SMS'e vir 7 Januarie 2019
SMS'e vir 7 Januarie 2019

SMS'e vir 7 Januarie 2019

Francoise Steynberg
Ons is baie trots op al ons matrikulante se uitslae. Julle is tops!!! Dit is die resultaat op jare se harde werk. Baie geluk aan al die Napso-ledeskole met hul matriekuitslae wat onlangs bekend gemaak is. Baie geluk ook aan Gobabis Gymnasium se matrikulante, wat ook een van die Napso-ledeskole is,wat baie goed gedoen het al was hulle min. "Doet so voort".

Om teenoor ons President en enige ander leier so negatief te sms is rêrig lelik. Kom ons respekteer hulle. Hulle het hulself daar geplaas nie. Begin bid vir ons leiers, nog beter kom ons bid vir ons eie negatiewe innerlike.

Asb. kom kyk na die Robert Mugabe clinic asb dis n hele deur mekaar storie siek en follow up sit nou deur mekaar



Hoop almal se feesdae was oraait . Wil graag weet hoekom kan die smartkaart se mense geld nie altyd eers inbetaal word voor die id. Dan sal daar nie so ‘n gemors wees by die poskantoor nie.

My voorouers het teen niemand oorlog gevoer nie. Ek betaal al my HELE volwasse lewe belasting aan die Namibiese staat wat, wat ookal daarmee maak. Maar ons is die vreeslikste duiwels ooit. Raak tog asb. volwasse. Soos Shakespeare gesê het "'a rose by any other name, is still a rose". Met ander woorde, noem dit wat jy wil, dit is steeds 'n aksie teen geweld en misdaad!

"Hornkranz", aai tog mense! Is dit die enigste probleem wat Namibia het? 'n Benaming? In daardie geval het ek ook 'n eier te lê en dit in Afrikaans en nie in Engels in 'n Afrikaanse dagblad. Ek word boer genoem oor ek wit is. Jammer, nee ek is nie 'n boer nie tensy jy my 600 kwadraat erf 'n plaas kan noem. Want sien, 'n boer het 'n plaas want dit is wat hy doen. Hy boer. Ek word as 'n Duitser beskryf. Ek is nie een nie. Ek is hier gebore en my ouers het as volwassenes hier heen geïmmigreer. Dit maak my 'n Duitssprekende Namibiër. My voorouers het teen niemand oorlog gevoer nie.

Ek wil vir Tinka Jansen van Okahandja net sê wat haar babadogter Samantha net 3 dae na haar verjaarsdag aan die dood moes afstaan, dis so seer, my antie. Maar weet sy is veilig, sy het nie meer pyn. Word sterk in die Here, my antie.

Wil net die tyre lever-manne van 1987 groet. Julle weet wie julle is. Ek weet ook julle sal goeie werk doen. Net julle sal weet.

Tot die tande gewapen! Jip, maar nie ons nie, maar die inbrekers. Want sien, 4 wapens op ons naam, maar deur inbrekers gebuit toe hulle ons safe oopgebreek het. En voor julle iets sê, dit was nie sommer 'n "hier jy" safe nie! Wag na meer as 2 jaar nog vir die polisie om te vra om uit te vind wie werk vir ons om moontlike "inside job" in of uit te sluit.

Dis verkiesingsjaar. Nou gaan ministers seker nog minder doen as verlede jaar. Die minister wat belowe het selfoonontvangs gaan na die platteland uitgebrei word swyg nou soos die graf. Die minister wat die skaapuitvoere ondersoek eweneens. Kry tog net spoed ministers of bedank.

Aan Standard Bank Gustav Voights Centre, baie dankie vir vinnige diens, vriendlikheid en ondersteuning. Happy New year vir julle. - Petra Bobeje

Hulp nodig asb van al die vrywilligers van Namibia. Ek is 'n eensaam dame, is werkloos en ook sieklik. Is met vier seuns wat skoolgaan: ene is in graad 11 toe geslaag, 2 is in graad 7 en die laaste tweelinge is graad 2. Kan u hulle help asb met donasies laat ek my huis regmaak want dit lek baie as dit reën. Ook asb. met ou klere en skoene. Ek het my seuns baie lief en wil hulle graag help asb. Al die samaritane help asb. My kontakno is 081 329 5591.

Kommentaar

Republikein 2024-09-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Real Betis 1 vs 2 Mallorca | Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad SerieA: Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford #REF! Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.34 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.33 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.17 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.11 | USD to AOA 933.05 | USD to BWP 13.15 | USD to EGP 48.66 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1596.98 | USD to ZAR 17.33 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1845.32 Up +0.73% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14193.3 Down -0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30871.1 Down -0.49% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 654.23/OZ UP +1.06% | Copper US$ 4.48/lb UP +3.63% | Zinc US$ 3 026.80/T UP 0.14% | Brent Crude Oil US$ 75.11/BBP UP +0.98% | Platinum US$ 984.15/OZ UP +2.73% #REF!