ons sal deur ’n geweerloop beheer word.
Kan niemand dan iets doen aan hierdie Chinese wat hier instroom en alles kom uitroei nie? Dis nie mense nie, en van ons bronne word kamtig medisyne gemaak om hul bloeddorstigheid te blus. Waar is die regering en gaan julle te laat jul oë oopmaak? So mors hulle hier, vat die werk uit Namibiërs se hande en staan hier met hul skelmstreke. Mnr. die President, maak jou oë oop! Onthou wat ek vandag sê: Die makste hond byt die seerste. Wanneer hier meer Chinese is as Namibiërs, gaan die pot begin oorkook. Ek is jammer om te sê, maar dit lyk my die klomp sal hulle nog aan kannibalisme ook skuldig maak. Hulle eet dan alles wat voorkom. Dit lyk my dis al die kriminele wat van daar af vlug en hier in ons land rusplek vir hul voete kom vind. Maak jul oë oop.
Why does Namibia and other African states want to withdraw from the ICC? Leaders scared of being prosecuted? If you are not guilty and have nothing to hide, you have nothing to fear. That brings up the fact that Swapo has still not come out with the truth of its human rights history.
Die selfsugtigheid van party volwassenes in hierdie land ken geen perke nie. Ek wag vir iemand op ’n namiddag in ’n woonbuurt en wonder hoe kan skoolkinders en studente met die geraas van musiek ooit gestudeer kry? Geen wonder die skooluitslae is ’n katastrofe nie. Net in ’n stil omgewing kan mens konsentreer. Dit sou beslis die hele land se skoolgemiddeld verhoog as hier wette in plek kan kom.
Medies is lank nie meer ’n roeping nie, maar ’n besigheid. Die eed van Hippokrates het nou plek gemaak vir die eed van Hippopotamus. Hoe tragies tog! SAP&H
"State capture" is al in Namibia van 1990 af. SA het by Zimbabwe en Namibië geleer.
NBC: Wanneer Triumph of Love hierdie week eindig, beeldsaai groot asseblief weer ’n Meksikaanse storie.
Kan ons ’n Afrikaanssprekende dokter by blok E kliniek kry? Dis net "yes", "no" en pyn daarbinne. Help asseblief.
G-tvol: Of dit nou ’n vloekwoord is of nie, dit gaan oor die beginsel van respek vir jou medewerker. Hou jou neerhalende sêgoed by die huis wanneer jy soggens jou deur agter jou toemaak. Sê ook maar net.
We are living in a DEMAND society: the Damara /Nama / Herero / Ovambo all DEMAND land; students DEMAND free education, struggle kids DEMAND jobs, government DEMANDS a percentage of businesses for previously disadvantaged, unions DEMAND jobs and shares in businesses and so it goes on. We, the older generation who built up this country, never got ANYTHING for free. Whatever we had, we WORKED for with blood, sweat and tears. So stop whining and demanding and work hard for what you want to achieve!
Abigail Vanessa Maasdorp en Jeffrey Swartz, skakel asseblief Ron by 081 316 7690.
Bekommerde inwoner van Keetmanshoop wil weet of dit reg is dat kassiere se stoele vir twee weke afgevat word? Hulle moet op hul voete staan van 07:00 tot 19:00.
Kan ons nou vir ’n slag vir Mervyn Anderson terugkry by Telecom Rundu? Diens is pateties sonder hom en hy kon jou ten minste onmiddellik help en bystaan. Het altyd die ekstra myl gegaan vir kliënte. Die wat besig is met daai heksejag, weet net die Here slaap nie en dat regverdigheid sal geskied. En die wiel draai.
Kan iemand my inlig hoekom alle belangrike instansies op Okahandja toe is tussen 13:00 en 14:00? Cenored en munisipaliteit “skeleton staff”? Hou op te lank rus, asseblief mense.
Die persoon het jou beslis nie gevloek as hy of sy sê hulle is g-tvol nie. Kom by, man.
Tjoppie N$15. Skande, slaghuis in KHD.
Dis nou die grootste grap dat die burgemiesies van Rehoboth vra dat haar span hul houding hierdie jaar moet verander. Sy het die rommel van verlede jaar na die nuwe jaar gebring. Nie ’n enkele gemeenskapsvergadering is verlede jaar gehou nie. So sal dit hierdie jaar ook wees tot sy weer in 2018 met die ou rommel in haar arms sal wees. Willie Swartz lei hierdie dorp. Rehoboth het geen toekoms nie, net ’n stuk ashoop.
Ek wil graag uitvind waar ek rooswater kan koop, asseblief. Kontak 081 336 0181.
Ek wil graag weet, soos baie ander wat die "job description" van "deputy bishop" van ELCRN is, want hy meng hom in met ons blasers se aktiwiteite en het die mag gekry om finansies wat ons uit Duitsland gekry het, te behartig. Ons het ’n president, maar hy het nie mag om iets te doen nie want "deputy" alleen mag die geld hanteer. Hoekom is hy so magtig? Is dit nie die rede waarom mense ander weivelde gaan soek nie? Laat hy die geldsake in die hande van die president en blasers los en hom bepaal by geestelike dinge, want geld is die wortel van alle kwaad. Pasop! Moenie in die strik van geldgierigheid val nie. Waar ’n rokie is . . .
Thousands of postal items, letters, parcels from Europe, particularly from Germany, thrown away between airport and Windhoek! Scandal! NamPost says it was a once-off occurrence? Bull! This has been going on for years and years. I've been to the post office and written to top management in Windhoek at least a dozen times for post that does not arrive. That is plain theft! There are laws! Heads must roll and management and perpetrators prosecuted. Take responsibility NamPost - no more excuses!
Mnr. Stein by inkomstekantoor in Keetmanshoop: Die mees vriendelike en behulpsame persoon. Baie dankie.
Daar is nie ’n Exodus Evangelies Lutherse Kerk in Namibië nie. Die trompetspeler waarna jy verwys is ons agbare visebiskop. Verder is die nuwe kerkorde deur die hoë sinode bespreek en aanvaar en nie op iemand afgedwing nie. Moenie die mense so verlei nie. Die ELKRN pastore is geordende pastore. Van wie is die pastore van die sogenaamde EECLN georden? Doen tog die dinge reg asseblief!
Onderwysers van graad 1 en 2, help my asseblief met prente van die "gingerbread boy". My nommer is 081 886 2852.
Hoekom is daar altyd verdeling in ons land? ’n Paar graad 10-kinders van die Sekondêre Skool Outjo het 42 punte behaal, maar net ryk mense se kinders is beloon. Hoekom is dit so? Ek vra tog die skoolhoofde laat hulle hierna te kyk.
Civil servants URGED to be ethical? Seriously, URGED? Ethics should be a minimum requirement and standard for civil servants, and ANY corrupt individual should be prosecuted and locked up, but corruption is rife in govt and there are no consequences

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie