SMS'e vir 7 Junie 2021
"... in rou en armoede ..."
Re Corona. Ek beskou myself ook as Godvresend maar gaan speel wragtig nie op Avbob se stoep nie. – Marlene
Covid-19 is ’n Chinese siektepes. Hierdie magtige oorbevolkte China het die baie families in rou en armoede gedompel. Besighede en toerisme het toegemaak. Regerings moet groot skuld aangaan om die land weer te stabiliseer. Ook hier is die magtige China besig om die situasie uit te buit. Gee lenings aan lande met watter voorwaardes? My kleinkinders gaan nog betaal aan hierdie skuld. - Bekommerde senior burger
Gaan lees bietjie en kyk hoeveel jaar het dit gevat om die polio-entstof te ontwikkel en te toets? Beslis nie ’n jaar nie.
Ek sal nie die inenting vat nie. Ek is ’n onderwyser en sal my nie laat boelie nie. Dis elke persoon se eie besluit. Ek glo in my God, Hy is in beheer van my lewe. Nie Covid of die entstof nie! Dis my keuse en my besluit!
Regerings in Afrika sal baie meer moet doen vir hul gesondheidstelsels. Die pandemie het die swakplekke uitgewys in die gesondheidsorg van hierdie kontinent. Biljoene word in die weermagte ingepomp terwyl ons derdewêreldoorlog teen virusse gevoer word. Namibië word veral hier geraak.
Kan die privaat maatskappye asseblief dat hulle werkers hul maskers opsit by die werk, want dis hoekom Windhoek se getalle ook so hoog is. Een by die werk het dit, dan infect hy almal. Laat ons tog luister en onsself beskerm want een kom infected en steek ‘n hele huishouding aan.
Ek word 21:00 uit ‘n restaurant in Swakop gejaag omdat die staff by die huis moet kom voor lockdown. Hier sit ek nou 22:25 op my hotel se stoep en kyk hoe die lewe normaal aangaan. Gisteraand tot na middernag het die taxi’s en karre gewemel hier in Strandstraat. Ek gee nie om nie, maar is die polisie ook op lockdown? Die arme swape. Is die reëls, al is hulle hoe belaglik, nie vir almal bedoel nie?
Otavi word deur mense bestuur, 4 Junie 2021: Yes, you are correct. Charcoal burning is the biggest health risk in Namibia. The smoke includes some hundred of very dangerous particles and is responsible for many health problems and the permanent cutting of big trees will have a very negative impact on the environment.
Knap gedaan, Ronelle Rademeyer! ’n Pragtige skrywe in Republikein, 3 Junie 2021 oor jou oudste se kleurvolle rampartytjie. Wat ’n moederhart nie als moet deurmaak nie!
Aan die persoon wat ou Huisgenote soek. Gee asseblief ’n selnommer, en ek kan jou help.
Julle honde-eienaars wat so in Olaf Palme-straat met jul honde stap en ons sypaadjies en erfmure deur jul honde laat (bemors) julle en nie die honed is varke.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie