SMS’e vir 7 Januarie 2020
“. . . geen diefstal en omkopery . . .”
Ek kan glo dat daar geen diefstal en omkopery in vyf jaar meer gaan wees nie soos deur ‘n party voor die laaste verkiesing belowe is. Daar gaan geen geld meer oor wees wat gesteel of vir omkopery gebruik kan word nie. – Neef Harambee
Politikuste, hou julle uit Amerika en Trump se besigheid. Julle myne gaan toegemaak word en dan sit daar 100de mense sonder werk. Wees versigtig. – Johan
To the Prosecutor General Ms. Martha Imalwa: I was attacked and robbed inside my house in December by six men. I am a women and I was alone in my house. The robbers hit me and tried to suffocate me several times. I suffered severe injuries. My workers saved my life. Afterwards I opened a case of robbery and assault. The attackers where granted bail after only 5 days with bail recommended by the prosecution. Recently the suspected attackers were back at my house. I’m feeling that as a woman I am not safe to live in Namibia.
Met betrekking tot “Hier toe en daar oop” op die brieweblad. Ek het ‘n paar jaar terug ‘n voorstel aan die munisipaliteit gemaak dat water wat moet afgepomp word of laat afloop word om reparasies te kan doen liewer in die rioolstelsel gelei word voor dit in die straat of in ‘n rivier af loop. So gaan dit dan na een van ons suiweringsaanlegte en gaan ten minste nie heeltemal verlore nie. – Hans Kolberg
N.a.v. die Hentiesbaai-herrie moet Hentiesbaai-inwoners gerus maar ook hul hand in eie boesem steek wat rasseverhoudinge betref. Ek skaam my hoe my gemengde-huwelik-kinders in Henties behandel word!
Hentiesherrie, Herman/Honeb & Engel !Nawatiseb (afgedankte Tsumeb-burgermeester) is buddies. Henties-inwoners sien deur die bog, goedpraat wat /Homeb opdis. Kombuiswater loop nie agter uit toiletrioolpype nie. Onverwerkte water in die see of waterbronne is onwettig. Waar is die groenskema kamma?
We in Kunene are proud to have Dr Hage Geingob and Delano Müller.
Die droogte het so te sê al ons diere laat vrek en net ‘n paar bok en bees is nie daarmee heen nie. Dit gaan nou swaar met ons en ek wil groot asseblief hoor of daar nie mense is wat my kan help met kos, klere, droë kos of lewende hawe nie. My hart is stukkend. Ek wil graag weer boer, maar daar is nie geld om diere aan te koop nie. Sal u hulp regtig waardeer. Gebede sal ook help. My kontaknommer is 081 792 8553. Dankie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie