SMS'e vir 7 Junie 2017
“Loop met haar haakskoentjies...”
En daar drink die pensioenarisse weer aan die agterspeen. Eers word daar gewag tot al die “specials” verby is voor die sente inbetaal word, en dan moet jy nog bakhand staan vir die beloofde 100 dollar. Hou op spandeer en kom julle beloftes na.
Skitterend Windhoek Affies, skitterend julle, mag maar 'n Privaatskole Sportnaweek aanbied.
Mr David Sheehama you have the contract. If you did your work and fixed the Etosha fence there would be no need to kill the beautiful lions. Human/government failure again. Also lions kill to survive unlike humans who kill for fun and greed.
Ek wil tog net reghelp. Iemand het 'n mooi foto ingestuur van 'n pad wat oor 'n brug gaan en dit plaaspad genoem op die lesersfoto's se bladsy. Dit is 'n distrikpad. Wil nie naam noem nie. Mooi foto vir iemand wat daar woonagtig is. Groete.
About the white BMW that is breaking into cars, it was caught yesterday by City Police. Well known criminals.
Verwys Republikein 05 Junie: “Stropers getuig in Rust se verhoor”. Carina, of ons dit wil glo of nie, ons leef in die laaste dae. Die Woord van God sê in die laaste dae sal wat verkeerd is reg wees en wat reg is sal verkeerd wees. Die skelms loop vry op straat rond en ons sit agter tralies in ons eie huise. Ek sal eerder nie sê hoe dinge tussen plastieksakke en kondome verander het nie.
Ek stem saam met gister se SMS, Otjiwarongo dorp van die jaar? Skande! Die dorp is dan so vuil soos 'n varkhok. Sies tog man, skande.
Iemand wat sê Otjiwarongo is vuilste dorp. Bokke, skape en beeste loop in die strate rond. Is u jaloers op ons skoon dorp? Bokke, skape en beeste is vleis, nie vuilgoed nie. - Chris
My message re Rössing taking all their company contributions should have read that they have been doing this since 1993. That's 24 years. You do the sums. That's saving billions that should have been cost to company.
Karasburg police station just don't answer their telephone. I tried all the listed numbers for three days. Just no response. How can you attend to urgent matters if you don't answer your phone. Pathetic!
Nou gaan Suid-Arika met 'n spoed agteruit soos Zimbabwe. Daar is klaar tekens dat Namibië gaan volg. Onbevoeg bly onbevoeg.
Hoekom kan/mag 'n pensioenaris met 'n standvastige maandelikse pensioeninkomste uit een van die groot ondernemings nie ook 'n oortrokke fasiliteit by 'n handelsbank aangaan/kry nie? Dis blatante diskriminasie teen senior burgers! Sal graag die terugvoer van banke wil hoor. – Simeonie
Die pastoor wat aangestel is, moet 'n preek lewer, asseblief ELCRN. Of dit nou troue is of dit nou begrafnis is, waarom moet sommige families toegelaat word dat hulle deur spesiale versoeke deur spesiale pastore getrou of begrawe moet word. Wees tevrede waar jy beroep en aangestel is en moet nie die gemeente onstig met inmenging nie.
Die Anti-Corruption Commission (ACC) word uitgenooi om die Meob Bay Concession Empowerment Deal by Witbooi Traditional Authority te kom ondersoek. Dan eers sal volk en nasie ondersteun hoe die /Khowese Witbooi mense besteel is. Daarna gaan julle by Kaptein Seth Kooitjie se boeke.
Klip in die bos! Ek is so bly om te sien op Gerrie Pretorius se Kunene “trip” dat my geliefde Ford Ranger 4x4 al die groot menere soos Land Cruisers, Izuzu en Mitsubishis uit die sand moes sleep.
Man, man, man! Wat gaan aan Suburbs? Spelers loop oor 'n afrigter. Daar word niks aan hulle pleidooie gedoen nie. Ons buitestanders het ook jare se insette by die klub gelewer en raak nou g…vol vir wat daar aangaan, veral hoe ons bates – die spelers – behandel word.
So baie mense het al huise van die regering bekom met hulp, maar kyk hoe verwaarloos is die huise wat oud of nuut is. Sies man!
Die raadslid kom 08:00 in en sit heeldag in die kantoor. Vir die jaar en half wat verby is, het daar niks in Rehoboth-Wes gebeur nie. Hoekom besoek sy ons nie en hoor wat ons probleme is. Sy ken nie haar gemeenskap nie. Loop met haar haakskoentjies en doen absoluut niks. Werk asseblief in u gemeenskap. Kom uit na ons toe, asseblief!
NaTIS Gobabis antwoord glad nie hulle telefoon nie. Dae vir leerlisensie, uitpasseer en so aan word net verander en kliënte word nie per radio of enige media in kennis gestel nie.
Honde wat blaf en honde wat blaf in Cimbebasia. Kan niemand hoor nie.
Ek is 'n ouer van die Hoërskool in Gibeon. Wil weet by die skoolhoof wat maak hulle met die hostelgeld? Die blyplekke van die kinders lyk so pateties, ruite is uit en kinders moet met oop vensters slaap in hierdie winter; in koue water stort en die kinders kry nie toiletpapier nie. Dankie vir die oom weereens wat so hard werk daar en omgee vir ons kinders.
Kan persoon nommer los wat ge-“bless” wil word met 'n bed.
Politiek is 'n siekte wat nie gesond raak nie. Laat kom vir profeet TP Josua laat hy vir julle bid vir genesing.
Help asseblief. Gedurende die dag is my voete normaal, maar sodra ek saans gaan lê begin dit verskriklik brand.
Raadslid Theo, u moet tog weer staan. Asseblief, ons sal vir u stem.
Graag wil ek net vir Hazel Evenson, Store Manager by Foschini se Swakopmund-tak baie dankie sê vir die moeite en die ekstra myl wat sy stap om haar klante tevrede te hou. – Magda

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie