SMS'e vir 7 September 2017
“. . .kos en medisyne word 'n luukse. . .”
Na aanleiding in die koerant oor uitstel weer van belasting. Ek wil net weet hoekom kan die gereelde belastingbetaler nie korting kry op belasting. Ek praat van salaristrekkers. Kan ons ook net 'n brief skryf en sê ons wil net soveel betaal of kan ons net ophou betaal? Ek weet van sulke gevalle. Vra maar net.
Die pad agter die ou hospitaal op Gobabis is so vuil van papiere en rommel. Dit lyk baie sleg. Sies, mense, ons het mos asgate. Gooi julle rommel daar. Die buitelanders praat.
Dis heerlike lente, die winter verby. En so ook verby met die wintertyd. Dis lekker om 'n slag sonlig te sien as ons van die werk af kom.
Namibië wil Noord-Korea en Amerika net waarsku: Los julle nonsens of ons Fokker-vliegtuie sak op julle toe. DRIE van hulle!
Baie geluk aan die redaksie en almal wat soveel ingesit het met die Career guide/magazine. Dit is 'n pragtige produk en iets om trots op te wees.
Jan Taks, weet jy hoe vinnig kan ek jou betaal met kontant of 'n tjek, maar nee, drie dae om van 'n bank af te EFT en julle kode werk nie. Hoe nou gemaak? Ek wag vir jou antwoord.
So inequality keeps the president awake at night? And so it should if he does not do something about the horrendous corruption in govt (as he promised) and his thirst for luxury projects the country cannot afford as depicted in newspapers on just about a daily basis. Stop blaming colonial/apartheid regimes. The white minority from the colonial rule were not handed their wealth from the govt for nothing. They bought their farms and worked very hard to be successful. Ask what the present regime has done for their people in the last 27 years when seemingly only the elite and well connected have flourished?
Ministrie van onderwys, ek wil graag weet as 'n kind nie aanvaar word by 'n skool vir graad 8 nie wat staan jou te doen? Die kind het nog nie gedruip op laerskool nie, maar nou ja, jy moet seker maar in die rye gaan staan by die “Teachers Centre”. Weer verlof vat, baas raak kwaad, anders het kind nie skool vir volgende jaar. Ek soek raad, asb., Mrs Katrina Hanse?
Keetmans-munisipaliteit word nou soos 'n besigheid bedryf, nie meer vir dienslewering. Selco wat uit is, het sy verbruikers 124,17 vir basies op elektrisiteit gevra. Die nuwe kragreus se basies is 400 dollar – 'n hele 275,83 duurder as Selco. Die watertarief is 15,18 per kubieke eenheid. Kan die munisipaliteit nie die arme pensioentrekkers vrywaar van die nuwe, hoë, basiese kragverhoging nie? Oumense kan dit nie byhou nie! Die oumens-“pay” van 1 200 gaan net so munisipaliteit toe. Kos en medisyne word 'n luukse buite bereik! God, beskerm ons, asb. Amen.
Koës-dorpsraad verskaf ongesuiwerde water aan die inwoners. Van maagklaagtes word orals verneem. Volgens betroubare bronne was dit die voorstel van die raad omdat die aankoop van die suiweringsmiddels blykbaar te duur is. Ministrie van gesond, stel tog ondersoek in asseblief.
DStv, boksliefhebbers. “Dit is ongelukkig hoe die uitsaairegte verdeel is”? Se . . .! Ons betaal meer as die Suid-Afrikaners. Julle sal daai geveg tussen GGG en Alvares beeldsend. NBC-TV het “major fights” gebeeldsend, o.a. die Klitchko/Joshua “fight”. Julle buit die Namibiese DSTv-“subscibers” uit. Ons wag, of ons gaan betoog by julle kantore. “Full stop.”
MultiChoice Namibia, jul verskoning is verwerplik rakende die nie vertoon van die Alvares/Golovkin-boksgeveg plus toekomstige gevegte. Jul 51% aandeelhouervennootskap met 'n politieke party, is dit dalk die rede dat jul nie meer boksregte kan aankoop nie?
Swapo also threatend with war when The Wall of Silence book was launched. Nothing happened. Now they say peace must not be disturbed. Does Swapo state that the killing and torturing of their brothers and sisters in Lubango was not disturbing the peace that existed between us as brothers and sisters of Swapo? Please stop threatening. Be brave enough and let's open the can of worms before it gets rotten. Who gave Swapo amnesty for the torture and killings in Lubango?
“Great Uncle” Noah, dankie vir die werk wat julle doen om korrupte mense vas te vat, maar my “concern” is niemand het nog tronk toe gegaan vir die miljoene wat weg is van Social Security nie, of is ek verkeerd?
Elektrisiteitsgebruikers van Keetmans het 'n lat gesny vir hul sitvlakke toe hul van Selco ontslae geraak het. Die geldhonger Erongo RED melk ons droog. – Tseibville
Net weereens 'n bewys van hoe siek, verrot en korrup ons regstelsel is!!! Moordenaars, verkragters, rowers kry borg en loop los rond, maar jy, arme wetsgehoorsame burger wat dit waag om jou eiendom te verdedig, word van moord aangekla. Dink Nampol ons het vergeet van die bejaarde man op Usakos wat homself en sy vrou verdedig het en in 'n stinkende, vrot sel gegooi is en tot selfmoord gedryf is? Of is die rasionaal dat hulle wit is en daarom nie dieselfde regte as ander kriminele het nie?
If someone breaks into my home I will shoot. There is too much serious crime going on in Namibia and I have had enough of the way I have to live these days, in constant fear of being burgled or attacked.
Wees gewaarsku. As jy 'n verhouding met 'n pragtige Morokkaanse meisie aanknoop, behels dit ook haar hele familie. Jy kan jou hande lelik verbrand as jy hul tradisies en gewoontes nie ken nie. – Robert
Foreign nurses must go after contracts expire to make space for Namibians, so why does the same not apply to the Zim architects? Stinks to high heaven!
Your Exelency Mr President. You met face to face with ex Koevoet. But you stil refuse to meet face to face with the Lubango dungeons survivors. This whole Dungeon saga wil only come to halt the moment you meet face to face with them. You are the head of state and I'm sure nothing can prevent you from meeting them. I strongly advice your Excellecy to urgently meet them so true reconciliation can be achieved. No one can talk on behalf of them with you. Only themselves. Please make an urgent move my President. God wil truely bless you.
From the FACT BOX in the Sun newspaper: alcohol kills 1 person (mostly innocent victims?) every 10 seconds worldwide! Minister of Health, enforce the same horror accident/violence/murder pictures on alcohol bottles as on cigarette packets, or are those lives/deaths not equal?
Sal dit baie waardeer as die persoon wie se juwele deur haar huishulp gesteel is my asb. kan kontak by 081 243 6848. Het dieselfde probleem gehad.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie